03.05.2013 Views

-- agriculture, - Department of Agriculture, Forestry and Fisheries

-- agriculture, - Department of Agriculture, Forestry and Fisheries

-- agriculture, - Department of Agriculture, Forestry and Fisheries

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

-- agriculture,

forestry & fisheries

Department

Agriculture, forestry & fisheries

REPUBLICOF SOUTHAFRICA

ASTERVERGELING FITOPLASMA - CANDIDATUS PHYTOPLASMA ASTERIS

GESONDE LANDBOU PRAKTYKE EN RISIKO BESTUUR PROSEDURES IN

AREAS WAAR WINGERD - Vitis vinifera - VERBOU WORD:

INLEIDING

ADVIES NOTA

Die Departement van Landbou (Nou, Departement van Landbou Bosbou en

Visserye) is op 8 Februarie2008 in kennis gestel oor die voorkoms van Candidatus

Phytoplasma asteris (Astervergeling)op wingerd in Suid Afrika in die Vredendal en

Waboomsrivier-areas.Sedertdien is verskeie vergaderingsgehou met die rolspelers

in die bedryf en is In voorlopige aksieplan saamgestel. In Aksiebeplannings

Werkgroep is saamgestel en daar is besluit om 'n opname te maak ten einde die

grense af te baken van die areas wat reeds deur die siekte ge'infekteer is.

Terselfdertyd is die voorskrifte vir die insameling van monsters sowel as die

diagnostiese toetse gedurende hierdie periode saamgestel en vertyn. Die opname

om die omvang van die siekte te bepaal het in November2008 in aanvang geneem

en is in Maart 2009 beeindig aangesiendie wingerde met die aanbreekvan die herts

begin verkleur het en besig was om hul blare te verloor. Die aanvanklike bevindinge

van die opname was dat die siekte besig is om te versprei weens In insek vektor wat

op hierdie stadium nog nie ge'identifiseeris nie. In geval van die Waboomsrivier-area

is daar drie plase ge'identifiseerwaar die siekte voorkom, terwyl dit in die Vredendalarea

wyd verspreid voorkom en is die aanduidings dat die uitwissing van die

fitoplasma in die Vredendal-area onwaarskynlik is. Op hierdie stadium is dit op die

volgende wyndruif varieteite ge'identifiseer,naamlik: Chardonnay wat baie gevoelig

is sowel as op Chenin blanc, Colombar, Pinotage, Cabernet Sauvignon, Shiraz,

Merlot, Sauvignon Blanc, Ruby Cabernet en Semillon. In geval van tafel- en

droogdruif varieteite is dit ook gevind op die varieteite Regal, Datal, Sultanina en

Kaapse Korente. Wetgewing ingevolge die beweging van plant materiaal van

geinvekteerde areas na nie geinvekteerde areas is in konsep formaat voorgele vir

konsiderasieen publikasie.

Dit is uiters belangrik om te verseker dat die siekte nie verder versprei nie. Aile

industrie lede, navorsers, staatsamptenare en produsente moet saamwerk en

mekaar ondersteun om die verspreiding van die patogeen to stop. Metodes om die

verspeiding to bekamp sluit in dat geinvekteerdevoortplantings materiaal nie geskuif

mag word nie, meganiese beheer by produksie eenhede en deur goeie boerdery

praktyke to volg 5005voorgestel hier onder.

1. ONKRUIDBEHEER EN TUSSENRYGEWASSE:

Astervergeling Fitoplasma kom voor op 'n groot reeks van meer as 200 plantspesies

wat 'n verskeie plant families insluit. Op hierdie stadium is dit slegs op wingerd

plantmateriaal in Suid Afrika ge"identifiseeren die rede daarvoor mag wees dat die

ras in Suid Afrika baie spesifiek beperk is tot die gasheer plante. In die meeste

ander lande waar hierdie siekte voorkom is insektvektoredie hoof oorsaak van die

verspreiding van die siekte. Verskeie blaarspringerspesies is reeds ge"identifiseer

wat oor die vermoe beskik om fitoplasmas oor te dra. Gevolglik is dit

heelwaarskynlik dat Astervergeling konsentrasies in Suid Afrika gedurende die

winter sal opbou op onkruid spesies wat in en rondom die wingerde voorkom 5005

blaarspringers na hierdie gasheer plante migreer aangesien daar geen blare op die

wingerdstokke is om op te voed nie.

Gevolglik sal 'n vol oppervlakte onkruidbeheer program gedurende die hele jaar

gevolg moet word in die areas waar die siekte voorkom sowel as in areas waar 'n

vermoede bestaan dat dit aanwesig is. Voorsorg moet egter getref word om nie die

maksimum onkruiddoder konsentrasies vir wingerd te oorskry nie ten einde te

verhoed dat die onkruide weerstand opbou en om onkruiddoder skade op die

wingerdstokkeself te verhoed.

Geen tussenry gewasse behoort tussen die wingerdrye verbou te word nie,

aangesien dit as gasheerplante van Astervergeling mag dien. Skoon

bewerkingspraktykebehoort dus gevolg te word om onkruide in die wingerde sowel

as rondom die wingerdete beheer.

