02.05.2013 Views

Mei 2012 - Voermol

Mei 2012 - Voermol

Mei 2012 - Voermol

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Voermol Landelek vir die Optimale

Benutting van Oesreste en Weimielies

Hendrik van Pletzen, Voermol Voere

Oesreste van kontantgewasse speel 'n

belangrike rol in die oorwintering van

vee in saaigebiede. Die drakrag van

oesreste is hoog met 'n redelike hoë

energiewaarde, maar die proteïenwaarde

is marginaal tot laag. Die spoorelementinhoud

van oesreste is laag, veral

sink, koper, mangaan en selenium op

swaarder gronde. Hamels wat lank op

mieliereste of weimielies wei, ontwikkel

blaasstene. Suurpens is 'n groot

probleem wat aanleiding gee tot vrektes

en swakker groei. Hoe meer graan op

die grond soos, bv. koppe wat nie opgetel

is nie, hoe groter die probleem.

Voordele en Gebruike van Landelek

• Voermol Landelek (V15414) is ontwikkel

om tekorte aan te vul en voedingsprobleme

te beperk op reste van

mielies, graansorghum, sonneblomme,

kleingrane en weimielies.

• Landelek is 'n klaargemengde proteïen,

mineraal- en spoormineraalaanvulling

vir skape, beeste en bokke en

kan net so gebruik word.

• Dit bevat verskillende buffers om

suurpens te voorkom en bevat ook 'n

anioonsout om blaassteenvorming by

hamels te voorkom.

• Landelek het 'n medium-inhoud verbyvloeiproteïen

en bevat voldoende

hoeveelhede van al sewe noodsaaklike

spoorelemente, is melasse gebaseer

wat 'n goeie inname verseker en sal nie

wegwaai nie.

6

bome is vanaf die vroeë 1980’s uitgeroei

en vandag is daar geen Prosopisbome

op die plaas nie. Ondergrondse water

en veldtoestand het aansienlik verbeter

sedert die indringers bestry is. Kaal

kolle in die veld word geploeg om 'n

goeie saadbed te verseker sodat “elke

druppel reën op sy plaas bly en nie

wegloop nie”. 'n Intensiewe turksvy

vestigingsprogram dra daartoe by om die

lae potensiaal natuurlike veld aan te vul.

As Dorperteler met definitiewe seleksie-

doelwitte, word 'n hoë premie geplaas

op vrugbaarheid, aanpasbaarheid en

moedereienskappe. Die gebruikmaking

van prestasietoetsing versnel die

bereiking van die doelwitte. Unieke

Om die beste voordeel uit wolproduksie te kry, moet lammers twee weke voor bemarking geskeer word.

• Navorsing toon dat goeie gehalte droë

speenkalwers met 'n aanvulling van 1 kg

Landelek per dag, tot 1.2 kg per dag

gegroei het oor 'n weityd van 60 dae

op mieliereste.

• In praktyk groei goeie gehalte speenlammers

tot 240 g/dag op weimielies

met Landelek.

• In gekontroleerde proewe met goeie

gehalte lammerooie op weimielies met

Landelek, het ooie tot 232 g/dag en

lammers tot 265 g/dag gegroei.

Voerinstruksies

• Landelek word aanbeveel vir diere

met 'n hoë voedingsbehoefte soos bv.

reproduksiebestuursaspekte sluit o.a.

in 'n teelseisoen van 35 dae, die gebruik

van KI, vier lamseisoene in drie jaar en

die gebruik van lamkruiphokke. Jong

ooie word op 11 maande gepaar wanneer

hulle 56 kg weeg (80 % van volwasse

ooimassa). 'n Speenpersentasie van 142.7 %

is die afgelope lamseisoen aangeteken

en dit getuig van doeltreffende

reproduksiebestuur. Rente verdien op

kapitaal belê in grond en vee het 11.2 %

beloop in die afgelope finansiële jaar

en dit sluit kapitaalgroei in grond en

ooie uit. Mnr Charl Saunderson is ook

aktief betrokke by verskillende aksies

van georganiseerde landbou en bied

kursusse vir opkomende boere aan.

eerstekalfkoeie, lammerooie, speenlammers

en speenkalwers.

• Die aanbevole inname van Landelek is

800 – 1200 g/bees/dag en 150 - 200 g/

skaap/dag.

• Landelek kan ook in gelyke dele met

mieliemeel gemeng word om beter lekinname

en beter diereprestasie te verkry.

Voer die mengsel teen 2 kg/bees/

dag en 400 g/skaap/dag.

• Gelykmatige aanpassing op mielies

is belangrik. Volg die voorskrifte om

verliese te beperk.

Indien meer ingligting verlang word,

raadpleeg u naaste Voermolagent of sien

www.voermol.co.za.

Die beoordelaars van die kompetisie

was professore Johan Greyling en

Hennie Snyman van die Universiteit van

die Vrystaat (UV) se departement Vee-,

Wild- en Weidingkunde en mnr Hendrik

van Pletzen van Voermol. Voermol

is die hoofborg en koördineerder

van die kompetisie. Ander borge en

medewerkers sluit in Landbouweekblad,

Agri SA, BKB, Eerste Nasionale Bank, die

Nasionale Wolkwekersvereniging van

SA (NWKV), die Rooivleisprodusente

Organisasie (RPO), die Transvaalse

Landbou Unie SA (TLU SA), die UV en

die Veegesondheid- en Produksiegroep

van die SA Veterinêre Vereniging.

Wat die natuur kort, sal Voermol voorsien

7

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!