04.05.2013 Views

00080.2 rekenaarstudie hg computer studies hg (vraestel 2)

00080.2 rekenaarstudie hg computer studies hg (vraestel 2)

00080.2 rekenaarstudie hg computer studies hg (vraestel 2)

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

TYD/TIME: 3 UUR/HOURS

PUNTE/MARKS: 100

00080.2

REKENAARSTUDIE HG

COMPUTER STUDIES HG

(VRAESTEL 2)

(PAPER 2)

NOVEMBER 2005

SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN

SENIOR CERTIFICATE EXAMINATION

2005

REKENAARSTUDIE HG (VRAESTEL 2)

COMPUTER STUDIES HG (PAPER 2)

Hierdie vraestel bestaan uit 19 bladsye.

This question paper consists of 19 pages.

2

INSTRUKSIES

1.

2.

3.

4.

5.

6.

7.

8.

9.

REKENAARSTUDIE HG (00080.2)

HIERDIE IS ‘N DRIE-UUR-EKSAMEN. WEENS DIE AARD VAN HIERDIE

EKSAMEN IS DIT BELANGRIK OM DAAROP TE LET DAT JY NIE TOEGELAAT

SAL WORD OM DIE EKSAMENLOKAAL VOOR DIE EINDE VAN DIE

EKSAMENSESSIE TE VERLAAT NIE.

Beantwoord AL die vrae.

Vrae 1 en 2 moet beantwoord word deur gebruik te maak van MS Access.

Jy mag enige Java IDE gebruik om die Java-vrae, d.i. vrae 3 en 4, te beantwoord.

Die opsiener sal vir jou ‘n disket gee wat al die lêers bevat wat vir die eksamen

benodig word of jy sal instruksies kry oor waar om die lêers op die netwerk te vind.

Indien jy ‘n disket ontvang het, moet jy jou naam en eksamennommer op die etiket

skryf.

10. Geen drukwerk word vereis nie.

11.

12.

Stoor jou werk gereeld as ‘n voorsorgmaatreël teen kragonderbrekings.

Lees asseblief die vrae noukeurig. Moenie meer doen as wat die vraag vereis nie.

‘n Kopie van die meesterlêers is by die opsiener beskikbaar. As jy per ongeluk die

lêers wat aan jou gegee is beskadig, kan jy die opsiener om nog kopieë vra.

Aan die einde van die eksamen moet jy net die disket inlewer wat deur die opsiener

aan jou gegee is of seker maak dat jou werk op die netwerk gestoor is soos deur

die opsiener/onderwyser aan jou verduidelik is. Maak asseblief seker dat al die

lêers gelees kan word.

Gedurende die eksamen mag jy gebruik maak van die handleidings wat

oorspronklik saam met die apparatuur en programmatuur voorsien is. Jy mag ook

van die HELP-funksies van die programmatuur gebruik maak. Jy mag nie na enige

ander bronmateriaal verwys nie.

Indien jy enigsins twyfel oor die betekenis van ‘n bepaalde Afrikaanse term,

raadpleeg gerus die Engelse weergawe van die vraestel.

INSTRUCTIONS

1.

2.

3.

4.

5.

6.

7.

8.

9.

10.

11.

COMPUTER STUDIES HG (00080.2) 3

THIS IS A THREE-HOUR EXAMINATION. BECAUSE OF THE NATURE OF THIS

EXAMINATION IT IS IMPORTANT TO NOTE THAT YOU WILL NOT BE

PERMITTED TO LEAVE THE EXAMINATION ROOM BEFORE THE END OF THE

EXAMINATION SESSION.

Answer ALL the questions.

Questions 1 and 2 must be answered using MS Access.

You may use any Java IDE to answer the Java questions, i.e. Questions 3 and 4.

The invigilator will give you a disk containing all the files needed for the examination

or you will be given instructions as to where to find the files on the network. If a

disk has been issued, please write your name and examination number on the

label.

Save your work at regular intervals as a precaution against power failures.

Please read the questions carefully. Do not do more than what is required by the

question.

