04.05.2013 Views

Nuusbrief 20130214 - bredasdorpprim.co.za

Nuusbrief 20130214 - bredasdorpprim.co.za

Nuusbrief 20130214 - bredasdorpprim.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Jaargang 3 - Nr. 3

OB: 08

WIE IS WIE OP ONS BEHEERLIGGAAM?

Volgens die SA Skolewet is ‘n skool se Beheerliggaam die hoogste gesag wat die bepaling van beleid,

hantering van finansies en bestuur van bates aanbetref. Who are the parents of our Governing Body

and what are they responsible for?

Gekose lede:

Rudy Visser: Chairman of the Governing Body

John Daniëls: Vice-chairman of the Governing Body and responsible for learner discipline.

Sonja Chadwick: Tesourier van die Beheerliggaam

Henry Pratt: Fisiese Geriewe asook Sport en Weerbaarheid

Elna Barnard: Sekretaresse en Akademie

Gekoöpteerde lede:

Hubert Daniëls: Community

Christel Fourie: PTA

Stefan Fourie: Nuut gekoöpteer en sal voortaan verantwoordelik wees vir regsaangeleenthede.

Die skoolpersoneel wat dien op die Beheerliggaam is: Werner van Huyssteen (skoolhoof en

verantwoordelik vir personeelsake), Henri van den Berg (Huis Eloff), Zahn Grobbelaar (Kultuur), Lizelle

Everson (nie-onderwyspersoneel) en Kobus le Roux (verteenwoordig die Beheerliggaam-besoldigde

personeel en verantwoordelik vir IT).

You can contact any of the abovementioned regarding school issues. Thank you very much for the

tremendous work they do.

Enjoy the week!

Werner van Huyssteen

PRINCIPAL

- dot -

14 Feb - 21 Feb

2013

Laerskool Bredasdorp, P.O. Box 160, Bredasdorp, 7280 - www.bredasdorpprim.co.za - 028 424 1334 - admin@lbps.co.za

What can I look forward to in the coming week?

Thursday, 14 February - Valentine’s Day

BD’s in red and white

Watermelon feast (13:15 - 14:15)

Friday, 15 February - Hair and Clothes inspection

South Boland Chess at Swartberg Primary

Saturday, 16 February - Tweekamp (Paarl Gimnasium)

South Boland Athletics (Grabouw)

Monday, 18 February - U/12 and U/13 South Boland cricket trials (Caledon)

Tuesday, 19 February - Gordonsbaai ASLA Atletiekbyeenkoms

O/11 Suid-Boland krieketproewe (Caledon)

Wednesday, 20 February - U/11 cricket vs Hermanus (home)

U/13 cricket vs Hermanus (away)

Thursday, 21 February - Mini-cricket vs Rûens (away)

U/13 Cricket tour (Montagu)

Gr. 1-3 books home

Friday, 22 February - R5 civvie day

BD Play and Stay tennis verskuif na die 4de kwartaal

U/13 Cricket tour (George)

Saturday, 23 February - Boland Athletics (Paarl)

U/13 Cricket tour (George)

ONTVANG ONTVANG U U NIE NIE SMS SMS’E SMS SMS E NIE?

NIE?

Ons ondervind dat baie van ons

ouers wat by VODACOM is nie

sms’e van die skool ontvang nie.

Ons het navraag gedoen by ons

verskaffer en die probleem blyk

te wees dat sekere Vodacomnommers

geblok is vir “bulk

sms’e”. Indien u by Vodacom is

moet u asb. by een van hul

takke ‘n draaitjie maak sodat

hulle die blok van u nommer

kan verwyder. Dit is iets wat die

skool ongelukkig nie namens u

kan doen nie.

ARE YOU NOT RECEIVING

SMS’S?

We are experiencing many of

our parents who are subscribers

to Vodacom, are not receiving

sms’s from school. We have

investigated the matter and it

seems that some Vodacom

numbers are blocked for “bulk

sms’s”. Should you have a

Vodacom number and are not

receiving sms’s, you will have to

go to the Vodacom store and

have your number unblocked.

Unfortunately this is not

something that the school can

do on your behalf.

Die nuwe OOV bestuur vir 2013 is as volg:

Voorsitter: Christel Fourie

Onder-Voorsitter: Marlene Bezuidenhout

Sekretaresse: Aletta Wasserman

Tesourier: Veronica Pieterse

Aankoper: Cherie Schlebush

Hier volg die name van die leerders wat sertifikate verwerf het vir: Jy is entoesiasties

The following learners achieved a certificate for: You are enthusiastic

Gr. R1 - Lulah Killingbeck

Gr. R2 - Louis Smit

Gr. 1.1 - Lohann Fourie

Somé Louw

Gr. 1.2 - Cobus Breytenbach

Gr. 1E - Kirsty Williams

Gr. 2.1 - Hugh-Robin du Toit

Gr. 2.2 - Marizaan Moller

Gr. 2E - Aldayne Claassen

Gr. 3.1 - Nerine Bezuidenhout

Miché Swart

Gr. 3.2 - Sonia King

Chris Cloete

Donovan Diedericks

Gr. 3E - Faith Wyngaard

REDENAARS

Die interne redenaarskompetisie vind Vrydag (10:30) in die

biblioteek plaas. Dit word tweetalig gedoen en die redenaars

wat na die ATKV Uitdunrondte deurdring, word dan

aangekondig.

