02.05.2013 Views

GELOOF van JEHOVA GETUIES - Lewende Waters Bedieninge

GELOOF van JEHOVA GETUIES - Lewende Waters Bedieninge

GELOOF van JEHOVA GETUIES - Lewende Waters Bedieninge

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

QADASH Woordskool Lesing 10

Be Prepared

GELOOF van JEHOVA GETUIES

(Hierdie lesing word NIE aangebied om die geloof van “Jehova Getuies” aan te val nie. Dit word

aangebied om vals eise te verklaar dat die Christen geloof en die geloof van “Jehova Getuies” dieselfde

is, of rekonsilieerbaar is en dat die 2 gelowe dieselfde Bybelse waarhede en selfde Jesus aanbid. Hierdie

lesing het NIE veroordeling ten doel nie, maar opvoeding)

KORT GESKIEDKUNDIGE OORSIG: (1)

• 1852 – geboorte datum van Charles Taze Russell; stigter van die “Watchtower organization”

• 1870’s Russell bestudeer die doktrines van “Second Adventists: George Storrs, Jonas Wendell,

George Stetson and Nelson Barbour”

• 1879: Russell begin met die publikasie van “Zion’s Watchtower And Herald of Christ’s Presence”

(Voorlopers van “The Watchtower” tydskrif)

• 1881: Die hoof geloofs beweging word gestig - Watch Tower Bible and Tract Society of

Pennsylvania

• 1909: Hoofkwartiere skuif na Brooklyn, New York - Watchtower Bible and Tract Society of New

York, Inc

• 1916: Charles Taze Russell sterf

• 1917-1942: “Judge” Joseph F. Rutherford neem oor as Tweede Wagtoring President

• 1931: Die naam “Jehovah’s Witnesses” word aangeneem as die amptelike identiteits naam.

OORTUIGINGS VAN DIE JEHOVA GETUIES:

• Hulle glo nie in die 3-eenheid nie, hulle glo eerder in ‘n monotieistiese God (enkel God) waarin:

o Jehovah is die Opperwese,

o Jesus is die Seun van God, die eerste geskape wese, wat appart van die HERE is.

Christus het oorspronklik bestaan in 'n pre-menslike toestand as die Aartsengel Migael.

Hy het later ‘n menslike vorm as 'n man aan geneem, behalwe dat hy by geboorte

sondeloos was, en het so gebly deur sy hele lewe. Na sy teregstelling, is Christus

opgewek as 'n onsigbare, nie-materiële, heerlike geesskepsel. Hy is deur die HERE

bekroon as koning en regeerder oor die hele skepping, en "alle mag gegee in die hemel

en op aarde."

o Die Heilige Gees is nie 'n aparte entiteit nie, maar is ‘n energie of krag - die metode

waardeur God in wisselwerking is met die res van die wêreld.

• Die hemelse koninkryk in werking getree het in 1914 met die onsigbare Kroning van Christus as

Koning. Dit is tans bewoon deur 'n klein kuddetjie of Gesalfde Klas van omtrent 144,000 mense

wat deur God gekies is na Christus se hemelvaart met Pinksterdag (33 n.C.) en tydens die

daaropvolgende eeue. Ongeveer 8500 leef nog steeds op aarde vandag, maar die getal neem af

as gevolg van sterftes onder die groep lewendes.

• Hulle verwerp die tradisionele simbool van die Christendom, die kruis, want dit is van die pre-

Christelike, heidense oorsprong. Hulle aanvaar 'n alternatiewe vertaling van die Griekse woord

"stauros" wat dit as "marteling stok/hout." Hulle glo dat Jesus is vasgespyker aan 'n enkele regop

hout, sonder ‘n kruis balk.

• Christus se wederkoms het reeds gebeur. Dit was nie 'n fisiese terugkeer na die aarde nie. Dit

was 'n onsigbare geval in 1914, waarin Satan en Christus betrokke was in' n hemelse stryd.