A copy of the master files will be available from the invigilator. Should you

accidentally corrupt the files given to you, you may request further copies from the

invigilator.

At the end of the examination you must hand in only the disk given to you by the

invigilator or you must make sure that all the files have been saved on the network

as explained to you by the invigilator/teacher. Please ensure that all files can be

read.

No printing is required.

During the examination you may make use of the manuals originally supplied with

the hardware and software. You may also use the HELP functions of the software.

You may not refer to any other resource material.

4

REKENAARSTUDIE HG (00080.2)

AFDELING A – DATABASISONTWIKKELING

VRAAG 1

‘n Databasis met die naam “Nobelpryswenners.mdb” is aan jou verskaf. Dit bevat een

tabel genaamd “Hoof”. Elke veld in die tabel is gedefineer as tipe “Text” en het ‘n

grootte van 50 .

Die databasis sal gebruik word om op hoogte te bly van ‘n nuwe boek wat oor

Nobelpryswenners geskryf gaan word. Die databasis benodig omvattende herontwerp.

Jy gaan dit doen deur ‘n nuwe databasis te skep en die data van die oorspronklike

databasis “Nobelpryswenners.mdb” in te voer.

1.1 Skep ‘n nuwe leë databasis genaamd “NPP2006.mdb”. Voer die tabel

genaamd “Hoof” van die databasis genaamd “Nobelpryswenners.mdb” in. [2]

Bring nou die volgende veranderings aan die tabel genaamd “Hoof” in die databasis

genaamd “NPP2006.mdb” aan.

1.2 Die veld genaamd “Naam” word nie meer verlang nie en moet verwyder word.

Wis die veld genaamd “Naam” en die inhoud daarvan uit. [1]

1.3 Verander die veld genaamd “Bladsye” na ‘n numeriese tipe. [1]

1.4 Verander die ander “Text”-velde na geskikte groottes. [2]

1.5 Voeg ‘n “Autonumber”-veld by en stel dit as die Primêre Sleutel. Noem hierdie

veld “MainID”. [2]

1.6 Die huidige data in die veld genaamd “Aanvaar” is leeg om “Ja” aan te dui en

bevat die woord “NEE” om “Nee” aan te dui. Die nuwe veldtipe moet ‘n

regmerkie () vertoon om “Ja” aan te dui en moet leeg wees om “Nee” aan te

dui.

Doen wat ookal nodig is om die veld genaamd “Aanvaar” na ‘n Ja/Nee-tipe te

verander. Maak seker dat die huidige inskrywings behoue bly. [3]

Verskeie nuwe tabelle sal oor ‘n uitgebreide ontwikkelings periode bygevoeg word. Die

eerste van hierdie tabelle is ‘n tabel genaamd “Skrywers” wat gebruik sal word om op

hoogte te bly van die onderskeie skrywers wat betrek gaan word om ‘n aantal bladsye

oor Nobelpryswenners te skryf. Een skrywer kan gevra word om oor ‘n aantal

pryswenners te skryf, maar slegs een skrywer sal aan elke pryswenner se inskrywing

toegewys word.

COMPUTER STUDIES HG (00080.2)

SECTION A – DATABASE DEVELOPMENT

QUESTION 1

The database called “Nobel Prize Winners.mdb” has been provided for you. It

contains one table called “Main”. Each field in the table has been declared of type Text,

with a size of 50.

The database is to be used to keep track of a new book to be written about Nobel Prize

winners. The database requires extensive re-design. You are going to do this by

creating a new database and importing data from the original “Nobel Prize

Winners.mdb” database.

1.1 Create a new blank database called “NPP2006.mdb”. Import the table called

“Main” from the database called “Nobel Prize Winners.mdb”. [2]

Now make the following changes to the table called “Main” in the database called

“NPP2006.mdb”:

1.2 The field called “Name” is no longer required and must be discarded. Delete

the field called “Name” and its contents. [1]

1.3 Change the field called “Pages” to a numerical type. [1]

1.4 Change the other “Text” fields to suitable sizes. [2]

1.5 Add an “Autonumber” field and set it as the Primary Key. Call this field

“MainID”. [2]

1.6 The current data in the field called “Accepted” is blank to indicate “Yes” and

contains the word “NO” to indicate “No”. The new field type should display a

tick () to indicate “Yes” and must be blank to indicate “No”.

