02.05.2013 Views

KOOPVORM vervolg - Old Mutual

KOOPVORM vervolg - Old Mutual

KOOPVORM vervolg - Old Mutual

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

KOOPVORM

Die geestelike tuiste van suiwer beleggings

Shari’ah-beleggings aangebied deur Old Mutual Unit Trusts

BELANGRIKE INLIGTING

1. Vul asseblief al die tersaaklike afdelings in en onderteken afdelings 7 en 13 (en afdeling 8 indien van toepassing).

2. Die ingevulde vorm en stawende dokumente (sien onder) kan geskandeer en per e-pos na uttransactions@oldmutual.com gestuur word, gefaks word na +27 (0)21 509 7100

of by enige Old Mutual-tak ingegee word. Onduidelike onvolledige vorms kan vertragings veroorsaak. Skakel ons Dienssentrum by 0860 234 234 as u enige vrae het.

3. U belegging sal gedoen word sodra ons die ingevulde vorm en die stawende dokumente ontvang het en sodra u geld in die korrekte bankrekening verskyn.

4. Nadat u rekening geopen is, kan u via www.omut.co.za registreer om u portefeulje te bekyk en/of transaksies te doen.

5. Dit is belangrik om ’n selfoonnommer te verskaf, omdat transaksiekennisgewings slegs per SMS gestuurword.

VEREISTES VIR STAWENDE DOKUMENTE

Koop- en verkoopversoeke vereis ten minste bewys van identiteit (bv. strepiesgekodeerde ID/paspoort) en woonadres (bv. diensterekening), tensy ons u jongste

dokumente op rekord het. Raadpleeg asseblief die dokument getiteld “Vereistes t.o.v. Stawende Dokumente” (beskikbaar op ons webtuiste) vir nader inligting. Die

Wet op die Finansiële Intelligensiesentrum (FICA) vereis dat dokumente vir elke gelyste persoon voorsien moet word, insluitend persone wat namens ander optree.

Institusionele beleggers moet ook dokumente rakende “Selfsertifisering van valutabeheer-nakoming” verskaf, indien van toepassing). Ons kan nie u aansoek sonder

die toepaslike inligting verwerk nie.

VERWERKINGSTYE

Indien alle vereistes teen 15:00 (13:00 vir alle transaksies ten opsigte van geldmarkeffektetrusts) nagekom is, sal u dieselfde dag se prys ontvang. Anders sal die

eerste werksdag se prys van toepassing wees sodra alle vereistes nagekom is, en dieselfde afsnytye sal van toepassing wees.

Vul asseblief hierdie vorm in drukskrif in en merk ( ) waar toepaslik.

AANSOEK OM ONDERAANDELE TE KOOP

Ek doen hiermee aansoek om die getal onderaandele wat gekoop kan word met die beleggingsbedrag wat hieronder aangetoon word. Alle transaksies is aan die

voorwaardes van die betrokke Trustakte(s) onderhewig.

Het u reeds ’n belegging by Old Mutual Unit Trusts? Nee Ja Indien Ja, verstrek asseblief

1. BELEGGER SE BESONDERHEDE

Ek belê:

Effektetrustnommer

Vir myself Namens ’n instelling Namens ’n minderjarige Meld verwantskap

Sorg asseblief dat al die vereiste stawende dokumente verskaf word vir elke persoon wat op die vorm gelys is.

Van en voorletters

Titel en voorname

Geslag: Manlik Vroulik Huwelikstaat: Getroud Ongetroud

ID-/Paspoortnommer Geboortedatum

Inkomstebelastingnommer

Nasionaliteit

Indien paspoort, plek van uitreiking

OF VOLLE NAAM/NAME VAN INSTITUSIONELE BELEGGER IN WIE SE NAAM DIE BELEGGING GEHOU WORD

Naam van maatskappy/

entiteit (indien van toepasing)

Volle naam van gemagtigde

verteen-woordiger

VERSTREK TOEPASLIKE KONTAKINLIGTING VIR REKENINGHOUER

Tel. (Kode) (Huis) (Kode) (Werk)

