01.05.2013 Views

Snuffelgids - Laerskool Hennopspark

Snuffelgids - Laerskool Hennopspark

Snuffelgids - Laerskool Hennopspark

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

SOEK JY VERLIGTING OM

SKULDE TE BETAAL?

Jy is dalk een van duisende verbruikers

wat elke maand spook om alles te

betaal? Behalwe vir slapelose nagte en

stress – kan onbetaalde krediture dalk

beteken dat jy jou voertuig

of huis verloor.

Is daar hul ... JA!

Kontak Louise by 083 655 2319 vir

verdere navrae of inligting. Waarvoor

wag jy ... dis dalk die oplossing

waarvoor jy gewag het.

EKSTRA WISKUNDE – EN

AFRIKAANSE LEESKLASSE

Gekwalifiseerde laerskoolonderwyseres

bied ekstra Afrikaanse lees en

Wiskundeklasse aan Maandae tot

Donderdae. Kontak Ina Pienaar

083 566 7713.

Pragtige 3 Slaapkamer 2 Badkamer

Duplex te koop baie naby aan

Laerskool Hennops. Die eenheid bied

baie goeie afwerking, klein tuintjie, 3

leef vertrekke met 'n oulike toegeboude

lapa in werf agter. Vra Prys:

Aanbiedinge vanaf R 975,000 sal

oorweeg word.

Kontak Johann Cronje by

082 953 7120 of

johann@keageoz.co.za

Miniatuur

Franse Poedel

Tefie te koop

R1500-00,

inge-ent en

ontwurm, nou

11 weke oud,

champagne

kleur.

Kontak

Lientjie Venter -

078 589 7455

Andre is opsoek na ‘n sitkamer

en eetkamerstel vir hul woning.

As u hul dalk kan help of weet

waar hulle dit kan oor koop

kontak asb Andre by

073 192 5371.

Thyme to Spoon Spyseniering &

Etes

Etes vars voorberei of gevries

vir groot en klein.

All Spyseniering, van Platters

tot warm etes.

Kontak Jo by 072 140 1509 of

thymetospoon@gmail.com

Ek toets pasiënte met ‘n mediese

masjien en frekwensies wat

wanbalanse in die hele liggaam

waarneem, bv oorsake van chroniese

toestande soos allergie, hoofpyne,

breindis-funksies, diarree, duisligheid

en vele meer. Al die wanbalanse word

dan met frewensie terapie balanseer

en help die liggaam met die natuurlike

selfhelingsproses. Ronel Newman

Geregistreerde Verpleegkundige .

Quantum Indigo Biofeedback

Sel: 082 814 4679.

Huis: 012 654 0863

www.quantumindigo.co.za

SNUFFELGIDS/

kitsgids

Kwartaal 1 - 2013

Uitgawe 3

Suidstraat Centurion Tel: 012 641 7000

Koop ‘n nuwe of gebrukte voertuig by Barloworld Toyota en die skool en u kind

geniet voordeel daaruit. Onthou om te noem dat u ‘n Hennopsouer is en laat

weet ook die Skakelbeampte van Hennops by

bemarker@laerskoolhennopspark.co.za

U kontakpersoon is Ettienne Pohl by tweedehandse voertuie en Gawie Stoltz

by nuwe voertuie.

Makro Centurion ondersteun Laerskool

Hennopspark ons Makro terugbetaling het

drasties toegeneem. Dankie vir al u

ondersteuning-hou so aan asseblief. Dankie aan

Makro vir die geleentheid.

Vra by die ontvangstoonbank in Makro om te kyk

dat u kaart gekoppel is aan Hennops. Of kontak

die Bemarkingskantoor

KAART PROJEK

My Schoolkaart aansoekvorms is by die

Bemarkingskantoor beskikbaar of epos vir ‘’n

aansoekvorm

“ Every swipe counts”

Ouers gebruik u My School Kaart so veel as

moontlik by elke geleentheid en verdien

inkomste vir Hennops.

Onthou om veral by enige Woolworths u My

Hennopsouers gebruik asb u

My Schoolkaart by Woolworths en al die

vennote en verdien punte en

fondse vir die skool.

Onthou elke transaksie tel! Pryse vir die

skool en die ouers op die spel.

Tina Cowley Leessentrum:

Graag wil ek julle meer inligting gee

rakende die dienste wat ek verskaf. Ons

fokus op leesspoed, begrip en spelling.

Ons doen ook oogkinetika oefeninge om

die oogspiere te versterk.