Do whatever is necessary to change the field called “Accepted” to a Yes/No

type. Ensure that the current entries are retained. [3]

Several new tables will be added over an extended period of development. The first of

these is a table called “Writers”, which will be used to keep track of the various authors

who will be enlisted to write a number of pages on Nobel Prize winners. One author

may be asked to write on a number of prize winners but only one author will be assigned

to each prize winner’s entry.

5

6

REKENAARSTUDIE HG (00080.2)

1.7 Skep die volgende tabel genaamd “Skrywers” met toepaslik gedefinieerde

velde om die volgende data te stoor. In sommige gevalle sal hierdie meer as

een veld benodig.

(a) Die naam van die skrywer, bestaande uit voorname en van

(b) Die titel, wat slegs Mnr, Me, Dr of Prof moet wees. Die databasisveld

moet tot slegs hierdie inskrywings beperk word.

(c) Die adres van die skrywer (straat/kantoor; stad; land; poskode)

(d) ‘n Kontak telefoonnommer vir die skrywer (bv. Hamburg 3452 333)

Voorbeeld van data van ‘n skrywer: Prof Jens van Dyk,

Oberneuland Str 20

Hamburg

Duitsland

78332

Foon: Hamburg 3452 333

(e) ‘n “Autonumber”-veld wat as ‘n Primêre Sleutel dien. [4]

1.8 Skep ‘n vreemde sleutel (“foreign key”) in die tabel genaamd “Hoof” (noem dit

“SkrywerID”) en skep dan ‘n verwantskap tussen die “Hoof”- en “Skrywers”tabelle.

[2]

1.9 ‘n Skrywer genaamd Professor Jens van Dyk het baie skrywersondervinding in

Nederland en het onderneem om alle materiaal oor wenners uit Nederland te

skryf. Skep ‘n gepaste inskrywing in die “Skrywers”-tabel om die volgende

inligting te stoor wat gebruik sal maak van die verwantskap wat as 1.8 geskep

is. Verander die toepaslike data in die “Hoof”-tabel vir die wenners uit

Nederland.

Prof Jens van Dyk,

Oberneuland Str 20

Hamburg

Duitsland

78332

Foon: Hamburg 3452 333 [2]

1.10 Jacques Depardieu sal oor al die wenners uit Frankryk skryf. Hein Rinkoffel

sal oor al die wenners uit Duitsland skryf. Skep ‘n gepaste inskrywing in die

“Skrywers”-tabel om die volgende inligting te stoor wat gebruik sal maak van

die verwantskap wat as 1.8 geskep is. Verander die toepaslike data in die

“Hoof”-tabel vir die wenners uit Frankryk en Duitsland.

Dr Jacques Depardieu

p.a. Nobelpryskantoor Parys

Foon: Parys 123213

Dr Hein Rinkoffel

p.a. Nobelpryskantoor Berlyn

Foon: Berlyn 123213 [2]

21

COMPUTER STUDIES HG (00080.2) 7

1.7 Create the following table called “Writers” with suitably defined fields to store

the following data. In some cases this will require more than one field.

(a) The name of the writer comprising of the first and last names

(b) The title, which must only be Mr, Ms, Dr or Prof. The database field

should be restricted to allow only these entries.

(c) The address of the writer (street/office; city; country; postal code)

(d) A contact telephone number for the writer (e.g. Hamburg 3452 333)

Example of data for a writer: Prof Jens van Dyk,

20 Oberneuland Str

Hamburg

Germany

78332

Phone: Hamburg 3452 333

(e) An Autonumber field which acts as a Primary Key. [4]

1.8 Create a foreign key in the table called “Main” (call it “WriterID”) and then

create a relationship between the “Main” and “Writers” tables. [2]

1.9 A writer called Professor Jens van Dyk has a lot of experience in writing in the

Netherlands and has undertaken to write all material relating to winners from

the Netherlands. Create a suitable entry in the “Writers” table to store the

following information, which will make use of the relationship created in 1.8.

