02.05.2013 Views

Mei 2012 - Voermol

Mei 2012 - Voermol

Mei 2012 - Voermol

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Ulrich Müller, Voermol Voere

Die afgelope paar jaar was daar ʼn skerp

toename in plaasvoerkrale. Dit is omdat

produsente hulle eie speenkalwers en/of

mielies gebruik het om waarde tot mielies

en speenkalf te voeg. Die hoë mielieprys

en die relatiewe lae vleisprys het egter

sake verander en winsgewendheid

in die voerkraal is tans onder druk.

Speenkalfprodusente moet dus hulle

opsies versigtig oorweeg en besluit wat

om met hulle speenkalwers te doen.

Die maklikste en veiligste opsie is

sekerlik om die speenkalf direk na speen

aan 'n voerkraal te verkoop. Die voordeel

daarvan is dat die risiko laag is en die

geld onmiddellik gebank kan word. Die

nadeel is egter dat geen waarde tot die

speenkalf toevoeg word nie.

Backgrounding

Hoë Mielieprys?

Oorweeg Backgrounding

van Jou Speenkalwers

'n Verdere opsie is om die speenkalf terug

te hou en op weiding uit te groei. Sodra

die kalf sowat 380 kg weeg, kan die kalf

vir sowat 60 tot 80 dae in 'n voerkraal

gevoer word om die kalf markklaar te

kry. Sodoende word die kalf heelwat

later in die jaar bemark (Nov/Des)

wanneer vleispryse gewoonlik hoog is.

Hierdie praktyk om 'n kalf eers te

“background” of uit te groei en dan

later af te rond, werk goed indien die

produsent toegang het tot voldoende en

goeie gehalte weiding. Sodanige gehalte

weiding verseker 'n goeie gemiddelde

daaglikse toename en bring mee dat

die praktyk van backgrounding kostedoeltreffend

is.

Die gehalte van die weiding gaan bepaal

watter aanvulling gebruik moet word vir

backgrounding. Groenweiding is hoog in

proteïen, hoogs verteerbaar en diere op

sulke weidings se massa neem toe. Op

groenweiding is fosfor (P) gevolg deur

energie egter beperkend. Om optimale

gewigstoename te verseker, moet P

en energie aangevul word. Oorweeg

produkte soos Voermol Supermol

(V7267), Voermol Energieblok (V11456)

of Voermol Molovite (V7266). Op droë

weiding is proteïen gebrekkig en moet

dit in die vorm van 'n produksielek

aangevul word.

Voerkraal

Superieure kwaliteit produkte vir die uitgroei en vetmaak van beeste.

Kalwers wat direk vanaf weidings

bemark word se gradering is gewoonlik

swak weens die gebrek aan afronding.

Wat die natuur kort, sal Voermol voorsien

Mei 2012

'n Groot persentasie van die kalwers

sal A0/A1 gradeer weens die te lae

energie-inname vanaf die weiding.

Gevolglik word aanbeveel dat kalwers

na die backgroundingfase in 'n voerkraal

afgerond word. 'n Voertydperk van

tussen 60 en 80 dae is gewoonlik

voldoende. Gebruik die Voermolstelsel

met Voermol SB 100 (V4498) of, indien

geen ruvoer beskikbaar is nie, Voermol

Beefmaker (V7535).

52

1

2

1

Ten Slotte

Onder die huidige toestande (hoë

mielieprys) is die backgrounding van

speenkalwers 'n goeie praktyk wat wins-

gewendheid aansienlik kan verhoog.

Vir die suksesvolle backgrounding van

kalwers, is van die volgende aspekte

egter belangrik:

i) Weens die lang voertydperk (uitgroei

op weiding gevolg deur

voerkraalperiode) is die karkasse

dikwels te swaar, veral as die diere

Koning Letsie III van Lesotho

Besoek Clocolan

Leon van Dijkhorst, Voermol Voere

Dr. Carl Scholtz en sy vrou, Elmien, het

die voorreg gehad om Koning Letsie

III van die koninkryk van Lesotho op

Vrydag 3 Februarie 2012 op hul plaas,

Zuikerkop, buite Clocolan te ontvang.

