13.05.2013 Views

dictionary - pearson southern africa

dictionary - pearson southern africa

dictionary - pearson southern africa

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

HAT Skoolwoordeboek en HAT Sakwoordeboek

trappe van

vergelyking

degrees of

comparison

illustrasies

illustrations

291

tesouruskassies

een plek thesaurus na ’n boxes kraam

id maak. 2 ’n

: Die dogter=

haar pa haar

sal geen/g’n verledetydsvorme

t bekend past word tense

2 s.nw. u iets pas/is so reg in iemand

se kraam →KRAAL2 .

kraan s.nw. [krane; ~tjie] 1 ’n toestel aan ’n pyp

wat oop- en toegedraai kan word om die vloei

van water/gas/ens. daaruit te beheer: by ’n

kraan gaan water tap. 2 →HYSKRAAN.

kraan•vo•ël s.nw. [~s; ~tjie] ’n voël met lang

bene en ’n lang nek, veral in moerasse aange=

s van ’n kraai. tref.

as van ’n skip, krab•bel ◙ s.nw. [~s; ~tjie] ’n krapmerk of on=

om daarvan=

nd/gevaar/ens. wisselvorme

e bol/stuk variants lyn/

eggooi; jy sal

aar kry nie.

bars/skeur: ’n

aak hê (soms

e; ’n bietjie mal

vars wees nie:

soos iets wat

eeslik. ô Nuwe

t ’n krakende

n geweerskoot

dat dit kraak

ejaag dat dit

spitaal te kry.

r ons dat dit

knetjiese huis

skoon lakens

sagte weefsel,

orkom in dele

ie gewrigte.

~tjie] een van

stukkies glas/

gaatjie geboor

ring: Sy het ’n

. ô ’n armband

imte wat deur

duidelike skrif met ’n pen/potlood: Die apte=

ker sukkel om die dokter se krabbels op die

voorskrif te lees.

◙ ww. [ge~] haastig en onduidelik skryf: gou

’n nota krabbel.

kraf•fie s.nw. [~s] ’n houer vir water/wyn op ’n

tafel, gewoonlik van glas, dikwels met ’n ronde

buik en smal nek: Die spreker het water uit

die kraffie in sy glas geskink en toe verder ge=

praat.

krag s.nw. [~te; ~gies] 1 die sterkte van ’n lig=

gaam of van dinge/verskynsels in die natuur:

Die ou rugbyspeler het nie meer die krag om

’n volle wedstryd uit te hou nie. ô ’n Mens se

krag neem af namate jy ouer word. ô Sy het

al haar krag ingespan om die swaar kas te

skuif. ô die krag van ’n elektriese boor. 2 gees=

telike vermoë/sterkte: jou kragte gebruik om

in die eksamen te slaag. u van krag tot krag

gaan al hoe beter gaan; al hoe sterker/suk=

sesvoller word. u van krag wees geldig wees:

Die nuwe wet is van vandag af van krag.

n krag•da•dig b.nw., bw. [~e; kragdadiger,

die kragdadigste] met krag/energie: Die spre=

ker het die mense kragdadig aangemoedig

om op hul regte aan te dring. ô Hy het hom

kragdadig teen die rowers verset.

n krag•me•ting s.nw. [~s] ’n wedstryd/wed=

ywering om te bepaal wie liggaamlik/geestelik

die beste/sterkste is: ’n kragmeting tussen

twee spanne op die rugbyveld/netbalbaan/ens.

ô

kragsport

K

uitdrukkings

expressions

duidelike defi nisies

clear defi nitions

gebruiksvoorbeelde

usage examples

manlike en

vroulike vorme

male and female

forms

meervoude en

verkleinwoorde

plural and

diminutive forms

www.longman-hat.co.za

31

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!