Alter the appropriate data in the “Main” table for the winners from the

Netherlands.

Prof Jens van Dyk,

20 Oberneuland Str

Hamburg

Germany

78332

Phone: Hamburg 3452 333 [2]

1.10 Jacques Depardieu will be writing about all the winners from France. Hein

Rinkoffel will be writing about all the winners from Germany. Create a suitable

entry in the “Writers” table to store the following information, which will make

use of the relationship created in 1.8. Alter the appropriate data in the “Main”

table for the winners from France and Germany.

Dr Jacques Depardieu

c/o Nobel Prize Paris Office

Phone: Paris 123213

Dr Hein Rinkoffel

c/o Nobel Prize Berlin Office

Phone: Berlin 123213 [2]

21

8

VRAAG 2

REKENAARSTUDIE HG (00080.2)

Gebruik die databasis “NPP2006.mdb” wat jy in vraag 1 geskep het om die volgende

vrae te beantwoord:

LW: As jy onsuksesvol was in die skepping van die databasis “NPP2006.mdb”

maak gebruik van die databasis genaamd “Nobelpryswenners.mdb” in plaas

daarvan. ‘n Gedeelte van die punte sal aan jou toegeken word.

Gebruik kort beskrywende name vir elke navraag.

2.1 Kry al die Nobelpryswenners wat uit Duitsland gekom het en wat die Nobelvredesprys

ontvang het. Vertoon SLEGS hul van, land en jaar in stygende

volgorde volgens vanne. [2]

2.2 Skep ‘n navraag wat al die inskrywings wat “UK” of “U.K.” in die veld genaamd

“Land” het na “United Kingdom” sal verander. [2]

2.3 Skep ‘n navraag wat ‘n berekende veld sal bevat, genaamd “Fooi”, wat die

bedrag in Rand wat aan die skrywer betaal sal word, sal aandui. Die

standaardfooi is R125,00 per bladsy. Die aantal bladsye wat geskryf sal word,

word in die “Bladsye”-veld vertoon. Vertoon die skrywer se naam, bladsye en

die fooi vir die inskrywings in “Hoof” wat verband hou met die inskrywings in

“Skrywers”. [2]

2.4 Skep ‘n navraag wat die naam van die skrywer, die skrywer se ID-nommer, die

som van die aantal bladsye wat hy/sy moet skryf en die totale fooi wat hy/sy sal

ontvang sal vertoon. [3]

9

QUESTION 2

COMPUTER STUDIES HG (00080.2) 9

Use the database “NPP2006.mdb” which you created in Question 1 to answer the

following questions:

NB: If you have been unsuccessful in creating the database “NPP2006.mdb”,

use the database called “Nobel Prize Winners.mdb” instead and you will be

awarded a portion of the marks.

Use short descriptive names for each query.

2.1 Locate all the Nobel Prize winners who came from Germany and who received

the Nobel Peace Prize. Display ONLY their last names, country and year, in

ascending order of last name. [2]

2.2 Create a query which will change all the entries which have “UK” or “U.K.” in

the field called “Country” to “United Kingdom”. [2]

2.3 Create a query which will contain a calculated field called “Fee” which shows

the amount in Rands which will be paid to the writer. The standard fee is

R125,00 per page. The number of pages to be written is shown in the “Pages”

field. Display the writer’s name, pages and the fee for the entries in “Main”

which are related to the entries in “Writers”. [2]

2.4 Create a query which will display the name of the writer, the writer’s ID number,

the sum of the number of pages he/she has to write and the total fee he/she will

receive. [3]

9

10

REKENAARSTUDIE HG (00080.2)

AFDELING B – JAVAPROGRAMMERING

VRAAG 3

Die probleem in Vraag 4 behels die ontwikkeling van ‘n speletjie. Op ‘n latere tydstip sal

dit nodig wees om inligting oor die spelers by te hou.