Die besoek is deur Voermol geborg en

het baie informeel verloop. Dr. Scholtz

het Koning Letsie III ingelig omtrent

Zuikerkop Merino’s se teeldoelwitte en

prestasies.

Mnr. Jan Munnik van BKB is al 20 jaar

betrokke by die kudde en die klas van

ramme en ooie op Zuikerkop. Munnik

Wat die natuur kort, sal Voermol voorsien

nog langer en swaarder met 'n

Zilmax-bevattende voer gevoer

word.

ii) Weens die lang tydperk op weiding,

is die karkasse se vet geneig om

geel te vertoon. Die voerkraalfase

help om die geel vet met wit vet te

verdun.

iii) Die weiding moet van sodanige

gehalte wees, dat kalwers ten minste

ʼn GDT van 800 g handhaaf.

Deur 'n speenkalf van 220 kg direk na

speen in 'n voerkraal markklaar te voer,

Henk Vermooten (Voermolagent), Leon van Dijkhorst (Verkoopsbestuurder - Sentralestreek), Dr. Carl Scholtz (Eienaar Zuikerkop), King

Letsie III (Lesotho Koningkryk) en Ngaka Rafutho

het van die ramme en ooie bespreek en

praktiese teeldoelwitte uitgewys. Hy het

ook klem gelê op die feit dat 20 % van

die inkomste vanaf wol en 80 % vanaf

vleis verkry word. Met voedselsekerheid

hoog op vanjaar se agenda maak dit sin

dat dit vir die inwoners van Lesotho

belangrik is om 'n gebalanseerde skaapras

te gebruik.

Dr. Scholtz het egter beklemtoon dat

wolproduksie nie ingeboet moet word

ten koste van vleisproduksie nie. Die

uiteindelike doelwit van sy teling is

om 'n witwol gladdelyfskaap met goeie

bouvorm te teel.

word sowat 850 kg mielies benodig.

Dit neem sowat 120 dae vanaf speen

tot bemarking. Indien die kalf eers vir

sowat vyf maande gebackground word

en daarna in 'n voerkraal afgerond

word, word die kalf sowat sewe maande

na speen bemark en slegs sowat 500 kg

mielies word benodig.

Sien www.voermol.co.za vir meer besonderhede

oor die produkte wat in die

artikel aanbeveel is.

Hierna het Dr. Scholtz een van sy Goue

Meriete Herefordstoetbulle aan Koning

Letsie III vertoon.

Henk Vermooten, Voermol se agent in

Clocolan, het tydens sy voordrag klem

gelê op die voer van die regte tipe lek

op die regte tyd. Maxiwol, Maxiblokke

en ander produkte is bespreek. Daarna,

het almal saam middagete by Zuikerkop

Lodge geniet.

Hierdie dag was werklik een van die

hoogtepunte van my loopbaan. Sulke

dae vergeet 'n mens nie sommer nie.

Dankie, Koning Letsie III.

Hoekom Verkies Meeste SA Beesboere

Voermol se Proteïenlekke?

Dr. Jasper Coetzee, Voermol Voere

(083 386 8382; jasperco@iafrica.com)

Hoekom verkies meeste beesboere

Voermol Proteïenlekke?

• Voermol proteïenlekke word deur

beesboere verkies weens hulle unieke

eienskappe en die wye keuse van

Voermol proteïenlekke wat beskikbaar

is om proteïen-, mineraal-,

spoorelement- en vitamientekorte op

enige tipe droë weiding aan te vul.

• Sommige Voermol proteïenlekke bevat

natuurlike proteïen (deurvloeiproteïen)

wat uitstekende diereprestasie

verseker.

Wat is die unieke eienskappe van

Voermol se melassegebaseerde

Proteïenlekke?

• Ureum word in melassetroop opgelos

wat die risiko van ureumvergiftiging

verminder.

• Die relatief lae pH van Voermolprodukte

verseker dat die ureum stadiger in

die rumen tot ammoniak afbreek wat

die risiko van ureumvergiftiging verminder.

Die stadiger beskikbaarstelling

van ammoniak verseker doeltreffender

benutting daarvan deur die

mikrobes in die rumen.

