30.07.2013 Views

Overstrand Herald

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Overstrand Herald 25 Julie 2013 Bladsy 29

Briewe

Dis nou grootskaalse uitbuiting

Ek is bevrees die van ons wat

hier bly en daagliks by SPAR

ons kos moet aankoop, word

uitgebuit. Net voor die

skoolvakansie het ek gereeld

MELKTERT gekoop (vir ons

drie kleinkinders) teen R15,99

elk en dit was lekker geelvulsel

melkterte. Baie lekker.

Toe word die prys eensklaps

R28.59 - toe die vakansiemense

hier is. ën Gruwelike

verhoging van byna 100% op

net die EEN item! Hoeveel

ander items in die winkel het

nie ook so die hoogte in

geskiet nie net omdat hier

honderde meer kopers in die

dorp was nie? En nou vandat

die vakansie verby is het die

prys weer gedaal na R23.99

op 08.07.13 vir dieselfde

artikel. Maar nie weer terug

na die voor-vakansie prys van

R15.99 nie - O nee! SO word

ons keer op keer gevang deur

ën prys wat eers hemelhoog

styg om dan net weer ën bietjie

laer af te daal. En die laaste

baksel van 08.07.13 was

sowaar nie MELKTERT nie,

noem dit liewer Maizenapap

tert want die vulsel was ën

onaardige en smaaklose WIT

vulsel wat sekerlik net van

maizena pap (soos vir babas)

gemaak kon wees. Dieselfde

het gebeur met die Franse

Stokbroodjie - dit het vir maande

en maande R2.99 gekos

en ons het dit gereeld gekoop

- tot op ën Maandagoggend toe

is dit skielik R3.99 elk.

Vanwaar die 33% styging oor

ën naweek? Nouja, nou koop

ek ook nie meer stokbroodjies

nie en ook nie meer die gereelde

naweek melktert nie.

SO laat ek myself nie daagliks

verneuk nie. Pensionaris.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!