Daarna het Christus begin om te heers in die Hemelse Koninkryk as Koning van Konings. Satan

is geskors uit die hemel, en aarde toe verban. Die Eerste Wêreldoorlog was 'n sigbare teken van

Satan se val uit die hemel en aardse regering. Hierdie gebeurtenis was die begin van die ellende

wat sal saam gaan met "last days of this system of things." (eindtyd)

Page 1

QADASH Woordskool Lesing 10

Be Prepared

• In die baie nabye toekoms, sal die slag van Har-Magedon (Armageddon) begin. Jesus, onder die

HERE se Goddelike woede, sal wraak neem op die meeste nie-Getuies en die meeste volgelinge

van dié van ander godsdienstige tradisies wat die Bybel ignoreer of volgelinge is van ander

interpretasies van die Bybel wat nie saamstem met die Jehovah se Getuies oortuigings. Die

getuies verwys na daardie godsdienste as "die Groot Babilon," of die "wêreldryk van valse

godsdiens" (Openbaring 17).

• Mense het NIE ‘n onsterflike siel nie, wanneer die mens sterf, sterf die siel, met uitsondering van:

o Diegene wat Jesus dood gemaak het

o Gesondig het teen die Heilige Gees, en

o Diegene wat deur God verdoem sal word tot die ewige dood.

• Al die ander word uit die dood opgewek. God skep 'n nuwe liggaam vir die mens, soortgelyk aan

hul voormalige liggaam Die nuwe liggaam is geestelik en fisies gesond, met die oorspronklike

persoonlikheid en herinneringe ongeskonde. Hulle sal geoordeel word volgens hulle dade.

• Hulle ontken geheel en al die bestaan van die tradisionele Christelike siening van die hel as 'n

plek van straf en marteling. Satan word beskou as die ontwerper van die konsep van die Helse

Vuur om mense teen God te draai. Hulle glo dat die hel is die "gemeenskaplike graf van die

mensdom" waar mense gaan wanneer hulle sterf. Hulle het geen bewustheid daar nie.

Ongelowiges sal eenvoudig ophou om te bestaan by die dood.

IS DIE JESUS VAN JEHOVAH GETUIES DIESELFDE JESUS VAN DIE BYBEL? (2)

JESUS VAN JEHOVAH GETUIES JESUS VAN DIE BYBEL

Seun van God, maar nie God self nie Seun van God. Volledig mens en God self

Geskape Aartsengel Migael Nie geskape. Was aan die begin by God

Opgestane Gees Ogestane God-mens.

Terug gekom aarde toe in ‘n onsigbare vorm in

1914

Christus se aardse liggaam was as ‘n losprys betaal

vir gehoorsame mense

Mense wat God se goedkeuring ontvang sal die ewige

lewe ontvang

Page 2

Wederkoms is in afwagting. Sal ‘n fisiese, sigbare

koms en regeerder wees.

Christus se lewe was as ‘n losprys betaal vir sondaars

Mense wat Jesus Christus redder en verlosser belei

sal die ewige lewe ontvang.

Nie waardig van aanbidding en lofprysing Waardig van aanbidding en lofprysing

KAN ONS GERED WORD DEUR DIE LERING VAN ‘n VALS JESUS?

2 Kor 11:3-4 Maar ek vrees dat, net soos die slang Eva deur sy listigheid bedrieg het, julle sinne so

miskien bedorwe kan raak, vervreemd van die opregtheid teenoor Christus. Want as iemand kom

en ‘n ander Jesus verkondig as wat ons verkondig het, of as julle ‘n ander gees ontvang as wat julle

ontvang het, of ‘n ander evangelie as wat julle aangeneem het, *laat julle jul dit goed geval. (* laat

julle dan sy leringe/doktrines aanhang en onder sy gesag val en die gesag en lering van die apostels van Jesus

verlaat)

Matt 24:23-24 “As iemand dán vir julle sê: Kyk, hier is die Christus! of: Daar! —moet dit nie glo nie. Want

daar sal valse christusse en valse profete opstaan, …”

QADASH Woordskool Lesing 10

Be Prepared

EISE VAN SUPERIORITEIT VAN RUSSEL SE BOEKE BO DIE GESAG VAN DIE

BYBEL

Charles Russell het 6 boeke geskryf, genaamd: ”Scripture Studies” en het verklaar dat dit beter sal

wees vir mense (volgelinge) om die Bybel te los, en slegs sy boeke te bestudeer eerder as om die Bybel

te studeer, en sy boeke te los.