Faks Selfoon

D D M M E E J J

Taalvoorkeur: Eng Afr Voorkeur-kommunikasiemetode: E-pos Pos

E-posadres

Posadres Woonadres

Poskode

April 2013 - Bladsy 1 van 5

KOOPVORM vervolg

1. BELEGGER SE BESONDERHEDE vervolg

BESONDERHEDE VAN PERSOON WAT NAMENS BELEGGER OPTREE (OUER/VOOG)

Van en voorletters

Die geestelike tuiste van suiwer beleggings

Shari’ah-beleggings aangebied deur Old Mutual Unit Trusts

ID-/Paspoortnommer Geboortedatum

Van en voorletters

ID-/Paspoortnommer Geboortedatum

Woonadres

Poskode

Tel. (Kode) (Huis) (Kode) (Werk)

Faks Selfoon

D D M M E E J J

D D M M E E J J

2. HOE OM TE BELÊ

Old Mutual Unit Trusts staan onder geen verpligting om beleggings onder die minimum te aanvaar nie en behou hom die reg voor om in sekere omstandighede nie

u rekening te debiteer nie of om op te hou om u rekening te debiteer. Indien geen keuse aangedui word nie, sal uitkerings outomaties herbelê word.

NAAM VAN EFFEKTETRUST NAAM VAN BELEGGING** ENKELBEDRAG MAANDELIKS

Old Mutual Albaraka Balanced Fund

Old Mutual Albaraka Equity Fund

TOTAAL R R

UITKERINGS

( om in werking te stel)

Betaal uit Herbelê

Enkelbedragbelegging D D M M E E J J

A Debiteer asseblief my bankrekening (soos op bladsy 3 uiteengesit) met R op die

B Ek sal na Old Mutual Unit Trusts se bankrekening oorgeplaas, of het dit reeds gedoen.

Bank Rekeningnommer Tak Takkode Tipe rekening

Standard Bank 071230904 Kaapstad 05 10 01 Lopend

Faks asseblief u ingevulde vorm na +27 (0)21 509 7100 en kontak ons Dienssentrum by 0860 234 234 om u rekeningnommer te verkry. Gebruik dan hierdie rekeningnommer as verwysing wanneer u ’n direkte

deposito of ’n EFO doen. Indien die verkeerde bankrekening gekies word of ’n rekeningnommer as verwysing weggelaat word, kan dit vertragings veroorsaak.

Herhalende maandelikse (debietorder)beleggings

Debietorderdatums (kies een) 1 3 7 15 20 27 Aanvangsmaand

Laat asseblief 10 dae kennisgewing toe.

Om te help verseker dat my beleggingsbedrag met inflasie tred hou, verhoog asseblief die beleggingsbedrag van my debietorder elke jaar op die verjaardagdatum met:

5* % of % of R

* Skrap indien nie van toepassing nie. Indien u nie u keuse aandui nie, sal die verhoogde bedrag aangewend word vir alle effektetrusts in u portefeulje wat deur hierdie aansoek geraak word.

** Gee die beleggingsdoelwit vir elke effektetrust ’n naam. Elke doelwit sal op u staat verskyn.

3. VERIFIËRING VAN INKOMSTE

Bevestig asseblief u bron van inkomste en fondse vir hierdie transaksie.

Bron van inkomste

Bron van fondse vir hierdie transaksie

Tipe bates Kleinhandel Institusioneel

• Institusionele bates verwys na bates wat namens institusionele beleggers gehou of bestuur word, d.w.s. aftreefondse, langtermynversekeraars, kollektiewe beleggingskemabestuurders en beleggingsbestuurders

wat by Valutabeheer vir valutabeheerdoeleindes as institusionele beleggers geregistreer is.

• Kleinhandelsbates verwys na bates wat ontvang word van individue en ander entiteite, soos maatskappye en trusts, ens. en sluit kleinhandelsbates in wat indirek ontvang word via ’n tussenganger,

soos ’n gekoppelde beleggingsdiensverskaffer (LISP), genomineerde maatskappy of ’n beleggingsbestuurder wat nie as ’n institusionele belegger by Valutabeheer geregistreer is nie.

