03.05.2013 Views

NUWE Landbouwetenskap V1 Rekord - sacai

NUWE Landbouwetenskap V1 Rekord - sacai

NUWE Landbouwetenskap V1 Rekord - sacai

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Landbouwetenskap Vr 1 Memorandum September 2012

AFDELING A:

VRAAG 1:

LANDBOUWETENSKAP V1

REKORD EKSAMEN

2012

MEMORANDUM

1.1.1 A √√

1.1.2 C √√

1.1.3 A √√

1.1.4 B √√

1.1.5 B √√

1.1.6 C √√

1.1.7 B √√

1.1.8 B √√

1.1.9 A √√

1.1.10 C √√ (20)

1.2.1 F √

1.2.2 D √

1.2.3 A √

1.2.4 C √

1.2.5 B √ (5 X 2 = 10)

1.3.1 virus √√

1.3.2 parasiete √√

1.3.3 kunsmatige inseminasie (KI) √√

1.3.4 Loks √√

1.3.5 uitskeding √√ (10)

1.4.1 duodenum √√

1.4.2 saamgestelde √√

1.4.3 rumen √√

1.4.4 ontstert √√

1.4.5 rantsoen/voeding √√ (5)

AFDELING A TOTAAL: 45

AFDELING B:

DIEREVOEDING (35)

2.1 Absorpsie is die proses waartydens die eindproduk √ van vertering deur die

bloedvat- √ en limfatiese stelsel √ opgeneem word vir finale verspreiding√ aan

die liggaamsweefsels. √ (5)

2.2.1 aminosure √

2.2.2 vetsure en gliserol √√

2.2.3 glukose √

2.2.4 enige oplosbare vorm √

2.2.5 vetsure en soute van organiese sure √√ (7)

Kopiereg Voorbehou Bladsy 1

Landbouwetenskap Vr 1 Memorandum September 2012

2.3.1 bees √ (1)

2.3.2 herkouers √ (1)

2.3.3 Vier verskillende kompartemente is sigbaar in maagarea. √

Saamgestelde maag. √

Het ‘n groot kompartement in die maag/fermentasievat. √

‘n Baie lang dunderm is sigbaar. √

‘n Baie groot / vergrote dikderm / caecum √ (5)

2.3.4 Suurstofvrye omgewing √

Warm omgewing √

Nat omgewing √

Geskikte pH-waarde √

Voldoende voedingstowwe √

Maklik verteerbare koolhidrate √

Voldoende mineraalvoedingstowwe √

Voldoende stikstof √ (enige 4) (4)

2.4.1 Hooi – droëmateriaal-inhoud:

91/100 x 8 = 7,28 kg of 8 kg – 0,72 = 7,28 kg √

Mis – droëmateriaal-inhoud:

94/100 x 3 = 2,82 kg of 3kg – 0,18 = 2,82 kg √

= Droëmateriaal-inname (kg) – Droë massa van mis x 100 √

Droëmateriaal-inname 1

= (8 kg – 0,72 kg) – ( 3 kg -0,18 kg) √ x 100

7,28 1

= 7,28 – 2,82 x 100 √

7,28 1

= 61,26% √ (6)

2.4.2 Maklik vir boerbokke om te verteer. √

Lusernhooi is smaaklik. √

Ryk aan Vit A en D. √

Ryk aan proteïene. √

Ryk aan kalsium. √

Bevat kobalt en kalium wat mikrobiese aktiwiteite stimuleer. √ (enige 3) (3)

2.4.3 Kerf/ sny in stukke/ maal/ verbrokkel/ stamp/ verpilling/ krummel /

toevoegings/ (enige 3) (3)

VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE [35]

3.1.1 Thomas kan ‘n voerkraal begin. √

Hy kan ‘n intensiewe produksiesisteem volg. √ (2)

3.1.2 Embrio-oorplantings √

Gebruik van goeie aangepaste bulle. √

Deur gebruik te maak van KI√ (3)

Kopiereg Voorbehou Bladsy 2

Landbouwetenskap Vr 1 Memorandum September 2012

3.1.3 klimaatstoestande/ reënval/ droogte/ temperatuur/ lig/ humiditeit/ wind/

voeding/ helling/ topografie/ voer/ beskutting (enige 3) (3)

3.2.1 Julie-maand √

Geen reënval in die winter nie/ baie droë toestande. √

Te lae temperature. √

Nie die groeiseisoen nie. √ (4)

3.2.2 Van Maart √ - Julie √ (2)

3.2.3 Van Mei √ - September √

Tydens die wintermaande wanneer die voedingswaarde baie laag is. √√ (4)

3.2.4 In die somermaande √

Die voedingswaarde van die veld is weer hoër.√

Meer natuurlike weiding is beskikbaar in die somer. √ (3)

3.3.1 Hy moes die verskillende veldtipes bepaal. √

Hy moes probeer om net een veldtipe per kamp te hê. √

Hy moet elke veldtipe in kleiner kampe verdeel. √

Alle kampe moet veesuipings hê. √

Kampdrade moet nie teen hellings wees nie. √

Daar moet genoeg kampe wees. √ (6)

3.3.2 Hy kan wisselweiding toepas. √

Hy gaan spaarkampe hê in tye van nood. √

Hy gaan minder arbeid benodig. √

Diere gaan in ‘n goeie kondisie wees – genoeg voeding. √

Hy gaan sy weiding beter beheer. √

Hy gaan erosie beperk. √ (enige 4) (4)

3.3.3 die soort diere √

die reënval van die gebied √

die geaardheid van die veld √

die weidingsgewoontes van die verskillende diere √ (4)

DIEREPRODUKSIE, - BESKERMING EN –BEHEER (35)

4.1.1 Eengasheer bv bloubosluis √√

Tweegasheer bv Rooipoot bosluis √√

Driegasheer bv bruin oorbosluis √√ (6)

4.1.2 Bosluise dra siektes soos rooiwater oor. √

Veroorsaak absesse op uiers van melkkoeie √

Bosluise suig bloed/bevat gifstowwe en patogene in hul speekselkliere. √

Bloedarmoede word veroorsaak. √

Bytplekke word met maaiers besmet. √ (enige 4) (4)

4.1.3 Chemiese bestrydingsmetodes √ soos: (enige 3) (3)

dompeldip; spuitdip; handspuitdip; bosluissmeermiddels; opgietmiddels.

Kopiereg Voorbehou Bladsy 3

Landbouwetenskap Vr 1 Memorandum September 2012

4.2.1 ‘n ryp eiersel √√ (2)

4.2.2 1. Die endokriene klier wat FSH afskei. √

2. Ovarium √

3. Die Graafse follikels √

4. eiersel/ovum √

5. infundibulum √

6. geelliggaampie / corpus luteum √ (6)

4.3 Ovulasie is die proses waardeur die ryp eiersel √ vir bevrugting √ vrygestel

word. (2)

4.4 Goeie semen is ondeursigtig √, melkerig √ en klewerig. √ (3)

4.5.1 80 % √

4.5.2 15 % √

4.5.3 20 % √ (3)

4.6 5 – 12 miljoen sperme √√ (2)

4.7 vagina √

fallopiese buis √

uterus √

vulva √ (4)

AFDELING B TOTAAL: 105

GROOTTOTAAL: 150

Kopiereg Voorbehou Bladsy 4

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!