In “The Watch Tower”, September 15, 1910, p. 298 het hy die volgende verklaring gemaak:

"If the six volumes of Scripture Studies are practically the Bible, topically arranged with Bible proof texts

given, we might not improperly name the volumes "The Bible in an Arranged Form." That is to say, they

are not mere comments on the Bible, but they are practically the Bible itself. Furthermore, not only do we

find that people cannot see the divine plan in studying the Bible by itself, but we see, also, that if

anyone lays the Scripture Studies aside, even after he has used them, after he has become familiar with

them, after he has read them for ten years—if he then lays them aside and ignores them and goes to the

Bible alone, though he has understood his Bible for ten years, our experience shows that within two years

he goes into darkness. On the other hand, if he had merely read the Scripture Studies with their

references and had not read a page of the Bible as such, he would be in the light at the end of two

years, because he would have the light of the Scriptures."

DIE JEHOVAH GETUIE BYBEL: The New World Translation (NWT).

WAN-VERTALINGS:

(# die vertaalde terms/frases word gedoen in engels, aangesien die NWT in engels is en ek streng wil

hou by die oorspronklike bron materiaal.)

• Matt 25:46 – Die Griekse woord “kolasis” word vertaal as “cutting-off” in plaas van “punishment”

om die oortuiging te ondersteun dat die verlore siele uitgewis sal word, en daar nie ‘n plek soos

die hel is vir ewige straf nie.

• Joh 1:1 - Die Griekse frase “kai theos en ho logos” word vertaal as “the Word was a god,” in

plaas van “the Word was God.” Dit word gedoen omdat Jesus nie as God gesien word nie, maar

‘N god, appart van die Vader.

• Joh 8:58 - Die Griekse woord “ego eimi” wat beteken “I am” word vertaal as “I have been” om

die verband te breek tussen Jesus (as God) en die woorde: "I Am" wat God gesê het aan Moses

Exodus 3:14.

• Joh 14:14 – Die woord “me” is uitgelaat in “ask Me anything” om die oortuiging te ondersteun dat

Jesus nie waardig is van gebed nie, en nie gebede verhoor nie.

• Joh 17:3 - Die Griekse woord “ginoskosin” wat beteken “to know, intimately” word vertaal as

“taking in knowledge of” om nie oortuiging te ondersteun dat absolute kennis ‘n vereiste is vir

redding. Die fokus verskuiwing verander ook die boodskap – van een waar ‘n verhouding met

God ‘n vereiste is, na een waar kennis van God noodsaaklik is vir die ewige lewe..

• Kol 1:16, 17, 20 – Die woord “other” word bygevoeg by “all things” sodat dit lees “by means of

him all other things were made to exist,”. Hierdeur word die nosie ondersteun dat Jesus

geskape is, en daarna alle ander dinge. Dit weerle dus die Bybelse feit dat Jesus van die begin

af daar was, en ook God is soos ons lees in Heb.

• Kol 2:9 - Die Griekse woord “Theotetos” wat beteken “Godship, Deity, Godhead” word vertaal as

“divine quality” om af te dwaal van die feit dat hierdie vers wel Goddelikheid aan Jesus toeken, in

der waarheid, die VOLHEID van die Godheid leef in Hom.

• Tit 2:13 - Die Griekse frase “Theou kai soteros emon” wat beteken “God and Savior of us” of “our

God and Savior” word vertaal as “god and of [the] Savior of us”. Dit kan lyk soos ‘n onbenullige

verandering, maar dit verleen gronde vir die lering dat Jesus appart is van die Godheid.

Page 3

(3 & 4)

QADASH Woordskool Lesing 10

Be Prepared

• Heb 12:9, 23 - Die Griekse woord “pneumaton” en “pneumas” wat beteken “spirits” word vertaal

as “spiritual life” en “spiritual lives” om die doktrine te ondersteun dat die mens nie ‘n gees het

wat voort leef na die liggaamlike dood nie.