Die volgende leerders het ingeskryf:

GRAAD 2: Jumeri Beukes

Mandi Gouws

Ruben Louw

Zané Louw

GRAAD 3: Chelsea Opperman

Juandré du Plessis

GRAAD 4: Marnél Retief

Catherine Pratt

GRAAD 5: Oscar Louw

GRAAD 6: Billy de Bruyn

Johan Neethling

MG Retief

Marais van Niekerk

Mardene van Schalkwyk

GRAAD 7: Faith Tseriwa

Michaela Rieck

Nelma Roodman

Ons sien uit na julle optrede! Looking forward to your

performance!

Gr. 4.1 - James Barnard

Janke Kleinhans

Gr. 4.2 - Marguerite Schonken

Gr. 4E - Rhys Dennis

Gr. 5.1 - Karel Bezuidenhout

Ridhaa Isaacs

Marli van den Berg

Gr. 5.2 - NP van Wyk

Gr. 5E - Abigail Maclean

Gr. 6.1 - Jean-Jacques Pienaar

Gr. 6.2 - Zain April

Gr. 6E - Oliwer Machul

Gr. 7.1 - Nolene Klink

Gr. 7.2 - Anja Bezuidenhout

Caydon January

Marischen Reynicke

Estiaan Steyn

Gillian van Staden

Gr. 7E - Micheala Riek

SOS-KAMP 2013

Die moeë klompie graad 5’s wat Vrydag by die

skool aangekom het, het oor een ding

saamgestem: Dit was die moeite werd!

Dit was ‘n baie suksesvolle kamp waarop die

leerders nie net baie oor die natuur geleer het

nie, maar ook oor hulself. Keer op keer het hul

almal verbaas met hul uithouvermoë en in hul

skik besef: ek kon dit werklikwaar regkry, al het

die hindernis of rotsklim eers skrikwekkend

gelyk, ek is daardeur of daarop!

The three educators who went along, worked

equally hard and were also quite tired at night,

but they agreed that it is an exceptional

group of children who still understand how to

play and enjoy themselves!

Graad R-Koekverkoping

Die Graad R-leerders en opvoeders bedank graag elke ouer vir hul bydrae tot die koekverkoping wat gehou is op Vrydag

1 Februarie. Baie dankie aan Soetmuisberg wat die hotdogs voorsien het. ‘n Bedrag van R3500.00 is ingesamel.

Weereens baie dankie vir almal se bydraes. Ons waardeer dit opreg!

VLEISLOOTJIE

VLEISLOOTJIE

Tydens die laaste saalbyeenkoms verlede jaar het me. Christel Fourie en mnr. Wessel Swart die wenners van die

vleislootjie aangekondig.

Me. Ryan van Napier het die 1ste prys van R5000 se vleis ontvang, met mev. Pratt van Elandsvlei in die 2de plek met

R2500 se vleis. Die 3de prys het gegaan aan me. Pedro van Bredasdorp met R1000 se vleis.

Baie dankie aan almal vir hul ondersteuning tydens hierdie OOV-projek. Ons wil ook graag ons dank uitspreek aan

Akkersdrif Boerdery vir hul skenking. Ons glo die wenners het ‘n heerlike feestyd gehad met dié groot geskenk!

Overberg Agri Ses-aan-‘n-kant Kriekettoernooi

Saterdag 9 Februarie het die BD’s vir die eerste keer ‘n baie geslaagde ses-aan-‘n-kant toernooi vir

Pappa’s en ander volwasse spanne in ons gemeenskap aangebied. Die BD-manspersoneel het aan

die einde van die dag die knie gebuig voor die Napierspan. Baie geluk aan die Napierdorpers

met hul oorwinning.

Neem asb. kennis dat die Play Tennistoernooi wat op Vrydag 22 Februarie sou plaasvind,

verskuif is na die 4de kwartaal. Die Hoërskool gebruik ons bane vir ‘n Tennistoernooi.

Suid-Boland Krieketproewe: Laerskool overberg

O/11 Suid-Boland krieket is uitgestel na Dinsdag 19 Februarie. Dit was oorspronklik geskeduleer vir

Maandag 11 Februarie, maar weens die reënerige weer van Maandag kon dit nie plaasvind nie. Die

O/12-en O/13-proewe vind op Maandag 18 Februarie plaas.

Verfheuwel Merino’s

Baie dankie aan Verfheuwel Merino’s wat vanjaar ons 0/13-krieket oortrek-truie borg. Die manne

lyk omtrent spoggerig. Dis so lekker om positiewe mense as deel van ons skoolspan te hê. Dankie,

dankie!

Atletiekuitslae

Verskeie van ons leerders het op Vrydag 8 Februarie aan die Suidpunt

Atletiekbyeenkoms by Hoërskool Bredasdorp deelgeneem. Die byeenkoms is

deur Rûens Kollege aangebied. Ons atlete het goeie prestasies behaal. Charl

Janson het die Hoogspring rekord van Willem van Schalkwyk met 6cm

verbeter. Baie geluk, Charl, ons BD’s is trots op jou! 42 Van ons atlete is

gekies vir die Suidpuntspan wat op Saterdag 16 Februarie 2013 op Grabouw

aan die Suid-Bolandbyeenkoms gaan deelneem. BD’s, ons hou vir julle

duimvas!

MINI-KRIEKET

Ons BD’s het op Woensdag 13 Februarie teen Laerskool Overberg op Caledon

gespeel. Die uitslae is as volg: 0/7 wen met 4 paaltjies. 0/8 verloor met 25

lopies en 0/9 verloor met 9 paaltjies.

Parents asked . . .

Q. What do we as a school get monthly from MYSCHOOL?

A. December 2012: R290.07 (68 Supporters)

January 2013: R407.37 (84 Supporters)

Q. Where can I use my MYSCHOOL card?

A. Visit www.myschool.co.za for the partners of MYSCHOOL in our area. More than 2500

country wide.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!