04.05.2013 Views

Preprimêr: me. Therése Struthers Grondslagfase: me. Elizna Janse ...

Preprimêr: me. Therése Struthers Grondslagfase: me. Elizna Janse ...

Preprimêr: me. Therése Struthers Grondslagfase: me. Elizna Janse ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

1

Beste Ouers 27 Maart 2013

LAERSKOOL BREDASDORP: KWARTAALBRIEF: MAART 2013

Ons het 2013 met die jaartema: “Leef Voluit / Live Life” afgeskop. Several opportunities were created by our school

where every BD could live his/her life to the fullest. Enjoy reading about all our activities of the First Term.

Akademie:

Die WKOD se sistemiese toetse (Geletterdheid en Syfervaardigheid) wat in Oktober 2012 deur die Gr. 3- en 6-leerders

afgelê is, se uitslae is in hierdie kwartaal bekend gemaak. The following results were achieved:

Gr. 3: Language: 89,1% Mathematics: 92,1% Gr. 6: Language: 78,9% Mathematics: 74,6%

Baie geluk aan al die BD’s en baie dankie aan al die betrokkenes vir hul harde werk.

Preprimêr: me. Therése Struthers

Baie dankie aan al die ouers wat ons koekverkoping ondersteun het. Ons het die mooi bedrag van R3500.00 ingesamel.

Dankie ook aan die OOV vir hul hulp en bystand hierdie kwartaal. Ons het heerlike uitstappies onderneem na die

plaasmark en die Biblioteek. Ons Sandput het ook lekker verjaar. Baie dankie aan almal wat ‘n bydrae gelewer het tot

die sukses van hierdie funksies.

Next term is going to be very busy, starting off with the Granny and Grandpa tea on the 24 th of May 2013. Please notify

the Grannies and Grandpas of the dates. We will give you more information in this regard at a later stage. The second

term is very important in terms of evaluation. We will be looking at certain aspects of your child’s behavior and

development. There will be a parent evening next term on the 16 th of April 2013.

Grondslagfase: me. Elizna Janse van Rensburg

Die Grondslagfase het hierdie kwartaal ‘n toekenning van die WKOD ontvang vir Uitnemendheid in Taal vir Graad 3. Ons

het ‘n derde plek behaal in die Overberg Onderwysdistrik. Our Grade 1 classes visited our local Checkers store as part of

their Mathematics programme and one of the highlights in their Life Skills programme was most definitely when they

baked their ginger bread men! Die leerders het sodoende op ‘n genotvolle wyse nuwe vaardighede aangeleer. Suideroord

is deur verskeie klasse besoek ter viering van hul “klas-ouma” se verjaardag, as deel van ons uitreik na die gemeenskap.

Various Foundation Phase classes visited our municipal library during Library week and a great time was had by our

learners during a lively performance by Sonja Heroldt. Verskeie van ons leerders het deelgeneem aan die Redenaars-

kompetisie van ons skool en Mandi Gouws het verder gaan deelneem aan die ATKV-kompetisie. Baie geluk aan haar!

Na die aflegging van oudisies, is die Junior Koorlede verkies en die koor is reeds fluks besig om te oefen vir die optredes

in die tweede kwartaal. Die Grondslagfase-koekverkoping is vroeg in volgende kwartaal en ons hoop dat ons genoeg geld

daarmee sal kan insamel om verdere uitbreidings in die Grondslagfase te kan doen.

Verrykingsentrum: me. Marlene Fraser

Die Verrykingsentrum het ‘n baie aktiewe kwartaal agter die rug met drie terapeute wat private hulp aan ons leerders

verleen. Me. Maryke van Rhyn bied steeds arbeidsterapie aan op ‘n Donderdag en me. Joanie Pretorius en An-Johlene

Snyders kom albei vir drie dae van die week om didaktiese hulpverlening en remediëring vir ons leerders te gee. Me.