• Die energie in melasse is onmiddellik

vir die mikrobes in die grootpens

beskikbaar. Dit verseker doeltreffender

benutting van ureum wat die gevaar

van ureumvergiftiging verder verlaag.

• Melasse is ryk aan kalium wat matig

lakserend is en gevolglik help om droë

galsiekte in diere op droë weiding te

voorkom.

• Melasse is smaaklik en verseker ook

dat lekke nie stowwerig is nie wat

meehelp om die voorgeskrewe lekinnamepeile

te bereik en terselfdertyd

verhoed dit dat die lekke wegwaai.

• Voermol bemark 'n reeks melassegebaseerde

rumenstimulerende proteïenlekke

wat in verskillende vorms

(los lek, blok en vloeistof); formaat

(klaargemeng en gereed om te gebruik

en selfmeng); met hoë of lae

fosforinhoud beskikbaar is en wat

hoë vlakke van al ses noodsaaklike

spoorelemente asook makrominerale

en Vitamien A bevat. Daar kom

dikwels groot verskille tussen plase

voor weens verskeie faktore (bv.

verskille in grondtipes; klimaatstoestande;

weidingsamestelling en –spesies;

weiding- en dierebestuurspraktyke;

ensovoorts) wat dit noodsaak

om aanpassings aan bestaande lekaanvullingspraktyke

en -resepte te

maak om optimum respons te kry.999

Wat is die doel met die voorsiening van

Voermol Proteïenlekke?

• Die aanvulling van die ontbrekende

voedingstowwe in droë weiding stimu-

leer die diere se eetlus; bevorder die

vertering van droë weiding wat dan

weidingsinname met tot 20 % kan verhoog.

Dit beperk kondisie- en massaverlies

waardeur vrugbaarheid bevorder

word. Sonder voldoende proteïnaanvulling

via lekke op droë weiding

bereik teelkoeie nie hulle teikenkondisie

met aanvang van die paarseisoen

nie en het dit swak besetting en gevolglik

laer kalfpersentasies tot gevolg.999

• Diereprestasie en optimale funksionering

van die immuniteitstelsel word

nadelig beïnvloed indien diere aan

'n proteïentekort op droë weiding

en oesreste blootgestel word. 'n Lae

weerstand weens swak immuniteit

maak diere meer vatbaar vir bakteriese

en virussiektes terwyl diere

ook swakker sal immuniseer wanneer

hulle geënt word.

Regte keuse van Proteïenlekke vir

vleisbeeste

• Deur die regte Voermol Proteïenlek vir

'n spesifieke omstandighede te kies,

sal nie net verseker word dat die diere

maksimum voordeel uit die beskikbare

droë weiding kry nie, maar ook kostedoeltreffende

diereproduksie verseker.

• Die volgende klaargemengde droëseisoenlekke

is vir vleisbeeste beskikbaar.

Voermol Premix 450 (V4676)

Die voorsiening van ‘n proteïenlek aan beeste op droë weiding is uiters noodsaaklik aangesien die voedingswaarde daarvan te laag is om

normale produksie en reproduksie te onderhou. Die vraag is dus nie wat proteïenlekaanvulling kos nie, maar of produsente kan bekostig

om dit nie te voer nie!

Wat die natuur kort, sal Voermol voorsien

4

3

4

'n Besoek aan Tigani Bonsmaras

Jeremy Bosman, Voermol Voere

Hendrik en Elmarie Beyers boer met

Bonsmarastoetbeeste op die plaas

Goedevooruitzicht buite Hartbeesfontein.

Hendrik het sy verse baie goed

voorberei vir sy Aprilveiling saam met

die Overvaalgroep. Hierdie ongelooflike

produksieveiling het op 12 April plaasgevind.

Van sy 200 verse is 100 verse

op die produksieveiling aangebied.

