03.05.2013 Views

My troeteldiere het altyd vlooie op hulle. Hoe kan ek ... - Landbou.com

My troeteldiere het altyd vlooie op hulle. Hoe kan ek ... - Landbou.com

My troeteldiere het altyd vlooie op hulle. Hoe kan ek ... - Landbou.com

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

dat mens behandeling aanvanklik elke 2 weke kan herhaal indien nodig sodat ons gouer

beheer oor die vlooibesmetting kan kry. Doen navraag by die vervaardiger of die produk wat

jy wil gebruik aanvanklik meer dikwels as elke 4 weke aangewend mag word. Dippe en

insekdodende sjampoes kan ook gebruik word, maar hulle is nie so doeltreffend soos die

kolbehandelings nie en hul aanwending is meer arbeidsintensief omdat die honde gedurende

die proses bedwing moet word.

(b) Elimineer die besmetting op die perseel – elimineer die onvolwasse stadiums en die vlooie

wat uitbroei.

Die vlooibevolking wat reeds besig is om af te neem, sal hulself in elk geval beheer, afgesien

van die produk wat gebruik word en resultate sal dit binne 7 dae wys. Biologies gesproke kan

geen produk dit doen nie selfs nie eers onder ideale laboratoriumomstandighede nie. Daarom

is die enigste verklaring dat die bevolking in die proses was om op natuurlike wyse uit te

sterf.

Afnemende en statiese vlooibevolkings neem heelwat langer om te beheer en 1-3 vlooie word

soms, en soms nie op die dier gesien. Dit is „n aanduiding dat die bevolking aan die afneem

is. In so „n geval sal resultate op behandeling binne 1-5 weke gesien word.

As die dier altyd 1-3 vlooie op sy pels het, het ons met „n statiese bevolking te make.

Wanneer hierdie diere behandel word, mag dit tot 8 weke neem om lae vlakke van

besmetting waar vlooie nie sigbaar is en nie meer irriterend (krap nie) vir die dier is nie, te

bereik.

Die moeilikste besmetting om te beheer, is wanneer die vlooibevolking „n opbloei beleef en

die aantal vlooie wat in die omgewing uitbroei en daarna op ons troeteldiere spring, meer is

as wat ons met kolbehandeling en spreiprodukte kan doodmaak. Sodanige besmettings kan

soms vir 4-6 maande aanhoudende, toegewyde en tydige behandelings verg en vereis

dikwels die verandering in seisoene om die aanwas van vlooie in die omgewing te

verlangsaam. Reproduksie mag stadiger word, maar sal in Suid-Afrika nie tot stilstand kom

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!