Pretorius het ook hierdie kwartaal ‘n studiekursus vir belangstellende leerders en ouers aangebied en me. Snyders het

Wiskundeverryking met 16 van ons Graad 3-leerders gedoen.

Ongelukkig is die aanvraag vir spraakterapie tans nie hoog nie en me. Estelle Venter kom dus nie op die oomblik

hierheen vir spraakterapie nie. Sy is egter nog steeds in die toekoms beskikbaar om ons leerders te help, sou daar ‘n

behoefte ontstaan. Ons wil ons ouers aanmoedig om asseblief met die skool kontak te maak, indien u kind spraakterapie

of gehoortoetse benodig. Indien u van plaaslike dienste hier by die skool gebruik maak, hoef u nie in die middag u

program te ontwrig of onnodige petrolkostes aan te gaan nie. Die BD’s wil ook graag hul dank uitspreek teenoor ons

terapeute wat so getrou ons leerders kom help. Hul moeite en toewyding maak ‘n groot verskil in baie leerders se

lewens.

Intermediêre- en Senior fase: me. Sandra Lambrechts

Ons leerders het hierdie kwartaal toetse oor die verskeie vakke geskryf. Hulle sal aan die einde van die kwartaal ‘n

rapport oor hul vordering ontvang. Ouers sal op 17 April die geleentheid kry om hul kinders se vordering met die

klasopvoeders te bespreek. Baie dankie aan al die ouers wat hul kinders se belange op die hart dra en van hierdie

geleentheid gaan gebruik maak.

2

Die Gr. 5-leerders het vanaf 13 – 15 Februarie die S.O.S.- kamp te Villiersdorp bygewoon. Aktiwiteite word só beplan

dat dit by die verskeie vakke aansluit. Volgens die opvoeders wat hulle vergesel het, was dit ‘n besondere groep en het

hulle baie oor die natuur en uithouvermoë geleer. Hulle het aktiwiteite soos rotsklim, hindernisresies, ‘n nagmars, die

voer van diere, ens. baie geniet.

Many of our learners received recognition during the first term for achievements in different areas. Our Entrepreneurs

days were very successful and a wide variety of products were sold. Staff members of the Two Oceans Acquarium visited

our school on 25 February for a most interesting exibition of sea animals, during which our Grade 6 and 7 learners also

enjoyed a lecture.

Verskeie van ons opvoeders het vakvergaderings en standaardstellingsessies bygewoon om sodoende ons akademie te

versterk, selfs op Saterdae. Baie dankie aan al die opvoeders vir hul harde werk en opofferings gedurende hierdie besige

kwartaal.

Vanaf volgende kwartaal word die Top 10 Akademiese leerders in Graad 4-7 aangewys. Hierdie toekennings word per

kwartaal gemaak op grond van die vorige kwartaal se uitslae. Alle vakke se gemiddelde punte word in berekening

gebring. Congratulations to our first Top 10 BD’s who will be acknowledged during our first assembly meeting of the

Second Term, on 8 April 2013.

Die biblioteek is goed aan die gang en word veral goed ondersteun deur die Graad Eens! Me. Suzette Marais help ons

op gereelde basis en sy is sigbaar besig om haar stempel af te druk – ons kan net baie dankie sê aan haar! Ons “Bad

Hair Day” was baie vrolik en ons hoop om genoeg geld in te samel om die biblioteek te verf.

Fisies: mnr. Henri van den Berg

After much planning, hard work with regards to fund raising, as well as numerous delays, we are extremely happy to say

that the first phase of our fencing has been set in motion. We were very excited to see the first brick being laid in a

project that has been on the table for many years. Ons opregte dank aan al die persone wat oor die jare betrokke was

om hierdie projek van die grond af te kry. Dit beloof om die aangesig en veiligheid van ons skool aansienlik te verbeter.

