02.05.2013 Views

DIE KWEEK VAN SAMPIOENE: 'n HANDLEIDING VIR BEGINNERS

DIE KWEEK VAN SAMPIOENE: 'n HANDLEIDING VIR BEGINNERS

DIE KWEEK VAN SAMPIOENE: 'n HANDLEIDING VIR BEGINNERS

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

WOORDELYS

Agar: ’n Stolmiddel wat gemaak word van seewierekstrak. Agar word

gebruik in sampioenverbouing om groeitoestande vir sampioenspore

te voorsien.

Belugti ging: Proses waardeur lug gesirkuleer word deur gemengde vaste stowwe

of opgelos word in ’n vloeistof.

Besmetti ng: Ongewenste organismes in die groeimedium. Dit kom gewoonlik

voor as gevolg van onvoldoende sterilisering. Dit is gewoonlik swart

of groen skimmel.

Biologiese doeltreff endheid: Dit verwys na die opbrengspersentasie van vars sampioene uit

droë gewig voedingsbodem, bv. 1 kg vars sampioene uit 1 kg droë

voedingsbron lewer 100% biologiese doeltreff endheid.

Kweekbodem: Aartappeldekstrose-agar of moutekstrak-agar.

Kweekplantjie: Sampioenswamvlok wat op ’n medium groei.

Lugvogmeter: ’n Instrument wat relati ewe voggehalte of die hoeveelheid water in

die atmosfeer meet.

Oortrekking: Die proses waartydens swamvlok oor die voedingsbodem groei tot

die hele voedingsbodem heeltemal wit is.

Opslag: Voorkoms van sampioene as gevolg van ’n skielike ontwikkeling van

’n klomp vrugliggame binne ’n bepaalde tydperk.

Outoklaaf: ’n Lugdigte houer wat gevul kan word met stoom onder druk om hitt e

voort te bring.

Pasteurisering: Die proses waar vloeistof verhit word met die doel om virusse en

skadelike organismes soos bakterieë en protasoë te vernieti g.

Petribakkie: ’n Ronde glas- of plasti ekbakkie met ’n deksel wat gebruik word

om sampioenswamvlok te kweek wat gebruik sal word om op die

moedersaad te ent.

Preservering: Beskerming van kos teen bederf as gevolg van mikro-organismes,

ensieme en oksidasie.

Saad: Die suiwer kweking van swamvlok op koringkorrels of saagsels wat

geënt word op die fi nale voedingsbodem.

Speldekop: ’n Term wat gebruik word vir ’n baie jong sampioen wanneer sy kop

so groot soos ’n speldekop is.

Sterilisering: Die totale vernieti ging van alle mikro-organismes met hitt e deur die

gebruik van ‘n outoklaaf of drukpot.

Swamvlok: ’n Swamagti ge netwerk van draadvormige selle waaruit

sampioenvrugliggame gevorm word.

Temperatuur: Hoe warm of koud die liggaam of die omgewing is.

Voedingsbodem: Strooi, saagsels of enige organiese stowwe waarop die

sampioenswamvlok sal groei.

Voggehalte: Die hoeveelheid waterdamp in die atmosfeer.

Vrugliggaam: Die struktuur van die sampioen.

5

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!