03.05.2013 Views

Civic_Honours_2011 book SMALL.pdf - City of Cape Town

Civic_Honours_2011 book SMALL.pdf - City of Cape Town

Civic_Honours_2011 book SMALL.pdf - City of Cape Town

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Voorwoord

Vandag oorhandig ons hier eerbewyse op die gebied van sport, leierskap, gemeenskapsdiens en uitsonderlike

karakter.

Ons ken ook die eretitel van Raadsheer toe aan Raadslede vir lang en bekwame diens aan die

Stad Kaapstad.

Vandag se gebeurtenis is ter erkenning van die prestasies behaal deur individue in ons gemeenskap.

Ons het almal ‘n leidende rol te speel om ‘n verandering te bewerkstellig en ek daag ander uit om in

hulle voetspore the volg.

Hierdie erkenning vir uitnemendheid word verleen as ‘n blyk van waardering en gelukwensing aan al die

ontvangers vir hul toewyding en prestasies.

Ons dank u met trots.

RAADSHEER DIRK SMIT

SPEAKER VAN DIE STAD KAAPSTAD

Voorwoord deur die Speaker

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!