April 2013 - Bladsy 2 van 5

KOOPVORM vervolg

4. BEVESTIGING VAN BELASTINGSTATUS VIR DIVIDENDTERUGHOUBELASTING

Die geestelike tuiste van suiwer beleggings

Shari’ah-beleggings aangebied deur Old Mutual Unit Trusts

OMUT sal outomaties dividendbelasting teen die korrekte koers op u belegging terughou en dividende na aftrekking van dividendbelasting betaal ten opsigte van individuele

beleggers wat in Suid-Afrika woon. Dit sal op u IT3B aangedui word. U hoef niks verder te doen nie.

Sekere individue en entiteite soos omskryf in die Inkomstebelastingwet kan vir ‘n verlaagde dividendbelastingkoers of ‘n vrystelling kwalifiseer.

Dui asseblief aan:

OF

Ek/Ons kwalifiseer vir ‘n vrystelling, omdat ek/die entiteit van Dividendterughoubelasting vrygestel is.

Ek/Ons kwalifiseer vir ‘n verlaagde dividendbelastingkoers, omdat ‘n dubbelbelasting-ooreenkoms bestaan.

Ek/Ons sal die vorm Verklaring van Voordelige Eienaar (verkrygbaar by www.omut.co.za of deur die Dienssentrum by 0860 234 234 te skakel) invul en aan OMUT terugstuur om

hierdie vrystelling/verlaagde belastingkoers te verkry.

Let wel: OMUT sal dividendbelasting terughou teen die toepaslike koers wat deur wetgewing bepaal word, totdat ons u getekende verklaringsvorm ontvang het. Raadpleeg

asseblief ‘n belastingadviseur as u onseker is oor u belastingstatus.

5. U BANKBESONDERHEDE

Aftrekkings kan nie teen kredietkaarte gedoen word nie. Debietorders kan slegs op u eie rekening geskep word (behalwe in die geval van grootouers/ouers wat namens

minderjariges belê, of gades wat namens mekaar belê). Betalings kan slegs in u eie bankrekening gedoen word (behalwe in die geval van minderjariges).t

BANKBESONDERHEDE VIR AFTREKKINGS (Ons sal hierdie en alle toekomstige betalings van hierdie rekening aftrek)

The payment is made:

Vir myself Namens ’n instelling Namens ’n minderjarige (soos aangedui op bladsy 1)

Rekeninghouer se van Voorletters

Bank en tak

Takkode en rekeningnommer

Tipe rekening: Lopend Spaar

BANKBESONDERHEDE VIR UITBETALINGS INDIEN ANDERS AS HIERBO (Ons sal dividende, opbrengste op verkope en gereelde onttrekkings in hierdie rekening inbetaal)

Rekeninghouer se van Intials

Bank en tak

Takkode en rekeningnommer

Tipe rekening: Lopend Spaar

6. OUTOMATIESE GEREELDE ONTTREKKINGS (Die keuse om uitkerings te laat uitbetaal word nie as ‘n onttrekking beskou nie)

Verkoop asseblief onderaandele ter waarde van R uit my Fund, elke

maand/kwartaal/ses maande/jaar (omkring betaaltempo). Begin datum).

7. EFFEKTETRUSTS WAT AAN SHARI’AH VOLDOEN (Old Mutual Albaraka Equity Fund en Old Mutual Albaraka Balanced Fund)

Ek erken dat ek gekies het om te belê in ’n effektetrust wat aan Shari’ah voldoen, wat beteken dat dit ooreenkomstig die riglyne van die Shari’ah Toesighoudende Raad

bestuur sal word, met inagneming van die Shari’ah-standaarde van die Rekeningkundige en Ouditorganisasie vir Islamitiese Finansiële Instellings (AAOIFI). Ek stem in dat enige

inkomste wat deur die Shari’ah Toesighoudende Raad as nie-toelaatbaar beskou word, betaal word aan die liefdadigheidstrust wat deur die Shari’ah Toesighoudende Raad

