03.05.2013 Views

My troeteldiere het altyd vlooie op hulle. Hoe kan ek ... - Landbou.com

My troeteldiere het altyd vlooie op hulle. Hoe kan ek ... - Landbou.com

My troeteldiere het altyd vlooie op hulle. Hoe kan ek ... - Landbou.com

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Opskrif: Vlooi en bosluisbesmettings op troeteldiere

Vraag: My troeteldiere het altyd vlooie op hulle. Hoe kan ek die vlooie beheer, want ek is raadop?

Antwoord:

Voordat enige behandeling aangepak word, is dit belangrik dat meer van vlooie en bosluise se

gewoontes en hul lewensiklusse kennis geneem word.

Volgehoue vlooibesmettings

DEEL 1

Ons moet bewus wees van die biologiese asook ander faktore wat

verantwoordelik is vir voortdurende vlooibesmettings.

Indien „n troeteldier vlooie het, moet daar eiers, larwes, papies en vlooie wat uitbroei

êrens op die eiendom teenwoordig wees. Dit beteken ons moet mistens 2 maande

teruggaan toe die eerste generasie vlooie begin broei en vermenigvuldig het.

Diere kry nie vlooie direk van ander vlooibesmette diere nie. Aangesien die volwasse

katvlooi, wat ook op ander diere voorkom, „n permanente uitwendige parasiet,

metabolies afhanklik van „n konstante gasheerverhouding is, is direkte vlooiverplasing

tussen diere „n rare verskynsel. Vlooie wat ons op ons diere en in ons huise sien, kom van

vlooieiers wat 3-8 weke gelede uitgebroei het. Die enkele aanvanklike vlooie kom van

vlooieiers vanaf bure se diere, rondloper honde of katte of ander wilde diere. Wanneer

die eiers uitbroei, spring die vlooi op die perseel se diere of selfs mense.

Ons sien selde die eerste twee of drie vlooie wat op ons diere klim. Ons reageer eers op

die tweede en derde geslag. Die eerste vlooie paar binne „n paar uur en die wyfies begin

binne 24 uur eiers lê en produseer 40 tot 50 eiers/dag/vlooi.

Vlooie lê hul eiers in die gasheer se pels. Die eiers val dan op die grond waar hulle

gedurende „n paar weke in volwasse vlooie ontwikkel. Teen die tyd wat die eienaar van

die dier bewus word van die vlooibesmetting, is daar reeds vlooieiers, larwes, papies en

nuwe vlooie in die huis of perseel se beskermde broeiplekke. Dit verklaar waarom dit

verskeie weke neem om so „n vlooibesmetting onder beheer te kry en waarom dit selde

gebeur dat vlooie volkome geёlimineer kan word.

Die vlooimiddels met nawerking wat volwasse vlooie dood met die volgende aktiewes:

fiproniel, midaklopried, selamektien en piretroїede, is almal kontak insektemiddels.

Hierdie middels dood vlooie nie onmiddellik nie. Alhoewel sekere piretroїede soos

permetrien „n vinnige neurotoksiese uitwerking het wat soos “kliniese afwering” mag lyk,

mag die afweerfaktor en die werking wat verhoed dat vlooie swak of selfs niks voed nie,

geen rol speel indien die vlooie weerstandig teen piretroїede is nie.

„n Paar vlooie mag binne minute doodgaan, die meeste sal egter voed voordat hulle ure

later doodgaan. Indien ons dus 1-3 weke na behandeling „n paar vlooie op ons diere sien,

is dit nie korrek om te aanvaar dat die middel nie werk nie. A.g.v. die kontak

neurotoksiese werking van hierdie middels sal nuwe vlooie dikwels eers na 18-48 ure

doodgaan, afhangend van die middel wat gebruik is.

Noukeurige ondersoek van behandelde diere in „n besmette omgewing, sal gewoonlik tot

gevolg hê dat vlooie vir tot 8 weke en soms langer nog gesien kan word.

