Opskrif; Chemiese beheer van bosluise en die ... - Landbou.com
Opskrif; Chemiese beheer van bosluise en die ... - Landbou.com
Opskrif; Chemiese beheer van bosluise en die ... - Landbou.com
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
osluisdoders (Stone, 1972). Die moontlikheid dat bosluisdoders

weerstandigheid biochemies kan meebring, word buite rekening gelaat

(Stone, 1972) aangesien dit sal afhang van die vermoë van elke individu

om aan te pas deur gepaste veranderings in sy biochemiese paaie te

maak. Die gevolglike verhoogde toleransie sal nie oorerflik wees nie en nie

volgehou word wanneer die oorsaak onttrek word nie. Stone (1962a,b) en

Nolan et al., (1977) het aangedui dat bosluisweerstandigheid voortduur in

die afwesigheid van chemiese druk en Merrel & Underhill (1956) het

aangedui dat geen weerstandigheid teen DDT in ‘n Drosophila

melanogaster (vrugtevlieg) kolonie, wat in ‘n homosigotiese staat ingeteel

is, ontwikkel het nie. Dit ondersteun die teorie dat individue met

weerstandige gene vooraf bestaan in ‘n bevolking en dat weerstandigheid

deur blootstelling aan insekdoders geselekteer word.

Ontwikkeling van bosluisweerstandigheid binne bevolkings

Die ontwikkeling van weerstandigheid teen bosluisdoders wat vir

bosluisbeheer gebruik word, kom in drie fases voor (Sutherst & Comins,

1979).

• Eerstens moet die aanvanklike vestiging of vooraf bestaan van

individue wat ‘n mate van weerstandigheid besit (allelomorfe) in ‘n

bevolking voorkom. Dit vind plaas deur ‘n proses van onwillekeurige

mutasie wat proporsioneel ooreenkom met die grootte van die

bevolking.

• Wanneer hierdie individue of heterosigote (halfweerstandige individue)

bevestig is, kom die tweede fase van verspreiding van weerstandige

heterosigote deur seleksie voor d.m.v. die verstrooiing van genetiese

weerstandige individue onder ontvanklike sub-populasies (Keiding,

1974) en weerstandigheid is normaalweg nie merkbaar gedurende

hierdie fase nie.

• Die finale fase, die vestiging en seleksie deur bosluisdoders van

homosigotiese individue (volledig weerstandige individue) in die

bevolking is gewoonlik, afhangend van die graad van dominansie van

die weerstandige allelomorfe, baie vinnig (Sutherst & Comins, 1979).

Streng dipprogramme, wat ‘n lae getal oorblywende individue agterlaat,

verminder paringskompetisie wat verdere digtheidsafhanklike

oorlewing van parasiete se nageslag op die gasheer meebring en die

weerstandige komponent van die bevolking bevorder (Sutherst et al,

1973).

Ontwikkelingstempo van bosluisweerstandigheid

Die koers waarteen weerstandigheid teen bosluisdoders ontwikkel, hang

grootliks af van die graad van dominansie van die individue wat ‘n mate

van weerstandigheid besit (allelomorfe), die sterkte van die bosluisdoder

wat gebruik word en hoe dikwels gedip word (Stone, 1972). Sutherst &

Stone (1962a,b) wat in Australië met R. (B.) microplus gewerk het, het

aangedui dat weerstandigheid vir DDT onvolledig resessief was, terwyl

BHC-dieldrin weerstandigheid totaal dominant bevind is.

Organofosfaatweerstandigheid is in geheel afhanklik van onvolledige

dominansie van die weerstandigheids gene (Stone, 1968; Wilson et al.,

1971; Stone et al., 1973) Die graad van weerstandigheid word gereflekteer