gekies word in ooreenstemming met die beginsels van Shari’ah en die aanvullende akte van die effektetrust. Ek erken dat dit nie deel van my inkomste uitmaak nie en nie

op my belastingsertifikaat sal verskyn nie. Ek neem kennis dat inkomste in sommige gevalle in ooreenstemming met heersende belastingpraktyke as “rente-inkomste” op my

belastingsertifikaat aangedui kan word, maar aanvaar dat sodanige inkomste ten volle aan Shari’ah voldoen en as sodanig deur die Shari’ah Toesighoudende Raad goedgekeur is.

D D M M E E J J

Datum Handtekening van belegger

April 2013 - Bladsy 3 van 5

KOOPVORM vervolg

8. AANVAARDING VAN ADVIES

Die geestelike tuiste van suiwer beleggings

Shari’ah-beleggings aangebied deur Old Mutual Unit Trusts

A Ek is alleen verantwoordelik vir my beleggingskeuses en die gepaardgaande uitkomste daarvan, en ek erken dat ek hierdie transaksie aangaan sonder om finansiële advies

te ontvang, omdat ek dit so verkies. Gevolglik sal geen aanvangskoste op enige belegging van R500 (die effektetrustminimum) of meer gehef word nie.

OF

B Hiermee bevestig ek dat, waar van toepassing, die betrokke tussenganger (adviseur of makelaar) my oortuig het dat hy/sy gemagtig is om finansiële dienste ten opsigte

van hierdie produk te lewer.

Wil u hierdie tussenganger as u Voorkeur-dienstussenganger (VDT) aanstel om na al u toekomstige Old Mutual finansiële diensbehoeftes om te sien?

JA, ek stel die VDT aan en verleen aan hom/haar toegang tot inligting oor al my bestaande Old Mutual finansiële diensprodukte.

NEE, ek sal ’n Tussenganger-aanstellingsnota (TAN) invul waarin ek die dienstussenganger van my keuse per kategorie van Old Mutual finansiële diensprodukte sal

aanwys.

9. OPDRAG VIR BETALING VAN ADVISEURSFOOIE (Indien van toepassing)

’n Aanvanklike adviseursfooi is soos volg ooreengekom (onderhewig aan die maksimums vir elke effektetrust, soos uiteengesit op die effektetrustfondsfeiteblad). Die toepaslike

bedrag sal afgetrek word voordat onderaandele gekoop word.

BTW ingesluit (maks. 3.42% BTW ingesluit) vir aandele-/batetoewysingseffektetrusts , wat

(LW: Indien % en randbedrag verskil, sal % geld.)

R is. BTW ingesluit.

D D M M E E J J

Datum Handtekening van belegger

JAARLIKSE ADVISEURSFOOI (slegs van toepassing op Old Mutual Albaraka Balanced Fund)

U kan ook kies om ’n deurlopende jaarlikse adviseursfooi te betaal. Hierdie fooi word tussen u en u adviseur of makelaar onderhandel en is bykomend tot die aanvanklike

adviseursfooi wat betaal word soos hierbo bepaal is.

JA of NEE

Indien Ja, spesifiseer persentasie . (maks. 1.14% p.j. met BTW ingesluit) van u diskresionêre belegging in die Old Mutual Albaraka Balanced Fund (nie-aftreebelegging).

Note that this instruction overrides all existing annual adviser fee agreements.

Hierdie jaarlikse fooi word bereken as ’n persentasie van die waarde van u diskresionêre (nie-aftreespaar-) effektetrustportefeulje. Dit sluit dus alle annuïteitprodukte uit. Verder

word die Old Mutual International Growth Fund of Funds, die Old Mutual Albaraka Equity Fund, die Old Mutual Income Fund A3 en die Old Mutual Balanced Fund A3 ook uitgesluit

aangesien hulle ’n spoorfooi uit hul jaarlikse diensfooi betaal. Die jaarlikse adviseursfooi word maandeliks afgetrek deur onderaandele uit die benoemde effektetrust(s) te verkoop.

