05.05.2013 Views

Verhuringsvoorwaardes - Laerskool Hennopspark

Verhuringsvoorwaardes - Laerskool Hennopspark

Verhuringsvoorwaardes - Laerskool Hennopspark

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

LAERSKOOL HENNOPSPARK

VERHURINGSVOORWAARDES: MULTIGEBOU / SAAL

1. BESPREKINGS: Mev Ann Alkema Tel: Skool: 012 654 4308

Tel: Sel: 082 660 1157

2. BREEKGOED: Mev Henrietta Schuld Tel: Skool: 012 654 4308

Faks: 012 654 1663

3. TARIEWE: 1. R2 000-00 verhuringsfooi. Volle bedrag betaalbaar voor die sleutels

oorhandig word. R500-00 deposito is betaalbaar en dien as

besprekingsfooi. Indien daar geen klagtes ontvang is

Na die funksie nie, sal die deposito aan u terugbetaal word

4. DRANK: 1. Indien drank verkoop word, moet uself ’n lisensie by SAPD kry.

5. KOELGERIEWE: 2 x Yskaste in kombuis.

6. SKADE: U sal verantwoordelik gehou word vir enige skade.

7. SLEUTELS: 1. Sleutels moet afgehaal word by Ann Alkema (Vrydag 11:00 vir

Vrydag en Saterdag se gebruik). As die saal Vrydag gebruik word sal

die Saterdag huurders eers die sleutel Saterdag oggend kan kry maar

moet u nogsteeds Vrydag 11:00 die skool besoek vir die deurgaan van

die saal en die sekuriteitskode. U moet al die deure sluit en die sleutels

na die naweek op Maandag voor 09:00 weer inhandig.

2. Indien sleutels verloor word, sal u verantwoordelik wees vir die koste

van vervanging van alle slotte.

8. BREEKWARE: 1. Die Multigebou is toegerus met eetgerei soos aangedui op

Voorraadlys/breekwarelys.

2. Die eetgerei is te huur teen tariewe soos aangedui op die breekwarelys,

betaalbaar wanneer sleutel ingehandig word.

3. Voltooi asseblief die breekwarelys volgens die hoeveelheid wat u

benodig. Faks asseblief die lys die Maandag voor die funksie aan

mev Henrietta Schuld en dit sal vir u in die kombuis uitgepak word.

4. Die breekware moet weer skoon op die kas gelaat word.

5. Gebreekte goed moet asseblief eenkant neergesit word.

6. Breekskade sal betaal word wanneer sleutels ingehandig word.

9. KONTROLERING

VAN VOORRAAD:. By aankoms kontroleer asseblief die voorraad en onderteken die

vorm wat voorsien word.

10. ASBLIKKE: 1. Maak asseblief van die asblikke by die Multigebou gebruik.

2. Ekstra swart sakke moet self voorsien word.

11. STOWE EN

OONDE: 1. Sorg asseblief dat die stoof en oond skoon en afgeskakel is.

2. Reël vooraf vir braaiers.

12. BRAAIVLEISVURE: Blus die vure asseblief indien u gebraai het.

13. VADOEKE &

SKOTTELGOEDSEEP:U is verantwoordelik vir u eie vadoeke en skottelgoedseep.

14. TAFELS EN

STOELE: 1. Moet asseblief met bespreking aangevra word.

2. Die aangevraagde tafels en stoele sal in die gebou gelaat word.

3. Geen tafels en stoele mag buite die Multigebou gepak word nie.

4. Gratis beskikbaar - 7 ronde tafels

10 staaltafels

85 stoele (Multi) 340 (Saal)

15. PARKERING: 1. Op eie risiko

2. U mag in die Personeelparkering parkeer. U ontvang ’n

afstandbeheer saam met die sleutel. Gaste mag by die parkering

ingang by die sportveld parkeer.

3. Reël asseblief vir u eie wagte of reël met ons. Wagte is noodsaaklik.

4. Die skool kan geen verantwoordelikheid vir voertuie se veiligheid

neem nie.

2.

16. TOILETTE: 1. Netjiese goed toegeruste toilette vir mans en dames is beskikbaar in

die gebou (sowel as aan die suidekant – op aanvraag).

2. Toiletpapier en papierhanddoekies word voorsien. U is welkom om u eie

handdoekies te voorsien.

3. U moet asseblief self reukweerder voorsien indien verkies.

4. U mag ander versierings byvoeg en self weer verwyder.

17. BRANDGEVAAR: Gebruik brandblussers in gebou.

Skakel die Brandweer: 10177 of 012 310 6400

18. OPRUIMING: 1. Die saal en kombuis moet die dag na u funksie om 9:00 opgeruim

wees.