3.1

3.1.1

Skep ‘n klas (“class”) genaamd “Speler” wat gepas vir hierdie doel sal wees.

Die klas moet EEN “constructor” hê. (2)

3.1.2 Die klas moet die volgende stoor:

(a) Die naam van die speler

(b) Die speler se hoogste telling (2)

3.1.3 Die klas moet “GET”- en “SET”-metodes (“accessor” en “mutator”) hê wat

toegang en verandering tot hierdie veranderlikes sal toelaat. (2)

3.1.4 Die klas moet ‘n “toString()”-metode hê om die veranderlikes te vertoon. (2) [8]

3.2 Skep ‘n klas genaamd “Kenner” wat “Speler” uitbrei en wat ‘n addisionele

eienskap genaamd “sekuriteitKode” het, wat die speler toelaat om die speletjie

gekoppeld (“on line”) te speel. Die klas moet ook “GET”- en “SET”–metodes vir

hierdie eienskap hê. [2]

10

COMPUTER STUDIES HG (00080.2)

SECTION B – JAVA PROGRAMMING

QUESTION 3

The problem in Question 4 involves the development of a game. At some later stage it

will be necessary to keep information on players.

3.1

3.1.1

Create a class called “Player” which will be suitable for this purpose.

The class must have one constructor. (2)

3.1.2 The class must store the following:

(a) The name of the player

(b) The player’s highest score (2)

3.1.3 The class must have GET and SET methods (accessor and mutator) which will

allow these variables to be accessed and changed. (2)

3.1.4 The class should have a toString() method to display the variables. (2) [8]

3.2 Create a class called “Expert” which extends “Player” and which has an

additional attribute called “securityCode”, which allows the player to play on

line. The class should also have GET and SET methods for this attribute. [2]

11

10

12

VRAAG 4

REKENAARSTUDIE HG (00080.2)

Lees die hele vraag deur voordat jy dit begin beantwoord.

Die kaartspel “Pelmenism” behels ‘n stel prentkaarte wat met die regte kant ondertoe op ‘n tafel

geplaas word. Elke speler draai dan twee kaarte om die beurt om om sodoende soortgelyke

kaarte te vind. Wanneer ‘n speler twee soortgelyke kaarte vind, word hulle deur daardie speler

behou. As die twee kaarte verskillend is, moet die speler hulle weer omdraai sodat die regte kant

ondertoe wys. Die oogmerk is dat elke speler die posisie van die kaarte moet onthou en om

soveel pare moontlik op te tel. Wanneer al die kaarte opgetel is (of een paar bly op die tafel oor)

is die spel verby. Elke speler tel die aantal kaarte wat hy/sy opgetel het om die wenner te

bepaal.

Jy is gevra om ‘n bietjie eenvoudige voorlopige kode vir hierdie speletjie te skryf. GEEN

GRAFIKA WORD BENODIG NIE. Die vereistes is soos volg:

‘n Tweedimensionele skikking is ewekansig gevul met pare dierename soos hieronder

aangetoon.

Kat Kalkoen Olifant Haas

Eend Kalkoen Leeu Eend

Kat Hond Hoender Hond

Olifant Haas Leeu Hoender

Hierdie name word nie aan die gebruikers getoon nie. Een gebruiker word versoek om twee

posisies op ‘n slag te kies en hierdie keuse word dan vertoon.

VOORBEELD 1:

Hieronder word die afvoer gegee wanneer ‘n gebruiker posisie 1,1 (dit is Ry 1 en Kolom 1) en 2,2

(dit is Ry 2 en Kolom 2) as sy/haar keuse intik het.

Speler 1 KIES

Bordposisie 1 RY? : 1

Bordposisie 1 KOLOM? : 1

Bordposisie 2 RY? : 2

Bordposisie 2 KOLOM? : 2

XXX XXX XXX XXX

XXX Kalkoen XXX XXX

XXX XXX Hoender XXX

XXX XXX XXX XXX

Speler 2 KIES

Bordposisie 1 RY? :

Speler 1 het nie ‘n paar gekry nie.