Ons bied studiemetode kursusse aan vir

graad 4 tot graad 12 leerlinge. Die kursus

sluit in die bepaling van breindominansie,

studietegnieke, opsommings, breinkaarte,

beplanning en doelwitstelling. Kontak my

gerus vir meer inligting.

Marieta Labuschagne 082 882 5290

Centurion Swimming & Aqua Cenrte

HENNOPS

SWIMMING

STROKES!!

Beginner Strokes

Stoke Corrections

Cnr Lenchen & Migmatite / Planet Fitness Hennopspark

Advanced Stroke Techniques

Club Swimming (N.T.S)

Mega Planet Fitness

Transport service provided to and from Primary Schools

Contact Elmarie at

012 663 6035 / 082 463 6525

PJC SPORT en

FIETSE

NUWE FIETSE EN HERSTELWERK

BALLETE BENODIGHEDE SPORT

TOERUSTING “KOM DIENS JOU FIETS VIR

DIE NUWE JAAR” KOEDOE STRAAT,

WIERDAMALL, WIERDAPARK

012 653 1200

WIERDA MALL, WINKEL NO,

6 (AGTER ABSA)

Trotse borg van die Hennops WWE

Nuwe Bestuur

Hennopsview Sentrum

Tel: 012 654 3796

STEER CENTURION

LEERONTWIKKELINGSPROGRAM

Gr.4-12 ons help jou reg leer van

die begin af. Die program verbeter

Lees, Luister vaardighede, Skryf

van opstelle, Voorbereiding en

voordrag van toesprake, Hoe om vir

verskillende vakke te leer, Eksamen

vaardighede, Studie-metodes,

hoërdenke, konsentrasie en

geheue. Ons bied ook berading

dienste in emosionele

ondersteuning, trauma, sosiale

ontwikkeling ens. Kontak my gerus

vir meer inligting en program

datums. Eerste program begin

18 Februarie 2013

Bernice Eksteen 082 778 6557 |

www.practikids.co.za |

Bernice@practikids.co.za

Om in die Snuffelgids te adverteer

skakel Retha 012 654 4308 of

Twanette 084 587 2478 of stuur

epos na twanette1@gmail.com

NASKOOLSENTRUM VIR

LEERDERS BY ‘N HUIS

‘n Gekwalisfiseerde

onderwyseres met 18 jaar

ondrvinding het plek vir

laerskoolkinders vanaf

2013.

Die volgende word

ingesluit: Individuele

toesig oor huiswerk.

Hulp met take. Vervoer

vanaf die skool. ‘n Ligte

middagete en verversings.

‘n Huislike

atmosfeer. Vervoer na

buitemuurse aktiwiteite is

onderhandelbaar.

Skakel Annatjie Gerber vir

meer inligting by:

012 654 3248 /

076 142 1254

Student gesoek om twee

Hennopspark leerders

(Gr1 & Gr3) weeksmiddae

vanaf die skool na die huis

(Rooihuiskraal) te vervoer om

13:20 en Vrydae om 13:00.

Vergoeding R50 per uur plus

R3.50 per kilometer (gemiddeld

R1300 per maand). Student moet

beskik oor 'n geldige lisensie, eie

vervoer asook bewys van

assuransie.

Skakel Mev. Prinsloo

084 400 5353 of epos

irene.prinsloo@gmail.com om 'n

onderhoud te rëel

Om in die Snuffelgids te adverteer

skakel Retha 012 654 4308 of

Twanette 084 587 2478 of stuur

epos na twanette1@gmail.com

SAKKIES VIR

SKOOLBOEKE!

Geen meer plastiek sakkies nie!!!

R24

elk

Kleure beskikbaar:

“Lime, Red, Orange,

Royal Blue, Black,

Navy, Green”

Terwyl voorraad hou!

Twanette 084-587-2478

Email: twanette1@gmail.com

tdotprint@gmail.com

SANDSTEEN “PEBBLES”

TEEN ‘N ONGELOOFLIKE

PRYS

“PEBBLES” is in 4 groottes

beskikbaar. Groot, medium, klein en

ekstra klein. Afgesien van die feit

dat dit pragtig lyk tussen plante, hou

dit ook die grond klam, omdat dit

water absorbeer. Baie goeie prys :

R35-00 vir 15kg. Dit sal by die

skool afgelewer word. Aangesien dit

van Fiksburg kom moet daar ‘n

redelike aantal sake bestel word.

Skakel Ronel Venter by

072 950 1572

DRINGEND!

Opsoek na ‘n vryskut “Rep” vir

advertensie verkope vir

skoolkoerante.

Moet eie vervoer hê en

hardwerkend.

Stuur CV na tdotprint@gmail.com

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!