Daar lê nog ‘n stywe paadjie voor voordat hierdie projek voltooi sal word, maar met u, sowel as die gemeenskap, se

ondersteuning en hulp, sien ons uit na die spoedige voltooiing van hierdie projek. Unfortunately we have had to remove

several trees that were on the boundary, or too close to the new fence. We acknowledge the importance of replacing

these trees and are already planning to plant new trees all along the fence. Kontak gerus die skool indien u by hierdie

projek betrokke wil raak.

We have upgraded the safety of our cricket nets at the end of last year. This term we completed this “face-lift” with new

cricket mats. Die matte is aangekoop en ingesit met fondse ingesamel tydens ons eerste 6-aan-‘n-kant-krieketdag.

Groot waardering aan al die betrokke spelers en borge wat ‘n bydrae gelewer het om ons krieketfasiliteite vir ons leerders

op te gradeer.

Die natlei van ons rugbyveld is vir ons ‘n groot uitdaging. Ons werkers spandeer kosbare tyd daaraan en ons het ‘n groot

behoefte aan ‘n besproeiingstelsel wat ons in staat sal stel om nie net tyd nie, maar ook water te bespaar. However, this

is an expensive exercise and we need outside funds in order to upgrade our existing system. Please contact mr. Van den

Berg if you are willing to get involved and support us in this regard.

Ons dank en waardering aan ons terreinwerkers onder leiding van me. Arends. Daar is hard gewerk tydens die vakansie

om te verseker dat ons terrein netjies vertoon en skoon bly. We received positive feedback from local residents and also

tourists, complimenting us on the fact that the school is well looked after and neat at all times. A special word of thanks

goes to Patrick Davids and John Marthinus who are mainly responsible for all outside areas. A job well done!

Leerders: me. Eileen Janson

‘n Baie geslaagde Pa-en-kindkamp is op Vrydag, 1 Februarie gehou. Genotvolle aktiwiteite is Vrydagmiddag aangebied

en ‘n feestelike atmosfeer het op die rugbyveld geheers. Die kamp is Saterdagoggend afgesluit met ‘n oggendgodsdiens

wat gelei is deur me. Daleen van Schalkwyk.

Op Valentynsdag, Donderdag 14 Februarie 2013, is ‘n heerlike waatlemoenfees vir ons leerders gehou. Almal het eers

liedjies saamgesing, waarna die leerders in graadverband op die rugbyveld bymekaar gekom het. Ons het waatlemoen

geëet en daarna kon almal wat wou deelneem, mekaar met waatlemoenskille smeer. Selfs ‘n paar onderwysers het

deurgeloop. Die monitorraad het vir Valentynsdag die personeelkamer en skool met harte versier. Die leerders kon ook

vir mekaar briewe pos wat in elke klas deur die monitorraadslede uitgedeel is.

Die Spur het dit goed gedink om weer vanjaar ons leerders vir goeie gedrag te beloon. Alle leerders wat geen punte vir

oortredings tydens die kwartaal verloor het nie, sal ‘n geskenkbewys van die Spur ontvang. Die Grondslagfase-leerders

kom ook in aanmerking vir hierdie geskenkbewyse. Ons sê baie dankie aan die Spur en ook baie geluk aan hierdie

leerders. Laerskool Bredasdorp is trots op jul goeie gedrag!

3

Kuns en Kultuur: me. Zahn Grobbelaar

Die Dramaklub bars uit sy nate en ons beplan ‘n toneeltjie of twee gedurende die tweede kwartaal. Daar het vyf

redenaars deelgeneem aan die eerste ronde van die ATKV-Redenaarskompetisie in Kuilsrivier. Ons is BAIE trots op

almal wat deelgeneem het! Baie geluk aan Marnél Retief wat deurdring na die volgende ronde! Michaela Riek sal tydens

die Tweede Kwartaal aan die ATKV-Redenaarskompetisie (Eerste Addisionele Taal) deelneem. Sterkte vir die

voorbereiding, Michaela!

