30.07.2013 Views

Overstrand Herald

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Overstrand Herald 25 Julie 2013 Bladsy 17

Op die foto verskyn Agter: v.l.n.r. Amy le Roux, Franchesca

Gozalo

Middel: v.l.n.r. Milla Stone, Emihle Suka, Mary-Jane

Coetzee, Munashe Mwanza

Voor: v.l.n.r. Mila Schoonwinkel, Lara Nel, Adré Kleyn

Netbalkliniek

Nege netbalspelertjies van die

0/9 netbalspan van Laerskool

Kleinmond het ën deel van hul

Julie vakansie opgeoffer om ën

netbalkliniek by te woon wat

deur die Netbal Akademie

aangebied is. Die spelertjies

moes ën week lank daagliks na

Somerset-Wes reis vir hierdie

kliniek wat by De Hoop PrimÍr

aangebied is. Verskeie ander

skole se spelertjies was ook

teenwoordig en almal het

afrigting in die verskillende

Kleinmond

Krieket

Ons wil net onder belangstellendes

se aandag bring dat

daar vir alle lede en toekomstige

lede ën krieket vergadering

na die oefening sal wees

op 01/08/2013 by Laerskool

Kleinmond. All members and

prospective members are reminded

of the meeting after

practice on 01/08/2013 at

Laerskool Kleinmond krieket

field.

tegnieke ontvang.

Die inskrywingsgelde van

R300 per speler is geborg

deur een van spelers se

ouers. Die ouers van die spelertjies

het ook vooraf ën koekverkoping

by die skool gehou

om sodoende hul reisgeld en

spesiale toernooi hempies te

kon betaal.

Laerskool Kleinmond wil poog

om in die toekoms soortgelyke

toernooie ook hier op Kleinmond

aan te bied.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!