Opskrif; Chemiese beheer van bosluise en die ... - Landbou.com
Opskrif; Chemiese beheer van bosluise en die ... - Landbou.com
Opskrif; Chemiese beheer van bosluise en die ... - Landbou.com
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
organofosfate, karbamate,formamidiene en sintetiese piretroïede,

aangevul deur die makrosikliese laktone en meer onlangs deur ‘n

groeireguleerder, insluit. Die vordering deur die verskillende

bosluisdoderklasse is hoofsaaklik aangedryf deur ekonomiese aanvraag,

maar altyd getemper deur die ontwikkeling van bosluisweerstandigheid

teen hierdie middels. Die ontwikkeling van veiliger bosluisdoders is toe te

skryf aan bemarkingsdruk en ‘n groeiende bewuswording van die nadelige

uitwerking van middles wat veroorsaak word deur die opbou van

weefselreste.

Historiese perspektief

Beheermaatreëls teen bosluise en bosluisoorgedraagde siektes is op

groot skaal toegepas in suidelike Afrika na die verspreiding van

Ooskuskoors vanaf Oos-Afrika (Norval, 1994). As gevolg van 95%

beesvrektes in Suid-Afrika veroorsaak deur Ooskuskoors gedurende die

periode 1901-1902, is daar ‘n aansienlike poging aangewend om

bosluisbeheermaatreëls te ontwikkel.

Vroeë pogings om beeste teen bosluisoorgedraagde siektes in te ent, deur

Robert Koch en later sir Arnold Theiler, was meesal onsuksesvol. Tog het

die kennis van die bosluis (bruin oorbosluis) wat verantwoordelik is vir die

oordraging van siektes, tot meer suksesvolle beheermaatreëls, gebaseer

op bosluisbeheer, kwarantynprosedures, wisselweiding, uitslagting en dip

in arseenoplossings, gelei. Om te dip het geblyk die mees praktiese en

effektiewe maatreël te wees. Dit is toe verpligtend gemaak en het die

anker van bosluisbeheer geword, wat daartoe gelei het dat Ooskuskoors

onder beheer gebring en totaal uitgeroei is in 1956.

Na die uitroeiing van Ooskuskoors was daar eintlik twee opsies oop vir die

suidelike Afrikalande; hulle kon of die oorblywende bosluisoorgedraagde

siektes (rooiwater, galsiekte en hartwater) deur inenting beheer, of hul

kon die siektes aanhou beheer deur voort te gaan om te dip. Om op die

parasietstadium toe te slaan, was destyds aanvaar as die mees effektiewe

en ekonomiese manier om bosluise te beheer en deur diere op kort

tussenposes te dip, het die standaard manier geword om bosluise te

beheer.

In Suid-Afrika is verpligte dip opgeskort en die keuse is aan individuele

boere oorgelaat of hulle wil dip of nie (Norval, 1994). Nogtans is daar in

die destydse onafhanklike tuislande deur die regering voortgegaan om

beeste op kommunale weiding te dip. Huidiglik dien dit ook as wyse van

toesig oor die vee wat veral met bek-en-klouseer belangrik is. Dit het gelei

tot die huidige situasie waar bosluisbeheer deur chemiese middels verder

gekompliseer is deur die dubbele lewende hawe ekonomie (kommersieel

en kommunaal). Die meeste bevestigings van bosluisweerstandigheid is

opgeteken in die kommersiële sektor, wat vry toegang tot bosluisdoders

gehad het en daardeur die weerstandigheidsprobleem vergroot het deur

hoofsaaklik hoë frekwensie gebruik. Die kommunale sektor is tradisioneel

deur kontrakte verbind tot bosluisdoders wat deur die regering