13.05.2013 Views

dictionary - pearson southern africa

dictionary - pearson southern africa

dictionary - pearson southern africa

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

n

dertaal

rs

8-1-77578-070-0

75 780700

My HAT Storiewoordeboek

My HAT Storiewoordeboek

My

HAT

woordeboek

9781775780700 (HB)

240 mm x 216 mm, 176 pp

dink (gedagte)

Ollie Olifant en Muis sit saam op ’n bankie.

Ollie se oë is toe. Hy dink. Skielik begin hy lag.

“Wat is dit?” vra Muis. “Hoekom lag jy?”

“Ek het ’n grappige gedagte,” sê Ollie.

“En waar is die grappige gedagte?” vra Muis.

“In my kop.”

“Sal ek dit kan sien?”

Ollie maak sy oë oop. “Onmoontlik. Jy kan nie binne-in

my kop kyk nie. Jy kan net in jou eie kop iets dink en sien.”

“Maar wat het jy dan gedink? Hoekom het jy gelag?”

“Ag, ek het daaraan gedink dat ons nou-nou gaan swem,

en dat ek per ongeluk jóú swembroek aantrek!”

Muis is eers stil. Toe begin hy hard te lag. Hy tik op sy kop.

“En hoekom lag jy nou?” vra Ollie.

“Hie-hie, die gedagte sit nou in my kop ook,” sê Muis.

Maak jou oë toe. Waaraan dink jy? Wat sien jy in jou kop? Iets

grappigs of iets treurigs?

diep (vlak)

PRYS-

WENNER

17/09/2010 10:49

Om te dink is soos om in jou kop te praat. Jy kan jou dinge

voorstel in jou kop en probleme deurdink en oplos.

Muis en Ollie Olifant staan op die rand van die swembad.

“Sal ons inspring?” vra Ollie.

Muis skud sy kop. “Nee, dis te diep hier.”

“Te diep?” sê Ollie. “Ons staan dan juis by die vlak kant.”

Hy loop in die water in. “Kyk tog, Muis,” sê hy. “Die water

kom nog nie eens tot by my pens nie. Dis vlak.”

Muis gaan sit op die rand. “Ek sien, ja. Maar as ék daar

sou staan, sou jy my nie sien nie. Ek is mos baie kleiner

as jy. Wat vir jou vlak is, is vir my superdriedubbeldiep.”

“En nou? Gaan jy nie swem nie?” vra Ollie.

“Tog, ja, as ek op jou rug kan lê,” sê Muis.

Ollie tel Muis met sy slurp op sy rug en loop na die diep

kant. “Nou is ons regtig diep in, nè?”

“Nee,” sê Muis vrolik. “My stert is nog droog!”

Is ’n emmer vol water vir jou diep of vlak? En hoe sou dit

vir jou pop wees? Sou ’n vis dink dis diep?

As water diep is, is dit baie ver van die bokant van die

water tot onder op die bodem.

HAT Storiewoordeboek.indb 45 9/23/10 10:13:52 AM

Vrolike karakters en fantasieryke stories bou woordeskat!

My HAT Storiewoordeboek is ’n unieke voorlees-ensaamleesboek

vir kinders van vier jaar en ouer. Dit is

die opvolger van die suksesvolle My eerste HAT.

Kenmerke

Voorlees: 4 jaar +

Self lees: 7 jaar +

• 1 000 woorde gekies op grond van wat moeilik

is om aan kinders te verduidelik, wetenskaplik

nagevors en uitgesoek

• 300 woordstories en rympies

• 300 prettige volkleur-illustrasies

• 300 dink-en-doenaktiwiteite

• Wenke vir ouers en onderwysers

• Stimuleer taalontwikkeling

45

ATKV-Woordwystoekenning

* Wenner 2011 *

www.longman-hat.co.za

29

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!