02.05.2013 Views

DIE KWEEK VAN SAMPIOENE: 'n HANDLEIDING VIR BEGINNERS

DIE KWEEK VAN SAMPIOENE: 'n HANDLEIDING VIR BEGINNERS

DIE KWEEK VAN SAMPIOENE: 'n HANDLEIDING VIR BEGINNERS

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

INLEIDING

1.1 Wat is sampioene?

Sampioene is makroswamme met kenmerkende vrugliggame wat groot genoeg is om

met die blote oog gesien en met die hand gepluk te word. Terwyl sampioene groei,

kan hulle organiese stowwe afb reek en voedingstowwe daaruit opneem. Dit is ’n

goeie bron van proteïen en bevat al die noodsaaklike aminosure. Sampioene is ook

ryk aan vesel, ryk aan vitamiene en laag in kolesterol. Dit word in ’n verskeidenheid

disse in verskeie gedaantes en vorms gebruik.

Sampioene word in woude regoor die wêreld aangetref. Dit sal in die regte omgewing

groei en is ’n goeie bron van natuurlike vitamiene en minerale. Sampioene kan ook

siekte en selfs dood veroorsaak wanneer mense in hul onkunde sekere soorte wilde

sampioene eet. Gekweekte sampioene is die mees betroubare voorsieningsbron en

moet dus voorkeur kry.

Akti witeit 1 10 minute

Maak ’n lys van voedingstowwe wat teenwoordig is in sampioene.

Hoekom is gekweekte sampioene meer betroubaar as wilde sampioene?

Namibië het ’n wye verskeidenheid sampioene, waarvan ’n paar nog nie geïdenti fi seer

is nie. Sommige van die bekende variëteite is die Termitomyces (Fig.1.5), plaaslik

bekend as Omayova (Herero), Mbowa (Silozi), Owowa (Oshindonga); Kalahari truffl e

(Fig.1.3), plaaslik bekend as Mana (Damara/Nama) en Omatumbula in Oshiwambo

wat net gedurende en kort ná die reënseisoen geoes kan word.

Die mees algemene en ook die sampioene wat die maklikste in Namibië gekweek

kan word, is oestersampioene (Fig. 1.1). Dit sluit in Pleurotus Ostreatus, Pleurotus

Soja caju, pleurotus HK35 en dwergsampioene (Fig. 1.2). Ander soorte sampioene

soos die Lenti nula spesie (Shiitake) (Fig.1.6), en Ganoderma spesie (Fig.1.4) kan

ook met sukses verbou word, maar verg meer aandag en tegniese vaardighede. Dit

6

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!