Speler 2 maak nou sy/haar keuse.

QUESTION 4

COMPUTER STUDIES HG (00080.2)

Read through the whole question before you begin to answer it.

The card game “Pelmenism” involves placing a set of picture cards face down on a table. Each

player then turns over two cards in turn, trying to find matching cards. When a player finds two

matching cards they are kept by that player. If the two cards chosen differ, the player must turn

them over again so that the right side faces downwards. The objective is for each player to

remember the position of the cards and to pick up as many pairs as possible. When all cards

have been picked up (or one pair remains on the table) then the game is over. Each player

counts the number of cards he/she has picked up in order to determine the winner.

You have been asked to write some simple preliminary code for this game. NO GRAPHICS

ARE REQUIRED. The requirements are as follows:

A two-dimensional array is filled randomly with pairs of names of animals as shown below.

Cat Turkey Elephant Rabbit

Duck Turkey Lion Duck

Cat Dog Chicken Dog

Elephant Rabbit Lion Chicken

The users are not shown these names. One user is prompted to select two positions at a time

and his selection is then displayed.

EXAMPLE 1:

Shown below is the output when a user types in position 1,1 (that is Row 1 and Column 1) and

2,2 (that is Row 2 and Column 2) as his/her selection.

Player 1 SELECT

Board Position 1 ROW? : 1

Board Position 1 COLUMN? : 1

Board Position 2 ROW? : 2

Board Position 2 COLUMN? : 2

XXX XXX XXX XXX

XXX Turkey XXX XXX

XXX XXX Chicken XXX

XXX XXX XXX XXX

Player 2 SELECT

Board Position 1 ROW? :

Player 1 did not locate a pair.

Player 2 now makes his/her

selection.

13

14

VOORBEELD 2:

REKENAARSTUDIE HG (00080.2)

Wanneer ‘n speler ‘n paar kry, gaan hy/sy voort om te speel:

Speler 2 KIES

Bordposisie 1 RY? : 0

Bordposisie 1 KOLOM? : 0

Bordposisie 2 RY? : 2

Bordposisie 2 KOLOM? : 0

Kat XXX XXX XXX

XXX XXX XXX XXX

Kat XXX XXX XXX

XXX XXX XXX XXX

Speler 2 KIES

Bordposisie 1 RY? :

Die program moet telling hou van hoeveel pare elke speler gekies het.

Jou program moet die volgende insluit:

4.1 Skep ‘n klas (“class”) “MemoryCard” wat die volgende insluit:

Speler 2 het ‘n paar gekry en

word gevra om weer te speel.

(a) Geskikte “Constructor(s)”

(b) Geskikte eienskappe om inligting oor die volgende te hou:

• die naam van die kaart (Haas, Kat, Olifant, ens.)

• of die kaart met die regte kant boontoe (d.w.s. die speler kan die name

van die kaarte sien) of met die regte kant ondertoe (d.w.s. die speler

kan nie die name van die kaarte sien nie) is

• wie die paar gekies het (Speler 1 of Speler 2)

(c) Geskikte “GET”- en “SET”-metodes (“accessors” en “mutators”)

(d) ‘n Geskikte “toString()”-metode om die naam van die kaart te vertoon

wanneer dit met die regte kant boontoe is en om “XXX” te vertoon as dit

met die regte kant ondertoe is. [11]

4.2 Die hooftoepassing moet begin deur die gebruiker te vra om ‘n roostergrootte

(die grootte van die bord) te kies en die gebruiker moet slegs 4, 6 of 8 kan kies

(geen onewe getalle nie). Die toevoer moet geldig verklaar word om hierdie

beperking af te dwing. (Die voorbeeld aan die begin van die vraag het ‘n

roostergrootte van 4 gebruik.) [10]

4.3 ‘n Tweedimensionele skikking van “MemoryCard”-objekte moet dan met pare

ewekansiggekose diername gevul word. Die stel name, waaruit hierdie

skikking ewekansig gekies is, word op die skyf in die lêer genaamd

“Animals.txt” verskaf. Die inhoud word hieronder aangedui.

