Luister na die sagte fluistering - CUM Books
Luister na die sagte fluistering - CUM Books
Luister na die sagte fluistering - CUM Books
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
HOOFSTUK 1

Luister na die sagte fl uistering

Skielik was daar ’n baie sterk wind wat die berg stukkend geruk en die

rotse gebreek het voor die Here. Maar in die wind was die Here nie.

Na die wind was daar ’n aardbewing. Maar in die aardbewing was die

Here nie. Na die aardbewing was daar ’n vuur. Maar in die vuur was

die Here nie. En na die vuur was daar ’n fl uistering in die windstilte.

1 Konings 19:11-12

E k het nie altyd aandag gegee aan my lewe nie. Om eerlik

te wees, het ek eers deeglik begin aandag gee toe ek my

vroeë 40’s bereik het en my in die paniek van sukses bevind

het. Ek was die president en uitvoerende hoof van ’n geweldig

suksesvol le kabel-TV-maatskappy. Ek was ten volle betrokke in

’n goeie, groeiende huwelik. Ons seun was – en daar is nie ’n

ander woord daarvoor nie – ons eerste prys.

Iets het natuurlik aan my geknaag. Hoe kon ek so suksesvol,

so voorspoedig en nogtans so gefrustreerd en onvervuld wees?

Ek het goed geweet wat ek glo omtrent strategieë en praktyke

in die sakewêreld, gesinsverhoudings en hoe belangrik vriende

is, maar ek het nog nie besluit hoe ek al hierdie belange moes

hanteer nie. Wat die belangrikste saak betref, my geloofslewe,

het ek geweet wat ek glo, maar nie werklik geweet wat ek beplan

het om daaromtrent te doen nie.

Dis toe wat ek begin stoei het met die gedagte oor wat ek uit

31
32

HALFTYD

die tweede helfte van my lewe wou hê. Ek was aangegryp deur

’n ongevormde maar dwingende idee dat ek my lewe waarlik

produktief moes maak, nie slegs winsgewend nie. Om ’n klomp

geld te maak, het sy voordele. Maar wat sou ek nalaat wat ’n

verskil in die wêreld sou maak? Iets het my vertel dat die lewe

om meer as geld gedraai het. Ek het begin om die beduidenis

van die seisoene in my lewe in ag te neem en te luister na die

sagte stilte wat onverwags ná die vuur neerdaal.

Ek het begin om vrae soos die volgende te vra:

Probeer ek regtig om die sagte fl uistering te hoor?

Is my werk nog steeds die middelpunt van my lewe en iden titeit?

Het ek ’n ewige perspektief as prisma waardeur ek my lewe beskou?

Wat is waarlik die doel van my lewe? My werk? My roeping?

Wat beteken dit regtig om “alles te hê”?

Waarvoor wil ek onthou word?

Hoe sou my lewe lyk as alles goed verloop?

In die Skrif leer Jesus Christus ons dat Hy aarde toe gekom het

sodat ons oorvloedig en ten volle kan lewe. Dis ’n wonderlike

gedagte. Ek dink baie mense sien dit nie raak nie. Hulle dink

godsdiens is vol moenies en lê hulle aan bande. Hulle dink Jesus

het gekom om te frons, uit te skel en “Nee!” te sê. Die Jesus wat

ek leer ken en liefgekry het, het my gelei na die paaie van ’n

groot lewe, nie ’n klein of smal lewe nie. Hy het my gevra om

luidkeels “Ja!” te sê vir ’n lewe volgepak met betekenis.

In die eerste helfte van my lewe het ek egter nie sy ja gehoor

nie omdat ek te besig was.