Die koeie kry 'n lek wat bestaan uit

Voermol Super 18 (V355), Voermol

Rumevite 12P (V11994) en sout. Die

verse gaan die winter deur met 'n

produksielek wat uit 50 kg Premix 450

3

vir baie strawwe winters; EG Lek

(V22522) vir suurveldgebiede met

matige tot strawwe winters; Bovelderlek

(V19218) vir laer lekinnames

waar tradisionele winterlekke se innames

te hoog is (bv. suurveldgebiede);

Hoëveldlek (V16150) vir

hoër fosforaanvulling; Dundee Lekkonsentraat

(V10737) met of sonder

ekstra fosfor vir selfmeng (sien Tabel);

Rumevite Ekonolek (V11147) vir diere

wat ekstra energie benodig soos speenkalwers

en eerstekalfverse; Proteïenblok

(V10448) en Beesblok (V10932)

waar lekbakke nie beskikbaar is, eersgenoemde

blok is ook hoog in fosfor.

Vir meer besonderhede oor leksamestelling,

lekmengsels, gebruiksaanwysings

en aanbevole innamepeile

raadpleeg Voermol se nuutste Produkhandleiding

of www.voermol.co.za00

Wat Wat die natuur kort, sal Voermol voorsien

(V4676) en 50 kg mieliemeel bestaan.

Met die aanvang van die somer word

die verse oorgeplaas op goedbemeste

Smutsvingerkampe en Voermol Supermol

(V7267) word teen 1 kg per dier per dag

gevoer. Met hierdie voedingstrategie is

die vorige seisoen daarin geslaag om

93 % van die verse beset te kry.

Volgens Hendrik is Voermol Supermol

definitief die beste belegging wat op

die plaas gemaak word in terme van

aanvullings, want sy diere bereik hulle

teikenmassa betyds. Alhoewel dit ‘n

groot kapitale uitleg is, word hierdie

* Gebruik in gebiede waar ernstige fosfortekorte voorkom.

** Gebruik Dundee Lekkonsentraat + P

kwaliteitverse op die veiling aangebied

om sodoende goeie genetika aan beide

kommersiële en stoetboere te bied.

By die ingang van sy plaas is daar ook

‘n bord wat aandui dat hier Voermol

Supermol uitgegroeide Bonsmaraverse

beskikbaar is. Hierdie vennootskap

tussen Tigani Bonsmaras en Voermol

bewys dat dit baie moeilik is om ‘n prys

op kwaliteit en genetika te bereken.

Voermol Voere wens Tigani Bonsmaras

alle sterkte toe met die toekomstige

Overvaal Produksieveilings.

Grondstowwe Selfmeng-proteïenlekke

1 2* 3

Voermol Dundee Lekkonsentraat

met of sonder P (V10737) (kg)

250 250** -

Bovelderlekkonsentraat (V19908) (kg) - - 450

Mieliemeel of Voermol Melassemeel 100 200 200

Voermol Rumevite 12P (V11994) (kg) - 50 -

Sout (kg) 150 150 350

Totaal (kg) 500 650 1 000

Aanbevole inname (g/bees/dag) 355 - 470 450 - 600 500 - 800

Doeltreffende Skaapbestuursprogram

Ononderhandelbaar vir Hoogs

Winsgewende Skaapboerdery

Dr. Jasper Coetzee, Voermol Voere

(083 386 8382; jasperco@iafrica.com)

Wat is die hoofdoel van ‘n Skaapbestuursprogram?

• Om nie te vergeet om 'n aktiwiteit uit

te voer nie (bv. toediening van 'n skraagdosis).

• Om die korrekte aktiwiteit op die regte

tyd reg uit te voer om die bes moontlike

diereprestasie te verseker. Dit

sluit die gebruik van ‘n doeltreffende

produk in. Die duurste produk is

altyd die een wat nie gewerk het nie.

• Verskaf 'n onmiddellike rekord van

wat in 'n kudde gedoen is wat kan help

om 'n probleem makliker op te spoor.

• Baie skaapprodusente sukkel met lae

winsmarges weens die gebruik van

verouderde bestuur-, voeding- en

seleksiepraktyke asook die gebruik

van verouderde tegnologie. Wanneer

die nuutste praktyke gelyktydig

en korrek toegepas word, het dit 'n

sinergistiese effek wat tot superieure

diereprestasie en hoë winsgenerering

aanleiding gee.

Hoe word 'n Skaapbestuursprogram

opgestel?