Auditions were held in the beginning of the term to select the members of the Senior Choir for 2013. Because of a rigid

timetable due to the new curriculum (CAPS), the decision was made to move the choir practice to Monday afternoons.

As gevolg van botsings met sportoefeninge het die aantal koorlede wat opgedaag het vir oefeninge, aansienlik gedaal.

Ouers is gevra om aan te dui of hulle kind/ kinders wel deel sal uitmaak van die Senior Koor en twee en vyftig leerders

het hulle verbind tot die koor en die getroue bywoning van oefeninge. We are adamant to keep our Senior Choir going

and are looking at various options to accommodate everyone involved.

Bemarking: me. Rolanda van der Meulen

Die skool se webtuiste, plaaslike koerante, die skool se facebook-blad, Radio Overberg, ons nuusbrief, sambrele en

spesiale BD-water maak alles deel uit van die skool se bemarking hierdie kwartaal. Ons doel is om die skool oor ‘n wye

spektrum bekend te stel en geleenthede te skep vir die publiek om te vra: “Wie en waar is die BD’s?”

Ouers en belangstellendes kan die webtuiste besoek vir meer inligting i.v.m. kleredrag, koshuisverblyf, skoolgeld en die

akademie. Radio Overberg word elke Donderdagmiddag besoek en die voorafgaande week se gebeure by die skool word

dan bespreek. Die tydgleuf word hoofsaaklik deur leerders hanteer, maar hulle word deur betrokke opvoeders

bygestaan. Die BD’S-dot-com word elke Donderdag na elke ouerhuis asook na besighede in die dorp versprei en dek al

die week se sportbedrywighede, spesiale toekennings, verjaardae, bywoning en nuus uit die hoof se kantoor.

Our “braai quad” has had a face lift! Beautiful trees and picnic tables were bought last year, and we have now also added

blue umbrellas with the BD’s logo. These umbrellas will also be used at sport days. We are very proud of our BD’s

bottled water, which we first made available at our Sevens Tournament. BD’s Marketing is most certainly up and running!

Sport: me. Elna Seegmuller

Ons wil elke BD uitdaag om asseblief getrou deel te neem aan ons Wintersportsoorte. A special word of thanks goes to

every coach and learner who gave their very best during the summer sports season. Dankie ook aan al die toegewyde

ouers wat hulle kinders aangemoedig het om deel te neem en hulle ondersteun het.

Atletiek: mnr. Henri van den Berg

Our season kicked off with a Coaching Clinic at Bredasdorp High School for teachers and learners. Our annual Interhouse

meeting was a huge success with two teams participating, namely the Yellow team and Blue team. Die volgende uitslae is

tydens die Interhuis Atletiekbyeenkoms behaal: Junior Victrix Ludorum: Marnél Retief; Junior Victor Ludorum: Jan

Hendrik van der Watt; Senior Victrix Ludorum: Marié Vlok en die Senior Victor Ludorum: Charl Janson. Die beste

prestasie (dogter) is behaal deur Eve Stanley, terwyl Charl Janson die beste prestasie vir seuns gelewer het. Die Geelspan

het al 3 bekers gewen, nl. die Geesbeker, Puntebeker en Deelnamebeker.

Die 10 leerders met die beste punte op die ASA-tabelle by ons Kleur-atletiekbyeenkoms verdien elk ‘n medalje en

kontantbedrag geborg deur mnr. Thys Kriel van Chicken City. 0/10: Eve Stanley; 0/12: Gysbert du Preez, Albert Smit,

Tristan Farao, Inge Kleynhans en Matthew Hannie; 0/13: Charl Janson, Montré Gabriels, Franeve Koeberg en Christi de

Villiers.