Alhoewel hierdie nuwe residuele middels wat volwasse vlooie doodmaak nie onmiddellik

dood nie, maak hul tog die nuwe vlooie wat opklim dood voordat hulle kan eiers lê (24 uur).

Nogtans kom daar tog nog vlooie en reproduksie voor voordat die volgende aanwending

plaasvind. Dit vind plaas:

DEEL 2

1) Die spoed waarmee vlooie doodgemaak word gedurende die 3de en 4de week na

toediening afneem weens die verminderde vlak van insekmiddel teenwoordig (by alle

moderne insekmiddels).

2) Foutiewe toediening van die middel lei tot onderdosering – „n algemene voorbeeld is die

produkte wat in plastiek ampules verpak is. Dit vereis dat die inhoud uitgedruk moet word,

maar wanneer die druk verlig word, word van die inhoud teruggesuig. „n Opname in Australiё

en die VSA het bevind dat tot 40% van ampulegebruikers op hierdie manier onderdoseer.

3) As die dier gereeld swem of bad, verlaag dit ook die insekmiddelvlak

4) Genetiese variasie van vlooi isolate lei tot verskille in die vatbaarheid vir insekmiddels ( dit

verwys na die klassieke “ bell-curve” van bevolkingsdinamika)

Die faktore wat

Teen die tyd dat vlooie opgemerk word, is die besmetting reeds vir 2 maande aanwesig.

Vlooie wat op ons diere sigbaar is, vorm slegs 5% van die vlooibevolking, terwyl die ander

95% in die omgewing is.

Vlooipapies wat in die omgewing in beskermende kokonne voorkom, kan nie met enige

insekmiddel aan die mens bekend, doodgemaak word nie. Hulle moet eers uitbroei voordat

hulle vatbaar is.

Dit is onvermydelik dat jong volwasse vlooie op ons diere spring, aangesien ons net 5% van

vlooie in die omgewing bereik wanneer ons ons diere behandel.

Die produkte is nie afweermiddels nie en sal eers die vlooie na 18 – 24 uur vandat die vlooie

daarmee in aanraking was, doodmaak.

Netso sal bosluise ook eers na 24-48 uur doodgaan.

Die troeteldier se pels moet 100% droog wees wanneer die middel (“spot-on”) toegedien

word.

Tydens hewige omgewingsbesmettings word maandelikse produkaanwending, asook „n

geregistreerde omgewingsbehandelingsproduk vir minstens 4-6 maande aanbeveel.

Voortdurende herbesmetting van die omgewing kan voorkom deur onbehandelde diere (bure

se diere, rondloperdiere en wilde voёls en diere) en ook vreemde omgewings waarin jou

diere beweeg (parke, besmette mikro-omgewings in die huis en bure se tuin).

Ondersoeke na die oneffektiwiteit van ektoparasietmiddels wat wêreldwyd waargeneem is, het die

volgende opgelewer:

Wangebruik (59%)

Foutiewe toediening (onderdosering, verkeerde produk, toediening op nat pels, gebruik van

hande om vloeistof te versprei)

Nie alle diere is behandel nie

Ongereelde behandeling (die meeste produkte beveel elke 4 weke aan)

Geen gelyktydige omgewingsbehandeling tydens hewige besmettings nie

Onrealistiese verwagtings (30%)

Verwag afwering

Verwag dat vlooie en bosluise in minder as 18-24 uur moet doodgaan.

