02.05.2013 Views

die sportiewe vriend - ATKV

die sportiewe vriend - ATKV

die sportiewe vriend - ATKV

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Foto’s: Universal Pictures; © 2011 Universal Studios. ALL RIGHTS RESERVED.

WIE’S WIE?

Easter Bunny

Elke jaar lewer Easter Bunny eiers en

lekkergoed by die al die kinders in die

wêreld af. Maar dis nie al nie – hy moet

ook kyk dat die lekkergoed deur die loop van die

jaar vervaardig word, die Paaseiers gekleur word

en ook seker maak dat al die kuikens wat die

werk doen dit darem reg doen! Easter Bunny is

egter reg vir aftrede en sy seun E.B. moet by hom

oorneem. Maar E.B. wil nie die werk hê nie!

E.B.

E.B. droom glad nie daaroor om die Paashaas te

word nie. Hy wil eerder Los Angeles toe trek om

’n bekende tromspeler te word. Maar toe hy eers

weggaan van die huis af besef hy hoe belangrik

familie eintlik is.

Carlos

Carlos is sterk en hopeloos te groot om ’n kuiken

te wees. Carlos is tweede in beheer ná Easter

Bunny, maar hy is nou moeg daarvoor. Hy glo dis

tyd dat die kuikens vir hulleself begin opstaan...

Paasfees gaan mos oor eiers, so hoekom kan

die kuikens nie in beheer wees nie? Met E.B. se

verdwyning kry Carlos dalk uiteindelik sy kans!

Pink Berets

Die Pink Berets is Easter Bunny se

sekuriteitswagte – hulle is opgelei, het al die

regte toerusting en dra ook belaglike pienk

hoedjies! Hulle is aangestel om E.B. te gaan

soek en terug te bring huis toe.

Phil

Die Easter Bunny het lojale werkers nodig – hulle

moet hard werk en die beste van die beste wees.

Phil is nie een van hierdie dinge nie, maar

hy het in elk geval die werk gekry. Phil is

baie entoesiasties, maar nie die slimste

outjie nie.

Fred

Fred is lui en werkloos en sit met die

gebakte pere toe hy per ongeluk vir

E.B. beseer!

Phil

Carlos

A Universal Release © 2011 Universal Studios

Fred

E.B.

Hop Hop begin begin op op

1 April April by by die die

fl ieks ieks wys. wys.

Onthou Hop begin op

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!