Preview - Hoërskool Jan Viljoen
Preview - Hoërskool Jan Viljoen
Preview - Hoërskool Jan Viljoen
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
SEUNSHOKKIE

Ons seunshokkiespan het op Woensdag, 11 Mei 2011, met Hoërskool Carletonville kragte gemeet en met `n telling van 4 – 1 as

oorwinnaars van die veld gestap. Baie geluk!

NETBAL

JAN VILJOEN vs CARLETONVILLE

Hierdie kragmeting het op Donderdag, 5 Mei 2011, plaasgevind. Die uitslae is soos volg:

O/19A (JV – 12 Carletonville – 12) O/19B (JV – 7, Carletonville – 21) O/17A (JV – 10, Carletonville – 21)

O/15A (JV – 17 Carletonville – 4) O/15B (JV – 8, Carletonville – 29) O/14A (JV – 16, Carletonville – 9)

JAN VILJOEN vs FOCHVILLE

Hierdie kragmeting het op Dinsdag, 10 Mei 2011, plaasgevind. Die uitslae is soos volg:

O/19A (JV – 15 Fochville – 14) O/19B (JV – 3, Fochville – 23) O/17A (JV – 27, Fochville – 3)

O/15A (JV – 10 Fochville – 12) O/15B (JV – 15, Fochville – 14) O/14A (JV – 9, Fochville – 7)

NETBAL KRAGMETINGS GEDURENDE DIE VOLGENDE WEEK

Jan Viljoen vs AB Phokompe Donderdag, 12 Mei 2011 (tuis)

Jan Viljoen vs Noordheuwel Dinsdag, 17 Mei 2011 (tuis)

Jan Viljoen vs Krugersdorp High School Donderdag, 19 Mei 2011 (tuis)

GAUTENGPROEWE

Sterkte en baie geluk aan die speelsters wat op Saterdag, 14 Mei 2011, aan die Gautengproewe deelneem:

Twané Ernsting (O/17), Elouise Oberholzer (O/16), Thato Masitenyane, Michelle Legae en Bernalee Anthony (O/15)

DANKIE AAN ONS BORGE

Die Eerste Netbalspan het op Woensdag, 11 Mei 2011, `n heerlike ete by Grillmaster Familierestaurant geniet. Hulle het van hierdie

geleentheid gebruik gemaak om hul borge te bedank vir hul volgehoue ondersteuning en bystand.

RUGBY

JAN VILJOEN vs HOËRSKOOL ROODEPOORT

Hierdie kragmeting vind op Saterdag, 14 Mei 2011, te Hoërskool Roodepoort plaas. Die busse vertrek om 06:00 vanaf die skool en

spelers moet alreeds om 5:45 by die skool aanmeld. Sterkte aan al ons spelers en afrigters. Die program is soos volg:

A-VELD TYD SKEIDSREGTER B-VELD

O/14A 08:00 GLRU 3DE

O/15A 09:00 GLRU

2DE 10:00 GLRU

O/16A 11:00 GLRU

1STE 12:15 GLRU

SKAAK

Ons meet op Vrydag, 13 Mei 2011, kragte met Hoërskool Monument. Sterkte!

TENNIS

Op Vrydag, 20 Mei 2011, vind ons kragmeting teen Hoërskool Riebeeckrand op die Randfontein Country Klub plaas. Sterkte!

Oefening is op Dinsdae en Donderdae 14:30 – 15:00

VEILIGHEID VAN EIENDOM TYDENS OEFENTYE

Leerders word weereens vermaan om hul persoonlike besittings op te pas tydens oefentye op die skool- of sportterrein. Daar is

ongelukkig persone in die lewe wat nie hul hande van ander se besittings kan afhou nie. Leerders MOET hul tasse of sportsakke

op `n spesifieke plek laat, soos deur hul afrigters gereël.