2. Indien u nie teen 9:00 die volgende dag opgeruim het nie, sal u die

deposito verbeur.

19. KLANK: 1. Ons versoek dat u nie klank buite die saal gebruik nie.

2. Geen steuring mag na 22:00 plaasvind nie die skool is in ‘n

woonbuurt geleë.

3. Motors, taal, musiek wat die publiek pla, sal lei tot verbeuring van

20. GROOTSAAL Die stellasies bankies sal GLAD NIE uit die saal verwyder kan word nie.

LAERSKOOL HENNOPSPARK

HUUROOREENKOMS VAN MULTIGEBOU/SAAL

HUURDER: VOLLE NAAM: ______________________________________________

KONTAKNOMMER: TEL: __________________________

SEL: __________________________

ADRES: _______________________________________________

DATUM VAN BESPREKING: _______________________________________________

TIPE FUNKSIE: _______________________________________________

WANNEER MULTI/SAAL BENODIG: _____________________________________________

TYE +: AANKOMS: _________________ VERTREK: ________________

AANTAL PERSONE: _________________

TAFELS: _________ ROND _________ LANK

STOELE: _________________

GAAN U DIE SKOOL SE BREEKWARE GEBRUIK: ___________

Ek, ondergetekende, aanvaar verantwoordelikheid om die ooreenkoms met die skool ten opsigte

van huur van die Multigebou/saal, stip na te kom. Indien enige skade aangerig word aan die gebou

of eiendom, onderneem ek om die skool daarvoor te vergoed.

Ek verstaan ook dat die skool geen verantwoordelikheid aanvaar vir enige skade wat ek ly ten

opsigte van beserings of besittings nie. Ek aanvaar ook verantwoordelikheid vir die veiligheid van

die voertuie.

** Die stellasies bankies in die skoolsaal sal NIE uit die saal verwyder kan word nie.

GETEKEN: DATUM: ______-______-______

HANDTEKENING VAN HUUR SKOOL PERSONEEL

Bankbesonderhede: Laerskool Hennopspark

ABSA CENTURION Takkode: 630445 Rek no: 2890490002

Verwysing: Multigebou en naam.

Braai patio

Braai

Kombuis

Saal

Voor

Foto’s van die Multigebou

AANDAG : Mev Henrietta Schuld

BREEKWARE – MULTI GEBOU

BESONDERHEDE VAN KLIËNT:

NAAM & VAN: ____________________________________ TEL: __________________

DAG & DATUM VAN FUNKSIE: ______________________ TYD: __________________

ITEMS -

BESKRYWING

In

Voorraad

Vervangings

-koste

GLASE

1. Wynglase 80 9.00 80c

2. Ontbytglase 80 3.50 80c

3. Sjerrieglase 80 4.50 80c

4. Koeldrankglase 80 6.00 80c

Verhuringskoste

5. Sjampanjeglase

(lang)

80 7.50 80c

6. Bierglase 50 8.00 R1.00c

7. Whisky glase 20 8.00 R1.00c

BREEKWARE – WIT

1. Hoofgereg borde 80 20.00 R1.00c

2. Klein bordjies 80 15.00 80c

3. Nageregbakkies 80 15.00 80c

4. Sopbakkies 93 15.00 80c

5. Koppies en pierings 80 20.00 70c

6. Melkbekers –

Vlekvrye staal 8 25.00 80c

7. Suikerpotte

8 20.00 80c

EETGEREI

1. Messe 80 12.00 80c

2. Vurke 80 10.00 80c

3. Desertlepels 80 6.60 80c

4. Soplepels 80 5.20 80c

5. Teelepels 80 3.00 80c

6. Koekvurkies 80 1.40 80c

Hoeveelheid

wat u wil

huur

Totaal

ITEMS -

BESKRYWING

2.

BREEKWARE – MULTI GEBOU

In

Voorraad

Vervangingskoste

OPDIENGEREI

1. Ponsbekers 15 40.00 10.00

2. Warmskinkborde 3 280.00 10.00

3. Groen plastiese

skootskinkborde

4. Sout en Peper

potjies

5. Vlekvrye Staal –

Koffie & teepotte

50

8.00

Verhuringskoste

40c

8 24.00 stel 4.00 per stel

6

220.00

6.00

ANDER

2. Urn – Vlekvrye

staal

1 400.00 30.00

3. Asbakkies 10 8.00 40c

Hoeveelheid

wat u wil

huur

BEDRAG VERSKULDIG R ___________________

PLUS BREEKSKADE (indien van toepassing) R ___________________

TOTAAL R ==================

BEDRAG BETAALBAAR R ==================

FAKS DIE BREEKWARELYS ASB NA :

Mev Henrietta Schuld

Faks : (012) 654 1663 Tel: (012) 654 4308

Totaal

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!