DWALING DEUR DIE VERANDERING VAN DIE BYBEL

• Ps 119:121 U woord is ‘n lamp vir my voet en ‘n lig vir my pad

• as die Bybel verander word, is die lig daarvan verlore en wandel die leser op ‘n duister

dwaal pad.

• Joh 17:17 … u woord is die waarheid…

• As die Bybel deur die mens verander word, is dit nie meer GOD se waarheid nie.

• Heb 4:12 Want die woord van God is lewend en kragtig en skerper as enige tweesnydende

swaard, en dring deur tot die skeiding van siel en gees en van gewrigte en murg, en is ‘n

beoordelaar van die oorlegginge en gedagtes van die hart.

• As die Woord deur die mens verander word, is dit nie meer lewend of kragtig nie en kan

dit nie meer n beoordelaar was van die oorlegginge en gedagtes van die hart nie, dus

kan die vals woord nie meer ons lewens in lyn kry met God se wil nie.

TER AFSLUITING

• Onthou dat ‘n Jehova Getuie VERPLIG is om (en oortuig is van…) die doktrines van die

beweging te verdedig en te verkondig.

• Argument voering kan geensins so ‘n persoon oortuig nie.

• Jy kan NET ‘n saad saai deur jou OPENLIKE en DUIDELIK getuienis van dit waarin JY glo. En

dan laat jy die saak daar.

• Net soos Hulle my nooit sal kan oorhaal tot hulle sieninge nie, sal hulle ook nie oorgehaal kan

word deur jou nie.

• Dis ‘n saak van geloof en OPENBARING – jou getuienis kan ‘n saad plant.

• Wanneer hulle by jou deur aanklop – wees baie reguit – in liefde, nie met veroordeling en ‘n

houding van verwerping nie.

• Maak dit duidelik dat jy NIE saamstem met die Watchtower (hulle tydskrif) en hulle Geloofs

leringe nie en dat jy glo in die 3 Enige God, jy aanbid Jesus Christus en word gelei deur die

Heilge Gees; en jy bid vir hulle dat die Heilige Gees ook die openbaring van Jesus aan hulle sal

gee.

• Hulle het verskeie neutrale onderwerpe wat hulle sal gebruik om ‘n gesprekvoering aan die gang

te sit, bv. Vrede in die wereld, godsdienstige opvoeding van ons kinders ens.

o Dis net ‘n “voet in die deur”

o Geen gesprekvoering sal enige finale en definitiewe oortuiging teweeg bring nie – dis

nutteloos.

• Moenie spasie gee vir argumentvoering nie, tree met beslistheid op en knip dit kort.

Page 4

QADASH Woordskool Lesing 10

Be Prepared

VERVOLGENS VERDERE INLIGTING VIR SELF STUDIE

ANNEX 1

List of Mistranslated Verses in the Christian Greek Scriptures (New Testament) of

Jehovah’s Witnesses (4)

The Greek word “en” meaning “in” is paraphrased as “in union with” to support the Watchtower teaching

that Christians support the cause of Christ, but do not have Christ dwelling within them.

• Matthew 10:32 (twice)

• Luke 12:8 (twice)

• John 6:56; 10:38; 14:10 (three times); 14:11 (twice); 14:20 (three times); 15:4 (three times); 15:5

(twice); 15:6; 15:7; 17:21 (Three times); 17:26

• En baie ander…… sien bronnelys.

The English words “exercise,” “exercising,” “exercised,” “exercises” are added with no basis in the Greek

text. This term is added to support the Watchtower doctrine of works being added to faith to complete the

salvation process.

• Mark 5:36

• John 1:12; 3:16, 18, 36; 6:29, 35; 7:5; 11:25, 36; 12:36; 14:1 (twice); 14:12; 16:9

• Romans 4:3; 10:4, 9, 10

• En baie ander…… sien bronnelys.

The Greek word “Kurios” meaning “Lord” is mistranslated as “Jehovah” or “Jehovah’s.”

• Matthew 22:44; 23:39; 23:39; 27:10

• 2 Corinthians 6:17; 6:18; 10:18

• Colossians 3:16

• 1 Thessalonians 4:6

• 2 Timothy 1:18; 2:19 (twice); 4:14

• En baie ander…… sien bronnelys.