Dit is dus ’n kapitaalwinsbelastinggebeurtenis. Indien hierdie fooi uit ’n enkele effektetrust betaal word en daar op enige tydstip nie genoeg onderaandele in die effektetrust is nie, sal

die fooi outomaties van u Money Market Fund afgetrek word, of so nie van die grootste effektetrust in u portefeulje. Waar beleggings in meer as een klas binne dieselfde effektetrust

gehou word, sal die fooi afgetrek word van die klas wat oop is vir nuwe besigheid. U sal bevestiging ontvang van die implementering van hierdie fooi, enige wysigings aan die jaarlikse

persentasie of aan die effektetrust, asook die kansellasie daarvan. Hierdie fooi berus op ’n ooreenkoms tussen die kliënt en die tussenganger. U moet in ag neem of u tussenganger vir

BTW geregistreer is. Old Mutual Unit Trusts is nie ’n party tot die ooreenkoms nie en sal die fooi kanselleer by ontvangs van ’n skriftelike opdrag van enigeen van die partye. Die fooi

sal verder gekanselleer word deur ’n verandering van dienstussenganger. Old Mutual Unit Trusts sal foutiewe opdragte wat ontvang is verander, maar sal nie vorige betalings wat op

foutiewe opdragte gegrond is regstel nie.

D D M M E E J J

Datum Handtekening van belegger

10. VERKLARING DEUR ADVISEUR/MAKELAAR

SPESIALE OPDRAGTE

Ek, die ondergetekende, verklaar en waarborg hiermee dat ek behoorlik gemagtig is om finansiële dienste ten opsigte van hierdie produk te lewer. Alle betrokke partye

is geïdentifiseer en geverifieer, alle tersaaklike dokumentasie is bekom en toepaslike prosedures is gevolg in ooreenstemming met die Wet op die Finansiële Intelligensiesentrum

(Wet 38 van 2001).

Naam van voorsteller Tak Tussengangers-/Makelaarskode Tel. nr.

Voorsteller se e-posadres Voorsteller se handtekening

April 2013 - Bladsy 4 van 5

KOOPVORM vervolg

11. BESKERMING VAN PERSOONLIKE INLIGTING

Die geestelike tuiste van suiwer beleggings

Shari’ah-beleggings aangebied deur Old Mutual Unit Trusts

Die Old Mutual-groep bied u graag finansiële dienste op ’n deurlopende grondslag en kan u persoonlike inligting gebruik om vir u inligting te gee oor produkte of dienste

wat geskik kan wees om in u finansiële behoeftes te voorsien. SMS asseblief u ID-nommer na 45600 indien u nie sulke finansiële dienste wil ontvang nie. Om ons volledige

kennisgewing oor privaatheid te sien en u voorkeure uit te oefen, besoek ons webtuiste by www.oldmutual.co.za.

12. STATUTÊRE INLIGTING

Effektetrusts is gewoonlik medium- tot langtermynbeleggings. Vorige prestasie is nie ’n aanduiding van toekomstige prestasie nie. Skommelinge kan oor die korter termyn

voorkom, terwyl u belegging in ooreenstemming met die markte beweeg. Wisselkoersbewegings of -skommelinge kan meebring dat die waarde van onderliggende internasionale

beleggings styg of daal. Effektetrusts kan by leen en die uitleen van skrip betrokke wees. Die fonds se TOV weerspieël die persentasie van die gemiddelde Netto Batewaarde

van die portefeulje wat as koste, heffings en fooie met betrekking tot die bestuur van die portefeulje aangegaan is. ’n Hoër TOV impliseer nie noodwendig ’n swak opbrengs

nie, en ’n lae TOV impliseer ook nie ’n goeie opbrengs nie. Die huidige TOV kan nie as ’n riglyn vir toekomstige TOV’s beskou word nie. ’n Lys van fooie, koste en maksimum

kommissie is by Old Mutual Unit Trust Managers Ltd (OMUT) verkrygbaar. U kan u belegging verkoop teen die heersende prys van die dag (om 15:00 op ’n vooruitprysingsgrondslag

bereken en 17:00 teen die maandeinde vir Old Mutual RAFI ® 40 Tracker Fund, Old Mutual Top 40 Fund en SYm|mETRY Equity Fund of Funds). Die Old Mutual Money Market

