Reg. Nr. L 6790 Wet 36 van 1947 - Bush Encroachment
Reg. Nr. L 6790 Wet 36 van 1947 - Bush Encroachment
Reg. Nr. L 6790 Wet 36 van 1947 - Bush Encroachment
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
TABEL 3

GEWAS AANBEVELINGS

Gewasse - Algemeen

Aalwyn, Amandels, Appels, Appelkose, Avokado, Grenadella, Hops, Kersie,

Kiwi vrugte, Koffie, Koejawel, Kwepers, Lietjies, Mangos, Makadamianeute,

Nektariens, Olywe, Papaja, Pere, Perskes, Pekanneute, Pruime,

Pruimedante, Sagtevrugte, Sitrus en Tee.

Aanbevole dosis: Sien aanbevelings vir spesifieke onkruidbeheer.

Vermy spuitkontak met blare, groen of onvolwasse bas en vrugte van nieteiken

plante/gewas tydens toediening.

By bome met groen bas (gewoonlik jonger as 2 jaar), moet die stamme

beskerm word teen sproei- kontak.

Gewasse - Spesifiek

Gewas

Opmerkings

Landerye

(Eenjarige

onkruid)

Landerye

(Meerjarige

onkruid)

Bosbou

Bloekomstomp-

Tabel 1

Tabel 2

Tabel 1 en 2

50 ml van 2,7%

Oplossing

Gebruik ROUNDUP MAX TM na oes van

die vorige gewas maar voor opkom

van die nuwe gewas. Gebruik die hoër

dosis vir eenjarige onkruid ouer as die

12 blaar-stadium of gevestigde plante.

Vir wintergeharde of houtagtige Conyza

spp. (Skraalhans) en Senecio spp.

gebruik 1,0 - 1,6 kg/ha. Die byvoeging

van 1.0 l/ha 2,4-D (amien) sal beheer

verbeter in voorplant situasies.

Vir die vestiging van;

• vuurbane, algeheel of stroke;

• voorplantstroke in onversteurde veld;

• na oes, voorplant skoonmaak;

• wattel hervestiging en

• die beheer van indringer,

skadelike en meerjarige of

probleemonkruide.

Enkelstam stompe (bome wat nie

hergroei van ‘n moederstam nie)

17