Greek word “Kurie” meaning “Lord” is mistranslated as Jehovah.”

• John 12:38

• Acts 1:24; 4:29; 7:60

• En baie ander…… sien bronnelys.

The Greek word “Kuriou” meaning “of Lord” or “of Lord’s” is mistranslated as “Jehovah” or “Jehovah’s.”

• Matthew 1:20; 1:22; 1:24; 2:13, 2:15; 2:19; 3:3; 21:24; 28:2

• Mark 1:3; 11:9; 12:11

• Luke 1:6; 1:9; 1:15; 1:45; 1:66; 1:76; 2:9 (twice); 2:23; 2:24; 2:26; 2:39; 3:4; 4:18; 4:19; 5:17;

13:35; 19:38

• En baie ander…… sien bronnelys.

The Greek word “Kurion” meaning “Lord” is mistranslated as “Jehovah.”

• Matthew 4:7; 4:10; 22:37

• Luke 1:16; 1:46; 4:8; 4:12; 10:27; 30:37

Page 5

QADASH Woordskool Lesing 10

Be Prepared

• En baie ander…… sien bronnelys.

The Greek word “Kurio” meaning “Lord” is mistranslated as “Jehovah.”

• Matthew 5:33

• Luke 1:17; 2:22; 2:23

• Acts 13:2; 14:3; 14:23; 16:15

• En baie ander…… sien bronnelys.

The Greek word “Theos” meaning “God” is mistranslated as “Jehovah.”

• Hebrews 2:13

• Revelation 4:8

The Greek word “Theou” meaning “of God” or “of God’s” is mistranslated as “Jehovah’s.”

• Matthew 4:4

• John 6:45

• En baie ander…… sien bronnelys.

The Greek word “Theon” meaning “God” is mistranslated as “Jehovah.”

• Acts 16:14

The Greek word “Theo” meaning “God” is mistranslated as “Jehovah”.

• Romans 4:3

• Galatians 3:6

• Colossians 3:16

• James 2:23

ANNEX 2

Differences between Jehovah's Witnesses and Christianity (5)

by Rich Deem

(ooreenkomste of geringe verskille verwyder ter wille van die lengte van die lesing)

Jehovah's Witness

Belief

4 Christ is God's Son and is inferior to

him

Page 6

Bible Says Scriptures

Christ is God. He took on the form of

man to come to earth.

5 Christ was first of God's creations Christ is co-eternal with God, and as

such was not created

*John 1:1, 1

Timothy 3:16,

Isaiah 9:6, John

1:1, Hebrews 13:8

6 Christ died on a stake, not a cross Christ died on a cross *John 20:25,

Matthew 27:37, 27

7 Christ's human life was paid as a

ransom for obedient humans

Christ life was paid as a ransom for

sinners

Matthew 9:13, 1

Timothy 1:15

9 Christ was raised from the dead as Christ was raised from the dead Luke 24:39, John

QADASH Woordskool Lesing 10

Be Prepared

an immortal spirit person bodily 2:21, John 20:27

10 Christ's presence is in spirit Christ lives in believers Matthew 28:20,

John 14:23

11 Kingdom under Christ will rule earth

in righteousness and peace

12 Kingdom brings ideal living conditions

to earth

13 Earth will never be destroyed or

depopulated

14 God will destroy present system of

things in the battle of Har-Magedon

Christ will rule Millennial Kingdom on

earth in righteousness and peace

New heavens/earth will bring ideal

living conditions to God's people

God will create new heavens and

earth and new physical laws. God's

people will be removed from earth.