Die probleem het nie vir my by geloof gelê nie. God het reeds

op ’n vroeë ouderdom vir my die gawe van geloof gegee. Maar

vir die grootste deel van my eerste helfte het ek, om ’n bofbalterm

te gebruik, by die tweede bof vasgesteek. Bestudeer die

dia gram van ’n bofbalveld. Ek het die konsep by leraar en outeur

Rick Warren geleer.
Luister na die sagte fluistering 33

LIEFDADIGHEID

(LIEFDE)

VOLGELING

Verbintenis

tot

bediening

Vind my

bediening in

die kerk

Voer my taak

in die wêreld uit

(doen die Woord)

BOUER VAN DIE

KONINKRYK

Verbintenis

tot

volwassenheid

Verbintenis

tot

sending

GELOOF

Ontwikkel

geestelike volwassenheid

(hoor die Woord)

Aanvaar Christus

vir wie Hy is

TOESKOUER

SOEKER

Verbintenis

tot

lidmaatskap

Die eerste bof is om die eenvoudige, kinderlike stap te neem

van geloof. Dis al wat nodig is om ’n lid van God se familie te

word. Vir my was dit die eenvoudige aanvaarding dat wat Jesus

oor Homself in die Bybel gesê het waar was. Hierdie stap behels

wat Kierkegaard ’n “geloofsprong” noem. Geloof ontken nie die

rede nie, dis net anders as die rede. Dit aanvaar, as ’n gawe van

God, ’n ander stel vermoëns. Sonder geloof is ons toeskouers

van die dinge van die hart en siel. Met geloof kan ons die twee

ander vermoëns in werking stel, ons rasionele en emosionele

sintuie, op ons reis van persoonlike groei na die tweede bof.

Vir my het die reis na die tweede bof gegaan oor geloof. Dit

het eers my hart geraak en toe my verstand. Toe ek verby die

tweede bof gaan, het ek verskuif van wat die Bybel ’n “hoor der

van die Woord” noem na ’n “doener van die Woord”. Ek het verskuif

van die beskouing van geloof as ’n interne geloofstelsel na

geloof uitgedruk in die vorm van liefdevolle gedrag.

Soos die meeste mense wat kerk toe gaan en sê dat hulle in

God glo, was ek doodtevrede om op die tweede bof te staan en
34

HALFTYD

seker te maak dat ek die regte dinge glo. Ek het Sondae kerk toe

gegaan en na ’n preek geluister om my geloof te versterk. Ek het

nie veel meer gedoen as om geld in die bordjie te gooi en aan te

bied om Sondagskool te gee nie.

Daar is niks mee verkeerd om te glo nie. Dis eintlik al wat

God van ons vereis om sy gawe van die ewige lewe te ontvang.

Maar God begeer soveel meer van ons as net om die regte opinies

te hê. Geloof wat uitgedruk word in dade is die “nog uit -

nemender weg” (1 Kor. 12:31, 1953-vertaling).

In sy groot hoof stuk oor die liefde, 1 Korintiërs 13, skryf

Paulus: “En nou: geloof, hoop en liefde bly, hierdie drie. En die

grootste hiervan is die liefde!” (v. 13). Die Griekse woord vir

liefde, agape, beteken ook liefdadigheid. Liefdadigheid is die uitdrukking

van liefde. Dis asof geloof en hoop verkry word op die

reis na die tweede bof om ons toe te rus vir die tweede helfte se

reis na die tuisbof.

By die derde bof word ons volgelinge deur ons geloof in die

vorm van konkrete optrede uit te druk. Dit gebeur gewoonlik

in ’n godsdienstige omgewing, óf ’n kerk óf ’n newekerklike organisasie.

Dan beland ons uiteindelik op die laaste skof, die reis na

die tuisbof. In hierdie stadium omskep ons ons in “ko nink rykbouers”,

soos wat Gordon MacDonald dit noem. Dit beteken dat

ons die taak vind wat God spesifi ek vir ons elkeen ontwerp het

om te doen. Dis wat die Grieke “noodlot” noem. Die digter John

Donne het daarna verwys toe hy geskryf het: “Geen mens is ’n

eiland, in homself volkome nie.”

Die tweede helfte van die bofbaldiamant handel oor goeie

werke. Dis geensins apart van die eerste helfte, wat oor geloof

gaan, nie. Dit groei uit daardie geloof en verleen integriteit daaraan.