• Kies eers die paardatum.

• Deel die jaar op 'n weeklikse grondslag

in en ken maksimum drie aktiwiteite

per week toe.

• Vul eers die “vaste datums” soos paar-

tye, skandering, lamtye, speentye,

veilings, skoue, vakansie, ensovoorts

in om onnodige botsings te vermy wat

soms daartoe lei dat 'n aktiwiteit nie

uitgevoer word nie.

• Vul dan entings vir klostridiale siektes,

pasteurella, bloutong, slenkdalkoors,

ensoötiese aborsie, ensovoorts in.

• Res van die aktiwiteite soos dosering,

skeer, dip, ensovoorts word op die

mees geskikte tye ingevul.

Waaruit bestaan 'n Skaapbestuursprogram?

• Alle aktiwiteite wat met skape gedoen

gaan word.

'n Basiese Skaapbestuursprogram, wat deur kundiges vir elke spesifieke plaas opgestel is, is

ononderhandelbaar om 'n hoogs winsgewende skaapboerdery te verseker. (Foto: AJ Burger, Sutherland).

'n Resep om maksimum wins te genereer, is om nie op enting, dosering en voer te bespaar nie (Vizard,

2002).

STADIUM DATUM AKSIES /VOERMOLPRODUKTE PRODUKTE

Prikkelvoeding 25 Maart 2012 Skuif ooie na spaarkampe & verskaf vir 'n ses weke periode 'n prikkelvoer

(Voermol Winslekkorrels of 'n Voermol Maxiwollek) teen 300 tot

400 g/ooi/dag.

Koggelramme in 5 April 2012 Koggel ooie vir 10 dae. *

Teelramme in 15 April 2012 Paar ooie vir 35 dae. *

Teelramme uit 20 Mei 2012 Haal ramme uit en ent hulle met lewendige

entstowwe teen heersemde siektes.

• 'n Enting- en doseerprogram moet met

behulp van 'n veearts opgestel word.

• 'n Voedingsprogram, spoorelementen

vitamienaanvullings moet met behulp

van 'n voedingskundige opgestel

word.

Is 'n basiese Skaapbestuursprogram

beskikbaar?

• 'n Elektroniese Skaapbestuursprogram

met 'n byvoedingsprogram is

beskikbaar wat die basiese aktiwiteite

aantoon en wat met behulp van

kundiges vir elke spesifieke plaas pasgemaak*

kan word (sien 'n uittreksel

uit die program hieronder).

Skandering 1 Julie 2012 Skandeer ooie en skot oorslaanooie uit. *

Voorbereiding van 28 Julie 2012 Nodige entings, dosering en voorsien 'n

laatdragtige ooie

Maxiwollek teen 300 tot 500 g/ooi/dag.

Lamtyd 8 September 2012 Ooie begin lam; plaas ooie wat gelam het in lamhokke; voorsien

byvoeding aan lammerooie (Voermol Maxiwollek of 'n volledige

Lammerooirantsoen) en kruipvoeding aan lammers.

* 'n Immuniserings- en doseerprogram word met behulp van die plaaslike veearts en/of die Tegniese verteenwoordiger van ‘n Dieregesondheidsmaatskappy

opgestel.

Wat die natuur kort, sal Voermol voorsien

5

6

Wennerboere Oorkom Natuurlike

Hulpbronbeperkings

Daar was ook 'n praktiese gedeelte in die program waar die wennerboere sekere eienskappe van hul diere uitgewys het. (Foto: Johan Norval).

Johan Greyling en Hennie Snyman,

Universiteit van die Vrystaat en Hendrik

van Pletzen, Voermol Voere

’n Baie geslaagde Veeboeredag is op

Paradys, proefplaas van die Universiteit

van die Vrystaat gehou, waar die Bees-

en Skaapboer van die Jaar hul praktiese

bestuurspraktyke aan 230 mede-

veeboere verduidelik het. Een van die

doelwitte van die Nasionale Bees- en

Skaapboer van die Jaar kompetisie is

om bestuurspraktyke van suksesvolle

veeboere prakties aan medeboere

bekend te stel.