Ander velkondisies (11%) bv. velallergieё (veral gedurende die somer)

Dr. Michael Dryden, professor in Parasitilogie, Kansas Staatsuniversiteit, VSA, „n vlooideskundige sê

dievolgende:

“While differences in susceptibility to modern insecticides does occur in various flea strains, there is

no documented resistance in field collected flea isolates to the modern adulticides. Since resistance

selection is a possibility in fleas likely the best strategy to prevent resistance in the future is

integrated flea control”

DEEL 4

Verwagtings van moderne vlooibeheermiddels

Wanneer „n troeteldier met vlooie besmet is, is daar drie doelwitte wat bereik moet word:

(a) Verlos die dier van die huidige ongemak – maak die vlooie op die dier so gou moontlik dood;

ek vind dat die onmiddellike gebruik van „n lokale spreiformulasie die effektiefste is; gebruik

die sprei soos aangedui en dra latex handskoene sodat die aktiewe bestanddeel die dier se

vel kan bereik. Volg hierdie behandeling binne drie dae op met „n geregistreerde

kolbehandeling (spot on) (byvoorbeeld Advantage, Advantix, ExSpot, EctoSpot, ExSpot,

Fiprotec, Frontline, Prac-Tic, Promeris, Proticall Plus, Revolution en Pulvex) en herhaal

behandeling ten minste elke 4 weke. Onthou sommige van hierdie produkte is veilig genoeg

dat mens behandeling aanvanklik elke 2 weke kan herhaal indien nodig sodat ons gouer

beheer oor die vlooibesmetting kan kry. Doen navraag by die vervaardiger of die produk wat

jy wil gebruik aanvanklik meer dikwels as elke 4 weke aangewend mag word. Dippe en

insekdodende sjampoes kan ook gebruik word, maar hulle is nie so doeltreffend soos die

kolbehandelings nie en hul aanwending is meer arbeidsintensief omdat die honde gedurende

die proses bedwing moet word.

(b) Elimineer die besmetting op die perseel – elimineer die onvolwasse stadiums en die vlooie

wat uitbroei.

Die vlooibevolking wat reeds besig is om af te neem, sal hulself in elk geval beheer, afgesien

van die produk wat gebruik word en resultate sal dit binne 7 dae wys. Biologies gesproke kan

geen produk dit doen nie selfs nie eers onder ideale laboratoriumomstandighede nie. Daarom

is die enigste verklaring dat die bevolking in die proses was om op natuurlike wyse uit te

sterf.

Afnemende en statiese vlooibevolkings neem heelwat langer om te beheer en 1-3 vlooie word

soms, en soms nie op die dier gesien. Dit is „n aanduiding dat die bevolking aan die afneem

is. In so „n geval sal resultate op behandeling binne 1-5 weke gesien word.

As die dier altyd 1-3 vlooie op sy pels het, het ons met „n statiese bevolking te make.

Wanneer hierdie diere behandel word, mag dit tot 8 weke neem om lae vlakke van

besmetting waar vlooie nie sigbaar is en nie meer irriterend (krap nie) vir die dier is nie, te

bereik.

Die moeilikste besmetting om te beheer, is wanneer die vlooibevolking „n opbloei beleef en

die aantal vlooie wat in die omgewing uitbroei en daarna op ons troeteldiere spring, meer is

as wat ons met kolbehandeling en spreiprodukte kan doodmaak. Sodanige besmettings kan

soms vir 4-6 maande aanhoudende, toegewyde en tydige behandelings verg en vereis

dikwels die verandering in seisoene om die aanwas van vlooie in die omgewing te

verlangsaam. Reproduksie mag stadiger word, maar sal in Suid-Afrika nie tot stilstand kom

nie (behalwe in geїsoleerde plattelandse gebiede waar relatiewe humiditeit onder 50% en

temperature onder 10 grade Celcius daal.) Die res van SA sal steeds matige vlooibesmettings

deur die jaar ervaar, veral langs die kusgebiede waar die humiditeit deur die jaar hoёr as

50% is.