Rabbit

Lion

Cat

Dog

Duck

Chicken

Turkey

Elephant

Snake

Parrot

Goose

Giraffe

Rat

Mouse

Tortoise

Horse

Buffalo

Hedgehog

Hippo

Tiger

Chimp

Gorilla

Seal

Whale

Dolphin

Donkey

Eagle

Parakeet

Baboon

Bear

Cow

Sheep

Pigeon

Kangaroo

Badger

Beaver

Bat

Tarantula

Koala

Panda

Platypus

Skunk

Crocodile

Springbok

Tahr

Eel

Puffin

Fulmar

Zebra

Aardvark [8]

EXAMPLE 2:

COMPUTER STUDIES HG (00080.2)

When a player locates a pair, he/she continues playing:

Player 2 SELECT

Board Position 1 ROW? : 0

Board Position 1 COLUMN? : 0

Board Position 2 ROW? : 2

Board Position 2 COLUMN? : 0

Cat XXX XXX XXX

XXX XXX XXX XXX

Cat XXX XXX XXX

XXX XXX XXX XXX

Player 2 SELECT

Board Position 1 ROW? :

Player 2 located a pair and is

asked to play again.

The program should keep a count of how many pairs have been selected by each player.

Your program should include the following:

4.1 Create a class called “MemoryCard” which includes the following:

(a) Suitable Constructor(s)

(b) Suitable attributes to keep information on the following:

• the name of the card (Rabbit, Cat, Elephant, etc.)

• whether the card is face up (i.e. the player can see the names of the

cards) or face down (i.e. the player cannot see the names of the cards)

• who has chosen the pair (Player 1 or Player 2)

(c) Suitable GET and SET methods (accessors and mutators)

(d) A suitable toString method to display the name of the card if it is face up,

and to display “XXX” if it is face down. [11]

4.2 The main application should begin by asking the user to select a grid size (the

size of the board) and the user should be allowed to only select a size of 4, 6 or

8 (no odd numbers). The input must be validated to enforce this restriction.

(The example at the start of this question used a grid size of 4.) [10]

4.3 A two-Dimensional array of MemoryCard objects should then be filled with pairs

of randomly chosen animal names. The set of names, from which this array is

randomly chosen, is provided on disk in the file called “Animals.txt”. The

contents are shown below.

Rabbit

Lion

Cat

Dog

Duck

Chicken

Turkey

Elephant

Snake

Parrot

Goose

Giraffe

Rat

Mouse

Tortoise

Horse

Buffalo

Hedgehog

Hippo

Tiger

Chimp

Gorilla

Seal

Whale

Dolphin

Donkey

Eagle

Parakeet

Baboon

Bear

Cow

Sheep

Pigeon

Kangaroo

Badger

Beaver

Bat

Tarantula

Koala

Panda

15

Platypus

Skunk

Crocodile

Springbok

Tahr

Eel

Puffin

Fulmar

Zebra

Aardvark [8]

16

REKENAARSTUDIE HG (00080.2)

4.4 Die spel begin dan vir twee spelers. Speler 1 kies ‘n ry en ‘n kolom vir sy/haar

eerste kaart en dan vir sy/haar tweede kaart. As hy/sy suksesvol is, sal die

twee kaarte sigbaar bly vir die res van die spel. Hy/Sy word toegelaat om nog

keuses uit te oefen totdat hy/sy onsuksesvol is. As sy/haar keuse onsuksesvol

is, is sy/haar beurt verby en Speler 2 maak dan sy/haar keuse.

Die huidige stand van die spel moet na elke rondte op die skerm vertoon word

(soos hieronder aangedui). Die pare suksesvol gekose dierename moet

sigbaar wees, anders moet “XXX” vertoon word.