Verskeie van ons leerders het deelgeneem aan die ASLA-byeenkoms in die Strand, asook die Suidpunt-byeenkoms wat

deur Rûens Kollege aangebied is. 42 leerders het deelgeneem aan die Suid-Boland byeenkoms te Grabouw. Na afloop

van die byeenkoms is die volgende 11 leerders opgeneem in die Suid-Bolandspan wat aan die Boland-byeenkoms te Dal

Josafat deelgeneem het. 0/10: Eve Stanley; 0/11: Marnél Retief en Jemimah Daniels; 0/12: Izel Jacobs, Matthew Hannie,

Gysbert du Preez, Albert Smit en Tristan Faroa; 0/13: Déhan Marais, Lindie Pieterse en Charl Janson. Tydens die

Boland-byeenkoms het Charl Janson (Hoogspring 0/13) ‘n rekord verbeter met ‘n hoogte van 1.70m. Charl is gekies vir

die Bolandspan wat op Coetzenburg deelgeneem het aan ‘n Wes-Kaapbyeenkoms, en het daar ook ‘n 1ste plek behaal en

die goue medalje verower. Hy is in die Wes-Kaapspan opgeneem wat in Sasolburg aan die SA’s deelgeneem het. Daar

het hy ‘n pragtige hoogte van 1.72m gespring, waarmee hy ‘n 2de plek behaal en die silwer medalje verower het. Baie

geluk, Charl. Ons BD’s is trots op jou!

Tennis: me. Eileen Janson

Twelve of our learners took part in the South Boland trials and the team will be announced at a later stage. The BD

tennisplayers played 3 matches during this term and we are proud of every learner for doing their very best and for being

4

an ambassador for Bredasdorp Primary School. Die play- tennistoernooi verskuif na die 4de kwartaal. Dankie aan

mnr. Phillip van den Heever wat ons gehelp het met die tennisafrigting.

Mini-krieket – me. Rolanda van der Meulen en Krieket - mnr. Kobus le Roux

Die Mini-krieketspelers het hierdie kwartaal ‘n suksesvolle seisoen agter die rug. Hulle het een weekwedstryd gespeel

en twee mini-krieketdae bygewoon, waar verskeie skole deelgeneem het. 42 BD’s het aan ons Mini-krieket deelgeneem.

Die 0/11A- en 0/13A-spanne het elk drie wedstryde gespeel, terwyl die 0/13B’s twee en die 0/11B’s een wedstryd gespeel

het. Na afloop van die Suid-Bolandproewe is die volgende leerders gekies: 0/11: Géran Hendricks, Kiano Valentine,

Johan Coetzer en Pieter-Jan Rossouw; 0/12: Francois Wasserman en Matthew Hannie; 0/13: Kosie de Villiers. Die

Suid-Bolandspanne het verskeie wedstryde gespeel. Kiano Valentine (0/11) en Matthew Hannie (0/12) is genooi na die

Bolandproewe in Paarl en Worcester. Baie geluk aan Matthew wat in die Bolandspan (0/12) opgeneem is!

The U/13’s had a successful tour to the Southern Cape. They played three matches, in which they gave their all and

enjoyed every moment! Die BD’s het ‘n baie geslaagde 6-aan-‘n-kant kriekettoernooi vir Pappa’s en ander volwasse

spanne in ons gemeenskap aangebied. Overberg Agri was die borg. Baie geluk aan die Napierdorpers met hul

oorwinning in hierdie toernooi. The U/13 players each received a pull over, sponsored by Verfheuwel Merino’s. Thank

you for this kind gesture.

Tweekamp: mnr. J Adendorf

Marié Vlok is gekies vir die Boland Tweekampspan wat aan ‘n byeenkoms by Hoërskool Gimnasium deelgeneem het. Sy

het ‘n 2de plek behaal en ‘n silwer medalje verower. Baie geluk! Sy het ook Boland verteenwoordig by die SA-

Kampioenskappe vanaf 22-23 Maart in Oudtshoorn, waar sy haar persoonlike beste tyd behaal het. Pragtig, Marié.