Direkte beheer van die perseel is onnodig indien die produk wat op die diere gebruik word, „n

volwasse dodende samestelling (fipronil, imidacloprid, selamektien en piretroїede), asook „n

insekgroeireguleerder (metopreen, pyroproksifen en fenoksiekarb) bevat. Oor die volgende 3-

8 weke (soms langer) broei vlooie in die omgewing uit, maar wanneer hulle op die dier

spring, word meeste gedood deur die nawerking van die insekmiddel. Die paar vlooie wat

oorleef en eiers lê, se eiers word doodgemaak deur die eierdodende aktiwiteit. Die populasie

word uitgeroei deur eliminasie van hul reproduksie. Indien die produk nie bogenoemde bevat

nie, is die behandeling van die omgewing essensieel.

Daarby moet alle vlooibroeiplekke vernietig word. Hulle hou van skadu, sanderige plekke,

lang gras, bossies en onkruid langs heinings en geboue. Ek sal die gebruik van beroking en

dienste van plaagbeheer maatskappye nie aanraai nie omdat toksiese stowwe op diere se

kosbakke land en vergiftings kan veroorsaak.

Omgewingsbehandeling vir die beheer van vlooibesmettings

Die vlak van besmetting moet uitsonderlik hoog wees alvorens die behandeling van die omgewing

nodig word. Die mees algemene vorm van behandeling behels beroking, wat beteken alle

persone en diere moet die perseel verlaat. Die skrywer beveel nie omgewingsbehandeling aan nie

om die volgende redes:

1. Op grond van die meerderheid produkte wat beroking en soortgelyke behandelings behels

en op grond van die ervaring van mense wat dit toegedien het, is die algemene konsensus

onder diere eienaars dat die behandelings of vir „n kort periode werk of gladnie.

2. Ervaring het gewys dat diere wat na beroking na die perseel teruggebring is, dikwels

sekondêre blootstelling aan die toksiese stof gehad het en vergiftings opgedoen het.

3. Dieselfde behandeling vir vlooibeheer moet steeds herhaaldelik toegepas word, al word

beroking gedoen, wat dit finansieel en logisties onprakties maak.

4. Ongeag watter produk vir beroking gebruik word, sal die vlooipapies steeds nie doodgemaak

word nie. Hul kan onder die moeilikste omstandighede steeds vir minstens „n jaar oorleef.

5. Baie klem is die afgelope jare gelê op stofsuiers om vlooie in die huis op te tel. Indien dit

toegepas word op larwes en papies van vlooie, sal dit onsuksesvol wees omdat larwes baie

diep in die tapyte inkruip voordat hulle in papies ontwikkel.

Alternatiewe metodes om omgewingsbehandeling toe te pas:

1. Die gebruik van hond- en katkolbehandelingprodukte wat beide volwassedodende middels en

IGRs bevat. Die volwassedodende middels dood volwasse vlooie en die IGRs maak alle

vlooieiers dood, wat die lading vlooie in die omgewing verminder.

2. Bydraend tot kolbehandelings, kan ons omgewingspreimiddels wat IGRs (bv. metopreen en

piroproksifen) bevat, toedien. Hierdie spreimiddels word aangewend op plekke wat moontlike

broeiplekke van vlooie kan wees en plekke waar troeteldiere graag lê of sit. Dit kan „n

rusbank, „n deel van die mat of houtvloer met gleuwe wees. Twee produkte wat hiervoor

geskik is, is “Flego Aerosol” van Novartis en “Fleegard Environmental Spray” van Bayer.

3. Oortollige sandhope (soos bousand) moet verwyder word, aangesien onvolwasse vlooie hul

lewensiklus daarin voortsit (veral die larwes) en die omgewing weer besmet word.

(c) Voorkoming – maak voorsiening vir lang termyn vlooibeheer deur herbesmetting te voorkom.

Volg die vervaardiger se aanbevelings oor IFC (Integrated Flea Control). Dit beteken gewoonlik

maandelikse behandeling regdeur die jaar!

DEEL 4: Verstaan die beperkings op die werkverrigting van bosluisbeheermiddels

Drie aktiewe bestanddele wat bosluise dood, voorsien die beste beskerming: amitras (Preventic

impregnated collar; nie vir katte nie), fipronil (Frontline/Ultrum sprei en kolbehandelingformulasies)

en piretroїede soos permetrien (Exspot) en deltametrien (nie vir katte nie). Vir katte is “Fiproniel spoton”

hoogs effektief.