Bordposisie 1 RY? : 0

Bordposisie 1 KOLOM? : 2

Bordposisie 2 RY? : 3

Bordposisie 2 KOLOM? : 0

XXX XXX Olifant Leeu

XXX XXX XXX XXX

Leeu XXX Kalkoen XXX

Olifant XXX XXX Kalkoen

Speler 2 KIES

Bordposisie 1 RY? :

Huidige stand in spel

toon suksesvolle

keuses en name wat

nog opgespoor moet

word

Die huidige status van die bord moet bygewerk word om aan te dui watter

speler suksesvol ‘n paar gekies het. [13]

4.5 Wanneer ‘n speler versoek word vir die posisie in die eerste Ry kan hy/sy die

woord “HELP” in plaas van ‘n getal intik. ‘n Lys van die beskikbare dierename

word dan in alfabetiese volgorde vertoon en die gebruiker word dan weer gevra

om die Rygetal in te tik. (Let wel: Dit is net beskikbaar vir die speler se eerste

RY-inskrywing, maar dit is beskikbaar elke keer as enige van die twee spelers

‘n nuwe kaartkeuse maak.)

Speler 1 KIES

Bordposisie 1 RY? : HELP

Die beskikbare dierename is:

1 - Cat

2 - Chicken

3 - Dog

4 - Duck

5 - Elephant

6 - Lion

7 - Rabbit

8 - Turkey

Let daarop dat hierdie name

vir ‘n 4x4-skikking ewekansig

uit die lys name op die skyf

gekies is.

Bordposisie 1 RY? : [10]

COMPUTER STUDIES HG (00080.2)

4.4 The game then commences for two players. Player 1 selects a row and a

column for his/her first card and then for his/her second card. If he/she is

successful the two cards will remain visible for the remainder of the game.

He/She is allowed to keep making selections until he/she is unsuccessful. If

his/her choice is unsuccessful then his/her turn is finished and Player 2 makes

his/her selection.

The current stage of the game should be displayed on the screen after each

turn (as shown below). The pairs of successfully chosen animal names should

be visible, otherwise “XXX” should be displayed.

Board Position 1 ROW? : 0

Board Position 1 COLUMN? : 2

Board Position 2 ROW? : 3

Board Position 2 COLUMN? : 0

XXX XXX Elephant Lion

XXX XXX XXX XXX

Lion XXX Turkey XXX

Elephant XXX XXX Turkey

Player 2 SELECT

Board Position 1 ROW? :

17

Current stage of game

showing successful

choices and names

still to be located

The current state of the board should be updated to reflect which player has

successfully chosen a pair. [13]

4.5 When a player is prompted for the first Row position he/she can type the word

“HELP” instead of a number. A list of the available animal names is then

displayed in alphabetical order and the user is again requested to enter the

Row number. (Note: This is only available for the player’s first ROW entry, but

it is available each time either player makes a new card selection.)

Player 1 SELECT

Board Position 1 ROW? :HELP

The available animal names are:

1 - Cat

2 - Chicken

3 - Dog

4 - Duck

5 - Elephant

6 - Lion

7 - Rabbit

8 - Turkey

Note that these 8 names for a

4 X 4 array were randomly

selected from the list of

names on disk.

Board Position 1 ROW? : [10]

18

REKENAARSTUDIE HG (00080.2)

4.6 Wanneer al die kaarte gekies is (of wanneer slegs een paar op die tafel oorbly)

moet die boodskap “Spel Klaar” vertoon word en moet die aantal kaarte (of

pare kaarte) wat suksesvol deur Speler 1 en Speler 2 gekies is op die skerm

vertoon word. [8]

60

TOTAAL: 100 PUNTE

COMPUTER STUDIES HG (00080.2)

4.6 When all cards have been selected (or when only one pair remains on the

table) the message “Game Over” should be displayed and the number of cards

(or pairs of cards) successfully selected by Player 1 and Player 2 should be

displayed on the screen. [8]

19

60

TOTAL: 100 MARKS

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!