Die 2011 Nasionale Bees- en Skaapboer

van die Jaar is terdeë daarvan bewus

dat saam met die natuur geboer moet

word. Beide wenners boer uitsluitlik op

veld en hulle besef dat die beskerming,

bewaring en volhoubare benutting van

die natuurlike landbouhulpbronne die

sukses van hul ondernemings bepaal.

Mnr Gerrit van Zyl, Beesboer van die

Jaar, boer met Bonsmaras op 'n gemengde

(soet/suur) veldtipe in die Dewetsdorp

distrik. Sy veldbestuurstelsel maak

voorsiening dat die helfte van die

Wat die natuur kort, sal Voermol voorsien

plaas elke tweede jaar rus vir 'n volle

groeiseisoen. Met hierdie praktyk het hy

die weidingkapasiteit van sy plaas reeds

met 30 % bó die norm van die gebied

verhoog. Veld, veral die wortelstelsel

van die plant, baat geweldig baie by

lang rusperiodes. Dit verseker goeie

saadproduksie, ontkieming en groei

van jong saailinge en koolhidraat-

translokasie na die wortels wat groeikrag

en produksie in die volgende seisoen

verbeter.

Ongewenste indringerplante word

voortdurend bestry en dit is opmerklik

dat slangbos, wat 'n groot probleem op

baie plase is, nie by hom voorkom nie.

'n Kenmerk van sy reproduksieprogram

is 'n relatiewe kort teelseisoen van 63

dae by verse wat volhoubaar op 12 - 14

maande gedek word. In die afgelope

produksiejaar was die speenpersentasie

van hierdie verse 81.4 % (getal kalwers

gespeen as 'n persentasie van getal verse

by die bul) en dié van eerstekalfkoeie

92.9 %. Die speenpersentasie oor die hele

kudde was 94.7 %. 'n Goed uitgewerkte

lekprogram word jaarliks hersien om

by wisselende klimaatsomstandighede

aan te pas en goeie diereproduksie te

verseker. Mnr van Zyl het ook 'n unieke

doeltreffendheidsmaatstaf, nl. die globale

wins-indeks (GWI) ontwikkel wat

gebruik word om potensiaalbereiking

by verskillende hulpbronne te bepaal.

Die bruto marge per GVE was R3888 die

afgelope produksiejaar met 'n wins van

R343 per ha. Sy wye betrokkenheid by

die vleisbeesbedryf d.m.v. uitnodigingslesings

reflekteer sy kundigheid op die

gebied van diereteling.

Mnre. Charl en Sarel Saunderson, Skaapboer

van die Jaar, boer ekstensief met

Dorpers in die Kenhardtdistrik. Hierdie

uiters ariede gebied met sy lae reënval

van 132 mm per jaar, verg in diepte

weiveldbestuurskennis vir volhoubare

skaapboerdery.

Veldverbetering geniet 'n besondere

hoë prioriteit ten einde die weiveld se

weikapasiteit te verbeter. Sy weiveld

verkeer tans in 'n baie goeie toestand

wat verder getuig van die erns met die

bewaring en volhoubare benutting van

die natuurlike hulpbronne. Prosopis-

7

Voermol Landelek vir die Optimale

Benutting van Oesreste en Weimielies

Hendrik van Pletzen, Voermol Voere

Oesreste van kontantgewasse speel 'n

belangrike rol in die oorwintering van

vee in saaigebiede. Die drakrag van

oesreste is hoog met 'n redelike hoë

energiewaarde, maar die proteïenwaarde

is marginaal tot laag. Die spoorelementinhoud

van oesreste is laag, veral

sink, koper, mangaan en selenium op

swaarder gronde. Hamels wat lank op

mieliereste of weimielies wei, ontwikkel

blaasstene. Suurpens is 'n groot

probleem wat aanleiding gee tot vrektes

en swakker groei. Hoe meer graan op

die grond soos, bv. koppe wat nie opgetel

is nie, hoe groter die probleem.

Voordele en Gebruike van Landelek

• Voermol Landelek (V15414) is ontwikkel

om tekorte aan te vul en voedingsprobleme

te beperk op reste van

mielies, graansorghum, sonneblomme,

kleingrane en weimielies.