Christ will destroy present system of

things in the battle of Har-Magedon

Page 7

*Revelation 5:12,

Revelation 20:6

Revelation 21:1-5,

Isaiah 66:22

Matthew 24:31,

Mark 13:27, 1

Thess. 4:16-17

1 Corinthians

15:24, Revelation

19:15-16

15 Wicked will be eternally destroyed Wicked will be eternally punished *Daniel 12:1-2,

Matthew 25:46,

Mark 3:29

16 People God approves will receive

eternal life

People who confess Christ as Lord

and Savior will receive eternal life

19 Human death is due to Adam's sin Both human Spiritual death and

physical death is due to Adam's sin

20 The human soul ceases to exist at

death

Matthew 19:29,

John 3:14-15, 16

Genesis 2:17, 1

Corinthians 15:22

The spirit of man goes to be with God *Ecclesiastes 3:21,

Ecclesiastes 12:7

21 Hell is mankind's common grave Before Christ, all went to Hades, after

Christ only non-believers

22 Hope for dead is resurrection Hope and dread for dead is

resurrection: all are resurrected

24 Only a little flock of 144,000 go to

heaven and rule with Christ

25 The 144,000 are born again as

spiritual sons of God

26 New covenant made with spiritual

Israel

28 Prayers must be directed only to

Jehovah through Christ

All people who confess Christ as Lord

and Savior will be with Him at death

All people who confess Christ as Lord

and Savior are born again

New covenant made with all people

who confess Christ as Lord and

Savior

Prayers may be directed to God,

Christ, or the Holy Spirit only

*Psalms 9:17,

Matthew 23:33

John 5:29, Acts

24:15

*Romans 6:8, 2

Corinthians 13:4, 2

Timothy 2:11-12

*John 3:3, John

3:3-7

Jeremiah 31:31-33,

Hebrews 10:16-19,

Hebrews 9:14-15

Matthew 6:9, Acts

7:59, Romans 8:14

31 Satan is invisible ruler of world Satan rules only those who allow him Psalms 109:4-6, 1

Corinthians 7:5

32 A Christian must have no part in

interfaith movements

Unity of the body of Christ is taught.

Unity outside the body of Christ is

prohibited

*Psalms 133:1,

Ephesians 4:3-5,

Ephesians 4:11-13

QADASH Woordskool Lesing 10

Be Prepared

36 Bible's laws on morals must be

obeyed

37 Sabbath observance was given only

to the Jews and ended with Mosaic

Law

38 A clergy class and special titles are

improper

41 Baptism by complete immersion

symbolizes dedication

42 Christians must give public testimony

to Scriptural truth

Bible's laws on morals should be

obeyed, we have all sinned

All laws were given only to the Jews

and ended with Mosaic Law. We are

not under the law.

A New Testament clergy class is

described and given titles

Baptism symbolizes death to our old

nature and rebirth as Christ's disciple.

Baptism in the Holy Spirit

Christians must give public testimony

to the gospel of Jesus Christ

Page 8

Romans 3:23, 1

John 1:10

Romans 6:14,

Galatians 3:13, 1

Corinthians 6:12

Romans 13:6-7, 1

Timothy 3:1, 10

Acts 1:5, Acts 1:5,

Acts 11:16, 1

Corinthians 12:13

Romans 1:16,

Romans 15:19, 1

Corinthians 1:17

43 Christ is Michael the Archangel Christ is not an angel, but God *Hebrews 1:13

45 The greatest name is Jehovah The greatest name is Jesus Christ Ephesians 1:20-22

Philippians 2:9

46 Birthdays and holidays are not to be

observed

Anything done unto the Lord is legal

and pleasing to Him

Romans 14:5-6

47 Man does not have a spirit Man has a spirit *Ecclesiastes 3:21

48 We are to worship Jehovah only We are to worship Father, Son, and

Holy Spirit

49 Jesus second coming occurred

invisibly in 1914 and His kingdom was

established in heaven

Jesus will return physically to earth

and all alive will see Him as His

kingdom is established on earth

BRONNELYS

(1) http://4jehovah.org/jehovahs-witness-beliefs.php

(2) http://4jehovah.org/card-jwjesus.php

Hebrews 1:6,

Revelation 5:13

Matthew 24:30

Revelation 1:7

(3) http://carm.org/religious-movements/jehovahs-witnesses/bad-translations-jehovahs-witness-biblenew-world-translation

(4) http://4jehovah.org/jehovahs-witness-nwt-errors.php

(5) http://www.godandscience.org/cults/jwdiff.html

SIEN OOK:…

(1) http://contenderministries.org/jehovahswitnesses/comparison.php

(2) http://www.religioustolerance.org/witness3.htm

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!