2. WINGERDSANIT ASIE

Astervergeling is 'n siekte wat geleidelik konsentrasiesal opbou en verder deur die

wingerd versprei. Simptome kan waargeneem word op die jonggroei in die lente en

die vroee somer, terwyl dit ongelukkig nie gedurende die winter waargeneem kan

word nie. Gevolglik moet wingerde op 'n weeklikse basis gedurende die aktiewe

groeiseisoen ge"inspekteer word om enige wingerdstokke met simptome te

identifiseer. In gevalle waar daar simptome op die lote voorkom, moet die hele

kordon verwyder word ten einde die bron van infeksie so laag as moontlik te hou.

Wingerdstokkewat swaar besmet is met Astervergelingmoet in geheel verwyder en

vernietig word. Jong wingerdstokke van jonger as drie jaar moet ook in geheel

verwyder en vernietig word.

3. VOORTPLANTINGSMATERIAAL

Warmwaterbehandeling behoort uitgevoer te word teen die voorgeskrewe

temperatuur en tyd om die risiko van die verspreiding van die fitoplasma in

voortplantingsmateriaal te bekamp, maar moet nie as die enigste beheermaatreel

gebruik word nie.

Aangesien Astervergeling positief in die Waboomsrivier en Vredendal areas

ge"identifiseer is, mag daar geen voortplantingsmateriaal uit hierdie twee areas

verwyder word nie, tensy die moedereenhede waaruit hierdie

voortplantingsmateriaalafkomstig is, gekontroleerword om te berstig dat dit vry van

Astervergeling is.

In gevalle waar daar simptome van Astervergeling in 'n wingerd in Suid Afrika

waargeneem word, moet daar 'n monster geneem word vir toetse om vas te stel of

die plantmateriaal besmet is. Indien die plantmateriaal positief toets vir

Astervergeling moet dit by die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye

aangemeld word; dit sal beteken 'n amptelike beperking sal ingestel word dat geen

voortplantingsmateriaal vanaf die plaas verwyder mag word nie. Slegs in gevalle

waar die toetse negatief is mag voortplantingsmateriaalvanaf die betrokke plaas

verwyder word.

3.1 Kwekerye

Kwekerye moet gedurende die aktiewe groeiseisoen gereeld ge"inspekteer word vir

die voorkoms van Astervergeling simptome. Indien simptome opgemerk word op geente

stokke, moet die moedereenhede vanwaar die voortplantmateriaal afkomstig is,

ge"inspekteer word.

a) In gevalle waar die moedereenheid positief toets vir Astervergeling, moet

die kwekerystokke met visuele simptome in die kwekery verwyder en

vernietig word. Die oorblywende ge-ente stokke afkomstig van die

betrokke moedereenheidsal nie verkoop kan word nie, tensy die ge-ente

stokke warmwaterbehandeling soos voorgeskryf onder toesig van die

gesag ondergaan het nie.

b) In gevalle waar daar geen simptome in die moedereenheid opgemerk

word nie, moet die kwekerystokke met visuele simptome in die kwekery

verwyder en vernietig word. Die oorblywende ge-ente stokke van die

betrokke ent-kombinasie sal nie verkoop kan word nie, tensy die ge-ente

stokke warmwaterbehandeling soos voorgeskryf onder toesig van die

gesag ondergaan het nie.

c) In gevalle waar visuele simptome in 'n kwekery opgemerk word wat binne

'n risik6 area gelee is of in 'n kwekery wat naby 'n ge"infekteerdearea

gelee is, maar nie in die moeder eenhede vanwaar die

voortplantingsmateriaalafkomstig is nie, moet die kwekerystokke met

visuele simptome in die kwekery verwyder en vemietig word. Die

oorblywende ge-ente stokke van die betrokke kwekerysal nie verkoop kan

word nie, tensy die ge-ente stokke warmwaterbehandeling soos

voorgeskryfonder toesig van die gesag ondergaan het nie.

Kwekerye binne "n risiko area, moet op "n voorkomende basis behandel word

volgens hierdie protokol wat op "n jaarlikse basis hersien sal word vir die moontlike

insektvektoresowel as die onkruidbeheermaatreelsrondom kwekerye.

3.2 Moedereenhedeen grondveseenhede

Beide bo- en onderstok eenhede moet op "n jaarlikse basis ge"inspekteerword en

aile plante met positiewe simptome vir Astervergeling moet verwyder word.

Sodanige moeder en grondveseenhedemoet vir die volgende twee jaar nie vir die

insameling van voortplantingsmateriaal gebruik word nie. Voortplantingsmateriaal

van hierdie eenhede kan slegs weer toegelaat word indien daar na die verloop van

twee jaar geen tekens is dat die simptomeverder versprei het nie.

Grondves- en moedereenhede in "n risiko area moet voorkomend behandel word

volgens hierdie protokol wat op "njaarlikse basis hersien sal word vir die kontrole en

beheer van insektvektoresowel as onkruidbeheerrondomdie eenhede.

4. Merk van wingerde

Aile individuele wingerdstokke in "n wingerd sowel as die wingerde wat besmet is

met Astervergeling moet duidelik gemerk word sodat die plaaswerkers en die

beamptes van die Departementvan Landbou,Bosbou en Visserye die ge"infekteerde

wingerde en stokke duidelik kan identifiseer.

Vir meer inligting kontak: J.H. Venter (012) 319 6384 (tel)

(012) 319 6025 (fax)

JanHendrikV@nda.aaric.za

Dankie vir u sameverking

Groete

WAA~NEMENDE DIREKTEUR PLANT GESONDHEID

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!