Fund se onderaandeelprys poog om staties te wees, maar beleggingskapitaal word nie gewaarborg nie. Die totale opbrengs bestaan hoofsaaklik uit rente (wat daagliks om

13:00 verklaar word), maar kan ook enige wins/verlies op ’n bepaalde instrument insluit. In die meeste gevalle sal dit bloot die daaglikse opbrengs verhoog of verlaag, maar

in uiterste gevalle kan dit die kapitaalwaarde van die fonds verminder. Spesialisaandelefondse kan ’n groter risiko inhou, aangesien blootstellingsperke ten opsigte van ’n

enkele sekuriteit hoër kan wees. ’n Voederfonds is ’n portefeulje wat, afgesien van bates in likiede vorm, uitsluitlik uit deelnemende belange in ’n enkele portefeulje van ’n

kollektiewe beleggingskema bestaan. ’n Fonds van fondse-effektetrust belê slegs in ander kollektiewe beleggingskemas, wat hul eie koste kan vra. Sekere fondse kan tydelik vir

nuwe besigheid gesluit word om ooreenkomstig hul mandaat bestuur te word. Hierdie portefeuljes bevat verskillende onderaandeelklasse, wat aan verskillende fooie en koste

onderhewig is. Old Mutual Unit Trust Managers Ltd is ’n lid van die Vereniging vir Spaar en Belegging Suid-Afrika (ASISA).

13. VERKLARING

Ek stem in om die getal onderaandele te aanvaar wat uit hoofde van hierdie aansoek aan my verkoop word en ek waarborg dat ek volle mag en gesag het om hierdie transaksie

aan te gaan en te sluit, met die nodige bystand waar sodanige bystand ’n regsvereiste is. Ek is daarvan bewus dat hierdie produk geen afkoelregte bied nie. Ek weet dat die

aankoopkoste van onderaandele ’n aanvangskoste plus BTW kan insluit, na gelang van die bedrag wat belê word en of ek ’n tussenganger gebruik of nie, en dat daar geen

waarborge op my kapitaal is nie. Ek erken dat daar verdere toelaatbare aftrekkings van die effektetrust(s) is (bv. ’n jaarlikse diensfooi) wat ’n impak het op die waarde van

my belegging. Ek is tevrede dat die feite wat verskaf is korrek en volledig is. Ek is bewus van die effektetrust(s) se doelwitte, risikofaktore, die kosteheffings en inkomsteuitkerings,

soos uiteengesit in die effektetrustfondsfeiteblad/-blaaie. Ek erken dat Old Mutual Unit Trust Managers Ltd tot 10% van die portefeulje kan leen om onvoldoende

likiditeit te dek. Ek het al vyf bladsye van hierdie aansoekvorm gelees en ten volle verstaan. Hiermee magtig ek Old Mutual Unit Trust Managers Ltd om bogenoemde rekening

te debiteer met die maandelikse bedrag/enkelbedrag wat gespesifiseer is. Verder magtig ek Old Mutual om opdragte van my per faksimilee te aanvaar (skrap asseblief indien

nie van toepassing nie).

D D M M E E J J

Datum Handtekening van belegger

Old Mutual Unit Trust Managers Limited

(Registrasienr. 65/08471/06)

Mutualpark, Jan Smutsrylaan, Pinelands 7405, Suid-Afrika

Posbus 207, Kaapstad 8000, Suid-Afrika

Telefoonnr.: +27(0)21 503 1770

Hulplyn: 0860 234 234

Faksnr.: +27(0)21 509 7100

Internetadres: www.omut.co.za

E-pos: unittrusts@oldmutual.com

Klagtes: Skryf aan ons Kliëntediensbestuurder by bogenoemde adres

of skakel 0860 234 234.