Jakobus het geskryf: “So gaan dit ook met die geloof: as dit

nie tot dade oorgaan nie, is dit sonder meer dood” (Jak. 2:17). Ek

sou dit só stel: “Geloof sonder werke sterf.” Die geloofslewe moet

’n lewe van individuele verantwoordelikheid word. Die bene en

hande moet die hart en verstand volg, of die liggaam is nie volkome

nie.
Luister na die sagte fluistering 35

God wil graag sien dat elkeen van ons ’n bofl opie aanteken,

maar die meeste Christene kom nooit verder as geloof nie. In

2007 het ’n Gallup-meningsopname bevind dat 82% van alle

Amerikaners hulleself Christene noem. Dit behoort genoeg te

wees om soliede Bybelse waardes in alle areas van die kultuur te

vestig. Ek be twyfel nie Gallup se bevindinge nie, maar ek moet

jou sê dat ek nie naastenby soveel bewyse van die Christelike

geloof in ons samelewing sien nie. Ek glo dit is omdat die meeste

van ons tussen die eerste en tweede bof vassteek.

In die eerste helfte van ons lewe is daar beswaarlik genoeg

tyd om die tweede bof verby te steek. Ons is jagter-versamelaars

wat ons bes doen om vir ons gesinne te sorg, ons loopbane te

bevorder en ons geloof en waardes aan ons kinders oor te dra.

Hierbenewens bevind die meeste mans en al meer vroue hulle

tydens die eerste helfte in ’n krygermodus. Dis vir ons nodig om

aan onsself en ander te bewys dat ons iets groots kan bereik. Die

beste manier om dit te doen, is om al intenser te fokus.

Ek dink aan die eerste helfte as die seisoen waarin ’n mens

ge loof kan ontwikkel en meer kan leer omtrent die Bybel se

unieke benadering tot die lewe. Wanneer die druk tydens die

tweede helfte verminder, kan die meeste mense die tweede bof

ver bysteek en iets begin doen omtrent die geloof wat hulle ontwikkel

het. Dis hoe dit met my gegaan het.

In The Odyssey, die epiese vertelling oor die lewe van Odysseus,

is daar twee sterk magte wat aan hom trek: sy werk en sy

huis. Hy smag daarna om tuis te kom, nogtans geniet hy die

stryd en struikeling op pad. Ervaar jy ’n verwantskap met hom?

Tydens die eerste helfte is daar ook by ons ’n toutrekkery tus sen

ons begeerte om by ons gesinne te wees en die avontuur van die

strewe na sukses in ons loopbaan. Geen wonder dat ons nie die

sagte, klein stemmetjie hoor wat ons na iets beters roep nie.

Die eerste helfte van die lewe het te doen met prestasie en

aanwas, leer en verdien. Die meeste mense doen dit op ’n doodge

wone manier: Hulle studeer, sluit aan by die werksmag, koop

’n huis, verdien genoeg geld om in behoeftes en ’n paar be geer tes

te voorsien, stel doelwitte en probeer hulle bereik. Party jaag die
36

HALFTYD

doelwit na op ’n aggressiewer, aanskouliker manier: Hulle sluit

’n groot transaksie, wen ’n groot saak, bewerkstellig oornames

en samesmeltings met hefbome, en doen wat dit ook al verg om

bo uit te kom. Albei groepe het min tyd om na God te luister in

die eerste helfte. As ons enigsins gees telike be langstellings het,

neem dit gewoonlik die volgende vorm aan: Ons dien op die

komitee vir kerkbou, behartig ’n Sondag skool klas of organiseer

die jaarlikse kerkbasaar.

Die tweede helfte is riskanter, want dit behels dat ons buite

die onmiddellike perke lewe. Dit gaan daaroor dat ons die

saad van kreatiwiteit en energie wat in ons geplant is, sal saai,

water gee en versorg sodat ons oorvloedig vrug kan dra. Dit

behels dat ons ons gawes in diens aan ander sal belê – en die per -

soon like vreugde sal ervaar wat die gevolg is van daardie beleg

ging. Dis die soort risiko waarmee entrepreneurs gewoonlik

uitstekende winste verdien.

Ware entrepreneurskap is nie roekeloos nie en verg ook nie

buitengewone moed nie. Dit poog slegs om soveel moontlik feite

te versamel en te bestudeer oor die mark en die omgewing wat ’n

besluit mag beïnvloed. Daarna moet die besluit vinnig geneem

word. Net so moet jy kies om uit te stap uit die veiligheid van ’n

lewe op stuuroutomaat om die tweede helfte beter as die eerste

te maak. Jy moet stoei met wie jy is, waarom jy glo wat jy sê jy

omtrent jou lewe glo, en wat jy doen om betekenis en struktuur

te verleen aan jou daaglikse bedrywighede en verhoudings.

