04.05.2013 Views

Annotated Bibliography: Voluntary Counselling and Testing

Annotated Bibliography: Voluntary Counselling and Testing

Annotated Bibliography: Voluntary Counselling and Testing

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

sub-Saharan Africa. The latter involves community mobilization and/or follow - up to individual

counselling whereby significant persons in the client's social network (fami ly and community

members) are motivated to provide active support with the aim of enabling the client, family and

community to deal with the impact of AIDS. Community counselling includes aspects of

participatory education programmes. For example, a programme in Gaba, Uganda, developed

educational drama and music groups including both HIV-positive and -negative members, home

visiting and care, and referrals for individual counselling and testing; these activities contributed to

the cessation of discrimination against infected persons.

Notes: 1 copy

Ref ID: 6890

(1999). Opleiding om vigsslagffers raad te gee. Die Burger.

Abstract: Bellville - Die joan Cousin sending vir MIV/vigs-slagoffers hou van 23 tot 25 November

'n opleidingsessie vir kerkleiers, maatskaplike werkers en polisielede wat daagliks in aanraking is

met verkragtingslagoffers en diegene wat die vigsvirus het. Die doel van die sessie, wat by die

Mediese Navorsingsraad in Parow gehou sal word, is om die deelnemers in berading op te lei.

Die sending se kantoor is in Eersterivier gelee, en dit sal sy eerste sessie in die Wes-Kaap wees

waar vigsslagoffers se behoeftes bespreek sal word. Me. Qiaro Ali van die Beheersentrum vir

Siektes in Atlanta, Amerika, is een van die aanbieders. Openingsaand

Burgmeesters van die Stad Tygerberg, Kaapstad, KMR, Stellenbosch, Paarl, Wellington en

Oostenberg is genooi om op die openingsaand - 23 November - aan die sessie by die kantoor

van die wes-Kaapse premier, mnr. Gerald Morkel, deel te neem. Morkel is die hoofspreker by

die geleentheid. Volgens David van Neel, die woordvoerder van die sending, is die wes-kaap

een van die provinsies met die hoogste voorkmssyfer van MIV/vigs. "Ons, as 'n gemeenskap,

moet ons self help deur meer mense bewus te maak van die gevare van die vigsvirus," het van

Neel gese. Belangstellendes wat besonderhede oor die opleidingsessies verlang of meer

inligting die sending wil he kan Van Neel by 904-7397.

Notes: 1 copy

20

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!