• Landelek is 'n klaargemengde proteïen,

mineraal- en spoormineraalaanvulling

vir skape, beeste en bokke en

kan net so gebruik word.

• Dit bevat verskillende buffers om

suurpens te voorkom en bevat ook 'n

anioonsout om blaassteenvorming by

hamels te voorkom.

• Landelek het 'n medium-inhoud verbyvloeiproteïen

en bevat voldoende

hoeveelhede van al sewe noodsaaklike

spoorelemente, is melasse gebaseer

wat 'n goeie inname verseker en sal nie

wegwaai nie.

6

bome is vanaf die vroeë 1980’s uitgeroei

en vandag is daar geen Prosopisbome

op die plaas nie. Ondergrondse water

en veldtoestand het aansienlik verbeter

sedert die indringers bestry is. Kaal

kolle in die veld word geploeg om 'n

goeie saadbed te verseker sodat “elke

druppel reën op sy plaas bly en nie

wegloop nie”. 'n Intensiewe turksvy

vestigingsprogram dra daartoe by om die

lae potensiaal natuurlike veld aan te vul.

As Dorperteler met definitiewe seleksie-

doelwitte, word 'n hoë premie geplaas

op vrugbaarheid, aanpasbaarheid en

moedereienskappe. Die gebruikmaking

van prestasietoetsing versnel die

bereiking van die doelwitte. Unieke

Om die beste voordeel uit wolproduksie te kry, moet lammers twee weke voor bemarking geskeer word.

• Navorsing toon dat goeie gehalte droë

speenkalwers met 'n aanvulling van 1 kg

Landelek per dag, tot 1.2 kg per dag

gegroei het oor 'n weityd van 60 dae

op mieliereste.

• In praktyk groei goeie gehalte speenlammers

tot 240 g/dag op weimielies

met Landelek.

• In gekontroleerde proewe met goeie

gehalte lammerooie op weimielies met

Landelek, het ooie tot 232 g/dag en

lammers tot 265 g/dag gegroei.

Voerinstruksies

• Landelek word aanbeveel vir diere

met 'n hoë voedingsbehoefte soos bv.

reproduksiebestuursaspekte sluit o.a.

in 'n teelseisoen van 35 dae, die gebruik

van KI, vier lamseisoene in drie jaar en

die gebruik van lamkruiphokke. Jong

ooie word op 11 maande gepaar wanneer

hulle 56 kg weeg (80 % van volwasse

ooimassa). 'n Speenpersentasie van 142.7 %

is die afgelope lamseisoen aangeteken

en dit getuig van doeltreffende

reproduksiebestuur. Rente verdien op

kapitaal belê in grond en vee het 11.2 %

beloop in die afgelope finansiële jaar

en dit sluit kapitaalgroei in grond en

ooie uit. Mnr Charl Saunderson is ook

aktief betrokke by verskillende aksies

van georganiseerde landbou en bied

kursusse vir opkomende boere aan.

eerstekalfkoeie, lammerooie, speenlammers

en speenkalwers.

• Die aanbevole inname van Landelek is

800 – 1200 g/bees/dag en 150 - 200 g/

skaap/dag.

• Landelek kan ook in gelyke dele met

mieliemeel gemeng word om beter lekinname

en beter diereprestasie te verkry.

Voer die mengsel teen 2 kg/bees/

dag en 400 g/skaap/dag.

• Gelykmatige aanpassing op mielies

is belangrik. Volg die voorskrifte om

verliese te beperk.

Indien meer ingligting verlang word,

raadpleeg u naaste Voermolagent of sien

www.voermol.co.za.

Die beoordelaars van die kompetisie

was professore Johan Greyling en

Hennie Snyman van die Universiteit van

die Vrystaat (UV) se departement Vee-,

Wild- en Weidingkunde en mnr Hendrik

van Pletzen van Voermol. Voermol

is die hoofborg en koördineerder

van die kompetisie. Ander borge en

medewerkers sluit in Landbouweekblad,

Agri SA, BKB, Eerste Nasionale Bank, die

Nasionale Wolkwekersvereniging van

SA (NWKV), die Rooivleisprodusente

Organisasie (RPO), die Transvaalse

Landbou Unie SA (TLU SA), die UV en

die Veegesondheid- en Produksiegroep

van die SA Veterinêre Vereniging.