Hierdie besluit bevat ’n risiko. Wanneer jy die sekuri teitskom

bers afgooi, wat jou veilig en warm hou binne jou ver sigtig

beheerde gemaksone, moet jy dalk bekende bakens en verwysingspunte

opsy sit. Jy mag aanvanklik voel dat jy beheer oor

jou lewe verloor.

Daarop sê ek: “Mooi so.”

Dit is regtig goed vir jou om beheer oor te gee, en in die pro ses

ten volle tot jou sinne te kom – daardie sinne wat jou in staat stel

om bewus te wees van die avonture en belonings van die lewe.

Veral in stormagtige tye soos nou is jou toekoms grootliks

buite jou beheer, ongeag hoe hard jy probeer om alles te beplan
Luister na die sagte fluistering 37

en te bepaal. Dit bly waar – maak nie saak deur watter seisoen

van die lewe jy nou gaan nie. Tog vind dit dalk die helderste

weer klank by dié wat hul middeljare nader, soos dit vir my was

in my 40’s.

Vir my was die oorgang na die namiddag van die lewe ’n

tyd om my tyd en kleinode te herrangskik, my waardes en siening

van wat die lewe kon inhou te herwaardeer. Dit het meer

as ’n hernuwing verteenwoordig; dit was ’n nuwe begin. Dit

was meer as ’n werkliksheidstoets; dit was ’n vars, tydsame ondersoek

van die heiligste kamer in my hart. Uiteindelik het dit

my die geleentheid gebied om te antwoord op my siel se diepste

verlangens.

Ook het dit geblyk ’n tyd te wees om te plant en uit te trek, ’n

tyd vir huil en lag, ’n tyd om te hou en weg te gooi. Dit was die

belangrikste tyd in my lewe.

Tot dusver.

Skrywer en direkteur Norman Corwin, nou in sy 90’s, onthou

sy oorgang na die middeljare in die boek The Ageless Spirit:

“Ek onthou nou dat my moeilikste verjaarsdag my 40ste was.

Dit was ’n groot simbool, want dit het beteken dat ek totsiens,

totsiens, en nogmaals totsiens gesê het vir my jeug. Ek dink tog

dat as ’n mens deur daardie ouderdom gaan, is dit soos om deur

die klankgrens te breek.” 1

Dit is verseker ’n tyd om, net soos Bernard Shaw ’n paar jaar

vantevore, die smaak van die “ware vreugde” van die lewe te

ontdek. Hy het dit só beskryf:

Die ware vreugde van die lewe is dit – om gebruik te word vir ’n

doel wat jy as yslik herken; om ’n natuurmag te wees in stede van

’n klein, koorsagtige, selfsugtige kluit vol skete en griewe wat kla

om dat die wêreld hom nie daarop wil toespits om jou gelukkig te

maak nie. Dis my mening dat my lewe aan die hele gemeenskap

behoort. So lank as wat ek lewe, is dit my voorreg om vir die gemeenskap

te doen net wat ek kan. Ek wil totaal opgebruik wees

wanneer ek sterf, want hoe harder ek werk, hoe meer leef ek. Ek

verheug my in die lewe vir die lewe se ont wil. Die lewe is vir my
38

HALFTYD

nie net ’n fl ikkerende kers nie, maar ’n manjifi eke fakkel wat ek op

hierdie oomblik in my hande het. Ek wil dit so helder moontlik laat

skyn voordat ek dit aan die vol gende geslagte oorhandig.

In die inleiding het ek jou gevra om jou eie grafskrif te skryf om

jou te help om oor jou tweede helfte te begin dink. Hier is nou ’n

vraag wat jou verder sal help: As jou lewe absoluut perfek was, hoe

sou dit daar uitsien?

Dit is nou iets om vir ’n geruime tyd oor na te dink, want die

prentjie wat te voorskyn sal kom, is ’n foto wat jou sal help om

jou geluk, jou saligheid te vind. Dit sal egter slegs ’n ak kurate

prentjie wees in die mate waarin jy luister na die sagte, klein

stemmetjie binne-in jou.