Dit is van kardinale belang om te besef dat daar baie bosluisspesies (tenminste 12) is wat ons diere

aanval en dat alle produkte teen slegs „n klein aantal spesies getoets is- gewoonlik teen die spesies

wat as belangrik beskou word omdat hulle siektes soos bosluiskoors en ehrlichiose oordra. Die

bosluise wat ons op ons diere aantref, moet geїdentifiseer word sodat ons kan kontroleer of die

kolbehandelingmiddel wat ons wil gebruik, teen die spesifieke bosluis beskerming bied (vra die

vervaardiger). Indien die produk nie teen hierdie bosluisspesie getoets is nie, kan ons nie goeie

resultate verwag nie. Indien die middel wel effektief werk teen hierdie bosluis, kan ons dit as „n bonus

beskou.

Wat beskou word as „n afweermiddel, is onduidelik- tegnies is daar nie so iets op die mark nie. Alle

insekmiddels is kontakinsekmiddels! Dit beteken dat die parasiet in kontak met die insekmiddel moet

kom voordat dit doodgaan.

Dit is van kritiese belang om die omvang van natuurlike bosluisreservoirs te verstaan.

Aangesien bosluismiddels nie dadelik doodmaak of bosluise afweer nie, moet ons nie tot die

gevoltrekking kom dat die middels nie doeltreffend werk nie. Tydens bosluisbesmettings behoort

liewer ekstra beheermaatreёls ingestel te word. Vernietig veilige areas vir bosluise en hou diere weg

van wilde diere wat bosluise het. Die verwydering van groot graspolle en onkruid tussen heinings en

langs geboue kan baie bosluise doodmaak, laat sonskyn penetreer wat oorblywende bosluise laat

uitdroog en kan wegkruipplek van klein wilde diere verminder.

Ons het minimale beheer oor bosluispopulasies in die omgewing. Die meerderheid bosluise (99.99%)

is op alternatiewe gashere en in die omgewing en nie op ons troeteldiere nie. Dit is grotendeels toe te

skryf aan die magdom gashere onder wild en die onvolwasse bosluise in die omgewing.

Verstaan die verskil tussen vlooi- en bosluisbeheer

Die drie faktore wat die meeste bydra daartoe dat produkmislukking ervaar word, is afwering

“repellency”, bosluise wat op meer as een gasheer voorkom, bosluise wat hul lewensloop op meer as

een gasheer voltooi en sigbaarheid van bosluise.

Daar is ook „n groot verskil in waarneming van „n paar vlooie en „n paar bosluise op „n hond. Die

meeste van ons sien nie die 2-3 vlooie wat „n hond besmet nie, terwyl alle troeteldiereienaars die

eerste 2-3 bosluise waarneem, eenvoudig omdat hulle soveel groter is (veral as hulle vol bloed gesuig

is). „n Persepsie oor die effektiwiteit van die produk word op grond van waarneming gevorm,

alhoewel die produk >95% doeltreffend mag wees.

Ooreenstemmende vlakke van effektiwiteit kan by vlooi- en bosluisbeheer totaal verskillende

persepsies gee. Wat dikwels vergeet word, is dat wanneer jy „n paar bosluise op jou hond sien, dit

waarskynlik is dat baie ander bosluise reeds gedood is. Wanneer „n paar bosluise opgemerk word, is

die rede nie produkmislukking nie, maar die bosluise het dalk na die behandeling opgeklim en is nog

nie dood nie of die nawerking van die middel is nie meer 100% nie en die dier beweeg deur

swaarbesmette bosluisgebiede.

Geskryf deur:dr. Mats Abatzidis, Intervet/Schering-Plough. (mats.abatzidis@sp.intervet.com)

10 Augustus 2010

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!