Wat die natuur kort, sal Voermol voorsien

7

8

Mark Barlow, Voermol Voere

Voermol Voere rig graag 'n hartlike

uitnodiging aan boere en hul gesinne

om die Nampo-oesdag van 15 tot 18

Mei 2012 naby Bothaville by te woon.

Die fees beloof om weer 'n onvergeetlike

ervaring te wees met 'n reeks uitstallings

wat die hele gesin sal besig hou.

Talle besoekers word verwag. Gedurende

die 2011 Nampo-oesdag feestelikhede het

meer as 73 000 besoekers die terrein oor

die vier dae besoek. Die verkiesingsdag

wat die Woensdag tot 'n openbare

vakansiedag verklaar is, het 'n toeloop

van bykans 34 000 besoekers tot gevolg

gehad.

Boere word genooi om Voermol Voere

se stalletjie te besoek net wes van die

Beeskompleks. Daar sal u geleentheid

hê om u voerbehoeftes met die Voermolverkoopspan

en ons tegniese kundiges,

dr. Jasper Coetzee, Ulrich Müller en

Hendrik van Pletzen, te bespreek.

'n Aantal Voermolprodukte sal ook

tydens die Nampo-oesdag op promosie

Wat die natuur kort, sal Voermol voorsien

Voermol by NAMPO

wees en sluit in die populêre vetmaakkonsentrate,

Voermol SB 100 (V4498),

en Voermol SS 200 (V8592) vir die vetmesting

van beeste en lammers, asook

Voermol se gewilde winterlek, Voermol

Landelek (V15414). Ons wil u graag

aanmoedig om die meeste van u Nampo

besoek te maak deur u bestelling by die

Voermolstalletjie te plaas.

Boere wat hul bestellings vir hierdie

produkte by Voermol se Nampo-stalletjie

plaas, sal nie alleen die beste pryse

betaal nie, maar sal ook kwalifiseer vir 'n

spesiale Voermolgeskenk so na aan die

veeboer se hart. 'n Minimum bestelling

sal geld en alle bestellings wat by die

Voermolstalletjie geplaas word, sal

daagliks in aanmerking kom vir pryse

tydens 'n gelukkige trekking.

In 2011 is twee Leatherman Wave multitoebehore

in die daaglikse gelukkige

trekking weggegee. Ons wenners was Jan

van Zyl van Vryburg; Rowland Munger

van Francistown, Botswana; Jannie

de Wet van Fochville; Dallas Phillips

van die Evans-groep, Viljoenskroon;

Jalome Joubert van Bothaville; Boeboe

Louw van Wesselsbron; Albert Otto

van Bultfontein en Rheeder Plase van

Wesselsbron. Dankie vir u voortgesette

ondersteuning; ons vertrou dat u groot

waarde uit die pryse kon put.

Die Voermol Voere-stalletjie by Nampo

was nog altyd 'n spesiale trekpleister en

vanjaar is geen uitsondering nie. Gesinne

is welkom om by ons aan te kom vir

'n koeldrank of 'n lekker koppie tee of

koffie, terwyl die lewendige uitstalling

van beeste en skape onder aangename

omstandighede besigtig kan word.

Ons maak dan ook graag van hierdie

geleentheid gebruik om ons opregte

dank oor te dra aan Redgate Bonsmaras,

die EAC Groep, Naas Malherbe en Willie

Oosthuisen vir die goedgunstige leen

van hulle diere tydens die 2011 Nampooesdag.

Voermol Voere sien daarna uit om

boere by die Voermolstalletjie tydens

die 2012 Nampo-oesdag te verwelkom.

Maak seker dat u besoek vanjaar 'n

onvergeetlike een is.

Terwyl Voermol alles in sy vermoë gedoen het om die juistheid te verseker van inligting in hierdie

inligtingstuk vervat, is ons nie aanspreeklik vir enige foute wat moontlik onopsetlik ingesluit is nie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!