02.05.2013 Views

Mei 2012 - Voermol

Mei 2012 - Voermol

Mei 2012 - Voermol

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

4

'n Besoek aan Tigani Bonsmaras

Jeremy Bosman, Voermol Voere

Hendrik en Elmarie Beyers boer met

Bonsmarastoetbeeste op die plaas

Goedevooruitzicht buite Hartbeesfontein.

Hendrik het sy verse baie goed

voorberei vir sy Aprilveiling saam met

die Overvaalgroep. Hierdie ongelooflike

produksieveiling het op 12 April plaasgevind.

Van sy 200 verse is 100 verse

op die produksieveiling aangebied.

Die koeie kry 'n lek wat bestaan uit

Voermol Super 18 (V355), Voermol

Rumevite 12P (V11994) en sout. Die

verse gaan die winter deur met 'n

produksielek wat uit 50 kg Premix 450

3

vir baie strawwe winters; EG Lek

(V22522) vir suurveldgebiede met

matige tot strawwe winters; Bovelderlek

(V19218) vir laer lekinnames

waar tradisionele winterlekke se innames

te hoog is (bv. suurveldgebiede);

Hoëveldlek (V16150) vir

hoër fosforaanvulling; Dundee Lekkonsentraat

(V10737) met of sonder

ekstra fosfor vir selfmeng (sien Tabel);

Rumevite Ekonolek (V11147) vir diere

wat ekstra energie benodig soos speenkalwers

en eerstekalfverse; Proteïenblok

(V10448) en Beesblok (V10932)

waar lekbakke nie beskikbaar is, eersgenoemde

blok is ook hoog in fosfor.

Vir meer besonderhede oor leksamestelling,

lekmengsels, gebruiksaanwysings

en aanbevole innamepeile

raadpleeg Voermol se nuutste Produkhandleiding

of www.voermol.co.za00

Wat Wat die natuur kort, sal Voermol voorsien

(V4676) en 50 kg mieliemeel bestaan.

Met die aanvang van die somer word

die verse oorgeplaas op goedbemeste

Smutsvingerkampe en Voermol Supermol

(V7267) word teen 1 kg per dier per dag

gevoer. Met hierdie voedingstrategie is

die vorige seisoen daarin geslaag om

93 % van die verse beset te kry.

Volgens Hendrik is Voermol Supermol

definitief die beste belegging wat op

die plaas gemaak word in terme van

aanvullings, want sy diere bereik hulle

teikenmassa betyds. Alhoewel dit ‘n

groot kapitale uitleg is, word hierdie

* Gebruik in gebiede waar ernstige fosfortekorte voorkom.

** Gebruik Dundee Lekkonsentraat + P

kwaliteitverse op die veiling aangebied

om sodoende goeie genetika aan beide

kommersiële en stoetboere te bied.

By die ingang van sy plaas is daar ook

‘n bord wat aandui dat hier Voermol

Supermol uitgegroeide Bonsmaraverse

beskikbaar is. Hierdie vennootskap

tussen Tigani Bonsmaras en Voermol

bewys dat dit baie moeilik is om ‘n prys

op kwaliteit en genetika te bereken.

Voermol Voere wens Tigani Bonsmaras

alle sterkte toe met die toekomstige

Overvaal Produksieveilings.

Grondstowwe Selfmeng-proteïenlekke

1 2* 3

Voermol Dundee Lekkonsentraat

met of sonder P (V10737) (kg)

250 250** -

Bovelderlekkonsentraat (V19908) (kg) - - 450

Mieliemeel of Voermol Melassemeel 100 200 200

Voermol Rumevite 12P (V11994) (kg) - 50 -

Sout (kg) 150 150 350

Totaal (kg) 500 650 1 000

Aanbevole inname (g/bees/dag) 355 - 470 450 - 600 500 - 800

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!