05.05.2013 Views

mp24957 Chaplain Mag Summer 2005 new.p65 - Chaplains service

mp24957 Chaplain Mag Summer 2005 new.p65 - Chaplains service

mp24957 Chaplain Mag Summer 2005 new.p65 - Chaplains service

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

NELSPRUIT KAPELAANSDIENSTE

Op 1 September 2005 is Kpln Bosman vanaf Groep 33 verplaas na die

Leërsteunbasis Nelspruit. Sy hoof verantwoordelikheid is die bediening

van die Leërsteunbasis Nelspruit met al sy verskillende dienssentrums,

die Militêre Polisie te Nelspruit en CMI Mpumalanga. Aangesien hy

die enigste staandemag kapelaan in die omgewing is, lewer hy steeds

sekere steundienste aan die AMHU Mpumalanga, Groep 33, Groep 12

(Camden) en die Taktiese HK Mpumalanga (insluitend die ontplooide

elemente wat in die gebied operasionele diens verrig).

Kapelaansbediening

Die gebruiklike kapelaansdienste

word gelewer. Dit sluit onder andere

in: pastoraat, gebedsparades,

besoeke aan afdelings, hospitaal en

siekeboeg besoek, oordra van

doodsberigte en die normale

betrokkenheid by konferensies en

ander amptelike byeenkomste.

Kapelaansperiodes word gesien

as ‘n belangrike aspek van

die kapelaansbediening. Die

aanbiedingstyl van die

kapelaansperiodes is deelnemend.

Gevallestudies word bespreek en die

lede kry die geleentheid om op ‘n Kpln (Ds) Johan Bosman,

eksperimentele manier te groei in die ASB Nelspruit

praktiese toepassing van Skrifwaarhede en etiese waardes. Sang en

musiek word ook gesien as ‘n belangrike hulpmiddel. Daar is opnuut

met ‘n koor in Nelspruit begin en groot dinge word van die koor verwag.

Deelnemers aan een van die aktiwiteite tydens die Massamanewales

aangebied by die Leërsteunbasis Nelspruit

‘n Hoë premie word geplaas op persoonlike kontak met die lede en

hulle gesinne. Sover moontlik word gepoog om die gesinne van die

lede tuis te besoek.

Soos by talle ander eenhede is die kapelaan nou betrokke by begrafnisse.

MIV & VIGS is ‘n groot uitdaging in Mpumalanga. Die kapelaan werk

nou saam met die Multi-dissiplinêre span van die AMHU Mpumalanga

om díe uitdaging die hoof te bied. Gesamentlike beplanning word gedoen

vir voorkomings- en ondersteuningsprojekte. MIV positiewe lede word

betrek by ‘n weeklikse ondersteuningsgroep. Die kapelaan word ook

betrek by die voorkomingsprojekte. ‘n Geslaagde Massamanewales is

gedurende kondoom bewusmakingsweek onder leiding van die kapelaan

aangebied.

Die kapelaansdiens se CHATSEC kursus word in die eenhede aangebied

as deel van die MIV voorkomingsprogram van die AMHU.

16 SANDF - The Military Chaplain

Deur Kpln(Ds) Johan N.R. Bosman, ASB Nelspruit

Ander Kapelaanswerk

Behalwe die normale kapelaanswerk is die Leërsteunbasis kapelaan ook

nou betrokke by die verdere ontwikkeling van die CHATSEC kursus en

die opleiding van SANW, SADEC en SAPD kapelane as fasiliteerders

van die kursus.

Betrokkenheid by die gemeenskap word belangrik geag. Die kapelaan

het noue skakeling met die kapelane en maatskaplike steundienste van

die plaaslike SAPD. SAPD kapelane en maatskaplike werkers het van

die CHATSEC kursusse bygewoon. Verder het die kapelaan ook

deelgeneem aan gebedsaksies wat deur die provinsiale departement van

vervoer geloods was met die oog oop veilige padvervoer. Die kapelaan

is ook betrokke by sy eie en ander kerke se aktiwiteite.

Dit is met dankbaarheid dat kennis geneem word van getuienisse van

lede oor hoeveel die kapelaansdienste in die SANW vir hulle beteken.

SOLI DEO GLORIA!

ENGLISH VERSION OF ABOVE ARTICLE (ASB NELSPRUIT)

CHAPLAINS SERVICE AT NELSPRUIT

By Cpln (Rev) Johan N.R. Bosman, ASB Nelspruit

Chaplains Service at the ASB Nelspruit is a merry mixture of different

responsibilities, demands and challenges.

On 1 September this year, Cpln Bosman was transferred from Group 33

to the ASB Nelspruit. His primary responsibility was to serve the ASB

Nelspruit and all its satellites, e.g. the Military Police and CMI

Mpumalanga. Because he is the only chaplain in the Nelspruit area, he

also serves the Area Military Health Unit Mpumalanga, Group 33, Group

12 (Camden) and the Tactical HQ Mpumalanga (including the deployed

elements doing operational duty).

Normal Chaplains Service includes: pastoral care, prayer parades, visits

to sections, hospitals, and sick bays, death messages, funerals,

conferences, parades and other unit events. Chaplains Periods are seen

as an important aspect of the chaplains’ task. The style of doing these

services is important. Case studies are discussed and participants are

given the opportunity to grow through an experimental approach by the

practical implementation of Scriptural and ethical values. A choir was

also established to enhance spirituality in the unit.

HIV and AIDS is a great challenge in Mpumalanga. The chaplain works

closely with the SAMHS multi-disciplinary team and the Area Military

Health Unit Mpumalanga to combat HIV and AIDS. HIV positive

members are also invited to a weekly support group. The chaplain is

also part of many HIV and AIDS Prevention Projects, including a very

successful so-called Mass Antics Event that took place during Condom

Awareness Week. The CHATSEC program is presented in all units as

part of the HIV prevention campaign. Outside his home unit, the chaplain

is also part of a development team that develops CHATSEC Courses for

SADC Countries, the SAPS and the broader SANDF.

The chaplain regards his involvement with the local community of special

importance. In this regard he has close contact with the chaplains and

social workers of the SAPS. He also takes part in prayer meetings as

organized by the regional Department of Transport, in order to secure

safe public transport. Apart from this, he is always involved in his own

church and other churches activities.

Lastly, although his work is demanding and includes a merry mixture of

events, it is always his pleasure to serve people and God. SOLI DEO

GLORIA!

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!