Nakomingsafdeling: EFFEKTETRUSTFONDSE

+27(0)21 503 1770

Old Mutual Investment Administrators (Pty) Ltd

Registrasienr. 1988/003478/07)

Mutualpark, Jan Smutsrylaan, Pinelands 7405, Suid-Afrika

Posbus 5408, Kaapstad 8000, Suid-Afrika

Telefoonnr.: +27(0)21 503 1770

Faksnr.: +27(0)21 509 7100

Nakomingsafdeling: +27(0)21 503 1770

Professionele skadeloosstellings- en getrouheidsversekeringsdekking is in plek.

Old Mutual Investment Administrators (Pty) Ltd is ’n derdeparty-administrasie-en

diensverskaffer aan Old Mutual Unit Trust Managers Limited en is ’n gelisensieerde

finansiële diensverskaffer.

Besoek www.omut.co.za vir effektetrustinligting, pryse en nuus. Meld TOTALE aan om ONKOSTE- u portefeulje GEANNUALISEERDE

aanlyn te bekyk.

Kliënte wat e-pos as hul voorkeur-kommunikasiemetode kies, vind baat vERhOUDING

by ’n uitgebreide kommunikasiediens.

DIENSFOOI %

BELEGGINGSMINIMUMS (TOv %) (ingesluit by TOv)

EFFEKTETRUST-

(Prestasiefooi-

EFFEKTETRUST KATEGORIE BELEGGINGSDOELWIT

Enkelbedrag Maandeliks komponent %) Min Maks

EFFEKTETRUSTFONDSE WAT AAN SHARI’AH VOLDOEN

UITKERINGS-

DATUMS RISIKO

Old Mutual Suid-Afrikaans Die fonds streef bestendige R10 000 R500 1.57 0.86 2.85 Junie Matig

Active Quant

Equity Fund

A

EFFEKTETRUST

– Aandele –

Algemeen

EFFEKTETRUST-

KATEGORIE

kapitaalgroei bo die langtermyn-

(0.67)

TOTALE ONKOSTEgemiddelde

van die algemene

VERHOUDING

aandelesektor na. Dit belê hoofsaaklik BELEGGINGSMINIMUMS (TOV %)

in SA aandele deur gebruik te maak van

(Prestasiefooi-

BELEGGINGSDOELWIT

’n kwantitatiewe beleggingsproses. Enkelbedrag Maandeliks komponent %)

GEANNUALISEERDE

DIENSFOOI %

(ingesluit by TOV)

Min Maks

Desember

UITKERINGS-

DATUMS

aggressief

RISIKO

# Old Mutual Suid-Afrikaans Hierdie fonds, wat aan Shari’ah R5 000 R500 2.38 1.43 N.V.T. Junie Matig

Albaraka – Multibate voldoen, poog om bestendige

(N.V.T.)

Desember

Balanced – Medium langtermyn-kapitaalgroei asook ’n

Fund A Aandele matige vlak van inkomste te lewer,

deur middel van ’n portefeulje wat

oor bateklasse diversifiseer.

Old Mutual

Albaraka

Equity Fund

A

# † Old Mutual

Balanced

Fund A

Suid-Afrikaans

– Aandele –

Algemeen

Suid-Afrikaans

– Multibate –

Hoë Aandele

Hierdie fonds, wat aan Shari’ah

voldoen, belê in ’n breë spektrum

van aandele wat nie met alkohol,

dobbel en nie-halaalvoedsel verbind

word nie en wat nie rente-inkomste

genereer nie.

Die fonds poog om langtermynkapitaalgroei

aan beleggers te

bied. Dit belê in aandele, effekte

en kontant, met ’n sydigheid vir

aandele. Die fonds voldoen aan

R5 000 R500 1.80

(N.V.T.)

R10 000 R500 2.18

(1.23)

1.71 N.V.T. Junie

Desember

0.86 2.85 Junie

Desember

Matig

aggressief

Matig

April 2013 - Bladsy 5 van 5

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!