Amitras is 'n aktiewe bestanddeel wat aan die ... - Landbou.com
Amitras is 'n aktiewe bestanddeel wat aan die ... - Landbou.com
Amitras is 'n aktiewe bestanddeel wat aan die ... - Landbou.com
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
Werking van amitras

Vraag: Ek het 'n sterk vermoede dat amitras, nadat die bees daarmee gedip is , deur die bosluis

gemetaboliseer word en die effek daarvan totaal uit die bosluis se sisteem verwyder word met

verloop van tyd . Wat die bosluis maak is om bloot te skuil en te wag totdat amitras se werking

uitgewerk is . Uiteindelik kry jy 'n aktiewe bosluis wat weer 'n dier kan bestyg . Toegegee , van

die wyfies wat eiers moet lê , sal vrek, maar die res sal bly leef . Het ek die kat aan die stert

beet ?

Frans Saaijman , saaijman@saaijmangrey.co.za.

Antwoord:

Amitras is ‘n aktiewe bestanddeel wat aan die formamidine, of kortweg die amidine groep van

aktiewes behoort. Amitras se werking is ’n interaksie met die oktopamien reseptore in die bosluis

se senuweestelsel wat ’n toename in senuwee aktiwiteit tot gevolg het. Daarom, binne 30-60

minute nadat diere met middels wat amitras bevat, behandel is, raak die bosluise se monddele

“verlam” en begin hulle gedisoriënteerd op die dier rondhardloop weens die verhoogde senuwee

aktiwiteit in hulle liggame. (Thullner, Kemp, Mckenna & Willadsen, 2000). Die bosluise klim

dan van die dier af. Sommige van die bosluise kan op ’n ander dier klim, maar sal nie weer

aanheg en voed nie en vrek later. (Harrison, 1981).

Bosluise (larfies, nimfe en volwassenes wat nog nie gevoed het nie) wat vatbaar is vir amitras,

klim van die dier af na behandeling en vrek op die grond weens die verhoogde senuwee aktiwiteit

wat deur amitras in die bosluis veroorsaak word. Die meeste vatbare, volgesuigde bosluiswyfies

vrek op die grond voordat hulle eiers kan lê, maar ’n klein hoeveelheid wyfies kan wel eiers lê,

maar die eiers broei nie uit nie.

Amitras is die eerste keer in die laat 1970’s as ’n dipmiddel vir die beheer van veral die

bloubosluis in Suid-Afrika ontwikkel. Die primêre doel van die dip was om bosluise te forseer

om van die dier af te klim weens die sogenaamde “verlammende” effek (“detaching acaricide”).

Amitras het nie ’n nawerking nie en waar daar ’n groot bosluisuitdaging op die weiding is, sal

diere na 4 dae weer al reeds ’n groot aantal bosluise op hulle hê. Aanvanklik sal beeste weekliks

behandel moet word en soos bosluisgetalle in die kampe afneem kan behandelingsintervalle

verleng word.

Amitras het ook ’n goeie werking teen luise en myte maar nie teen vlieë nie en daarom word die

aktief dikwels gekombineer met ’n piretroïed sodat vlieë ook beheer kan word bv in Delete All

(G2837) wat ’n kombinasie opgietmiddel is: amitras plus deltametrien.

Amitras is ’n renostervoëltjie vriendelike middel.

Indien ’n oordosis amitras op ’n dier aangewend word, word diere lomerig en gaan lê. Was diere

met water so gou doenlik en gewoonlik verdwyn die neweeffekte na ’n paar dae.

Amitras is giftig vir die perdefamilie en ’n verlamming van die ingewande mag intreë na

aanwending.
Bosluisweerstand in Suid-Afrika (en ook wêreldwyd) word hoofsaaklik met die beheer van die

bloubosluis, Rhipicephalus (Boophilus) spp, ondervind. Die bloubosluis is ’n eengasheer bosluis

en het ’n relatiewe kort lewensiklus wat bydra tot die ontwikkeling van weerstand. Die larfies van

die bosluis klim op ‘n gasheer en die bosluis spandeer sy volle voedingstydperk (larf, nimf en

volwasse stadium) op dieselfde gasheer, waarna die volgesuigde wyfies afval (lewensiklus

ongeveer 21 dae) en hul eiers op die grond lê.

Weerstand word gedefinieer as “die ontwikkeling van die vermoë van individue in ’n stam

insekte of ander artropode om dosisse van gifstowwe te tolereer wat dodelik vir die meerderheid

van individue in dieselfde stam is” (WHO, 1957) Hierdie effek van weerstandigheid is oorerflik

en word aan die nageslag van die individue oorgedra. M a w dipmiddels maak nie al die bosluise

op die gasheer dood nie en dié wat oorleef (a g v weerstand) begin vermenigvuldig. Die risiko dat

weerstand kan ontwikkel, neem toe wanneer die populasie bosluise herhaaldelik aan dieselfde

aktiewe bestanddeelgroep blootgestel word.

Amitras weerstand in bloubosluise in Suid-Afrika is die eerste keer in 1995 gepubliseer (Taylor en

Oberem) en bevestig in 1996-1997 by die SABS se Veterinêre Toetseenheid in Oos-Londen toe

volgesuigde bloubosluis wyfies (wat van ’n plaas afkomstig was) met amitras in die laboratorium

behandel is. Die meerderheid van die wyfies het eiers gelê. Gesonde larfies het uit die eiers

uitgebroei. Die boer van wie se plaas die bosluise ontvang is, het egter volgehou dat amitras

steeds effektief op sy plaas is vir die beheer van bloubosluise, aangesien die bosluise steeds

afgeval het nadat die beeste gedip is. Dit was dus duidelik dat amitras nog steeds ’n

“verlammende” effek op die bosluise gehad het, maar dat volgesuigde wyfies wat afgeval het

eiers gelê het en gesonde larfies geproduseer het.

In gevalle van “totale weerstand” van bloubosluise teen amitras, het amitras heel waarskynlik

geen of min effek op die senuweestelsel van die weerstandige individue en sal hulle nie meer van

die dier afklim na behandeling nie.

Dit moet genoem word dat die proses waardeur bloubosluise weerstand teen amitras ontwikkel,

nie 100% verstaan word nie, maar dit is in ’n studie bewys dat bosluise op die dier wat aan laer

konsentrasies van amitras blootgestel word, langer neem om van die dier af te klim. Die effek van

amitras op bloubosluise, weens die verhoogde senuwee aktiwiteit wat dit in die bosluis

veroorsaak, is dus waarskynlik direk afhanklik van die dosis van die amitras waaraan die bosluise

blootgestel is (George et al. 1998).

Dit moet genoem word dat tot datum geen gevalle van weerstand van multi-gasheer bosluise (bv

bruinoorbosluise en bontbosluise) teen amitras in Suid-Afrika gepubliseer is nie. Ons kan dus met

redelike sekerheid sê dat multi-gasheer bosluise in Suid-Afrika effektief met amitras beheer kan

word deurdat die bosluise afklim van die dier na behandeling en dan op die grond vrek.

Voorbeelde van middels wat amitras bevat is: Taktic Cattle Spray (G2535), Taktic LS (G 2535),

Taktic TR (G2537), Tactic Wettable Powder en Delete All (G2837).

Geskryf deur: dr Tom Strydom, Malelane Navorsingseenheid, Intervet, deel van Schering-Plough.

(tom.strydom@intervet.com)
Verwysings:

Thullner F, Kemp D H, Mckenna R V, Willadsen P, 2000: Dispersal test for the diagnosis of

amitraz resistance in tick larvae (Boophilus microplus). Proceedings of the 3 rd International

Conference “Ticks and Tick-borne Pathogens: Into the 21 st Century.

Harrison M W, 1981: Recent research on the use of amitraz for the control of ticks on animals. In:

Tick biology and control. Whitehead G B and Gibson J D (eds) Pp. 123 -127. Tick Research Unit,

Rhodes University, Grahamstown, , South Africa.

Taylor R J & Oberem P, 1995: Some characteristics of an amitraz resistant strain of B.

decoloratus originating from South Africa. In: Proceedings of the Second International

Conference on Tick-borne Pathogens at the Host-Vector Interface. P. 62, August 28 to September

1, 1995. Kruger National Park, South Africa.

George J E, Davey R B, Ahrens E H, Pound J M and Drummond R O, 1998. Efficacy of amitraz

(Taktic ® 12.5% EC) as a dip for the control of Boophilus microplus (Canestrini) (Acari: Ixodidae)

on cattle.

Mekonnen S, 2002: Acaricide resistance profiles of single and multi-host ticks in commercial and

communal farming areas in the Eastern Cape and Northwest provinces of South Africa.

15 April 2008