Swem: me. Isabel Matthee

15 of our learners took part in the Rûens College Interschool’s swimming gala. Ons leerders het baie goeie tye en plekke

behaal en ons sien beslis uit na volgende jaar se Interskole kragmeting. Ons het pragtig vertoon in ons eie BDswemkeppies

wat geborg is deur Neethling Graandienste. Hanneke du Toit was selected to participate at the SA

Regional Level 2 Age Group /Swimming Championships which took place in Cape Town from 22 nd to 25 th March.

Rolbal: me. Elna Seegmuller

Jacq-Philippe van Dalen is gekies vir die Boland 0/19 Rolbalspan en hy neem vanaf 31 Maart tot 5 April aan ‘n toernooi in

Klerksdorp deel. Baie geluk en sterkte! Geluk ook aan me. Helena Snyman met haar dogter, Anneke ‘n oudleerder van

Laerskool Bredasdorp, wat die goue medalje by die SA Junior Meester Rolbaltoernooi in Johannesburg verower het. Dis

voorwaar ‘n groot prestasie vir hierdie oud-BD.

Netbal: me. Nandi du Rand

Ses 0/13-netbalspeelsters het aan ‘n Aksie-Netbaltoernooi te Laerskool Overberg deelgeneem. Die BD’s het die toernooi

gewen. Daar is ook ‘n Netbal-oefenkamp gehou vir 18 BD-leerders. Baie dankie aan mnr. Henry Pratt vir die hulp met

die oefenkamp. Suidpuntproewe is ook gehou en die volgende leerders is gekies: 0/12: Inge Kleynhans, Marshe Smith

en Izel Jacobs; 0/13: Lindie Pieterse, Elrinda Swanepoel, Christi de Villiers, Franeve Koeberg, Esterina Fourie, Tayla

Cloete en Talitta Jameson. Die BD’s het ook deelgeneem aan die Gene Louw-aandtoernooi en het hul goed van hul taak

gekwyt teen sterk skole.

Rugby: mnr. Alex Liebenberg

Our Rugby year kicked off with our annual sevens Tournament. The BD’s U/11 team reached the final round of the

competition, but achieved a second position. Die 0/13-span het in die semi-finale uitgeval. Worcester Primêre Skool het

die 0/11- en 0/13-afdeling gewen, Laerskool Overberg die 0/11-plaat en Laerskool Volschenk die 0/13-plaat. Ons BD’s

het ook deelgeneem aan ‘n rugbytoernooi te Laerskool Gene Louw (Durbanville) en het hul goed van hul taak gekwyt

teen sterk skole. Congratulations to mr Henri van den Berg who has been appointed as the coach for the Boland U/12

rugby team.

Hokkie: me. Elna Seegmuller

12 seuns het op Maandag 18 Maart 2013 deelgeneem aan Boland Streekproewe te Wellington. Déhan Marais, Michael

Fraser en Darryll Heunis is deur na die finale streekproewe op Maandag 25 Maart. Michael Fraser is in die Barlinka-span

opgeneem. Baie geluk! Anja Bezuidenhout het op Woensdag 20 Maart aan Streekproewe te Wellington deelgeneem.

Ons hokkie-oefeninge het reeds afgeskop en ons sien uit na die seisoen.

Chess: mrs. Zahn Grobbelaar

5

On the 1 st of February, 15 learners participated in the practice round of the Southern Boland Trials at Bredasdorp

Primary School. More than 80 learners from the region visited the school for the practice round. Al die leerders, beide

van hoër- en laerskole, het die dag baie geniet. Vanjaar is ook die eerste jaar dat die leerders van die Grondslagfase (Gr.

1 – 3 ) aan die Suid-Boland proewe deelgeneem het.

On 15 February the learners participated in the first of two trials. These trials served as qualifying rounds that

determined the Southern Boland team. Die eerste proewe is te Swartberg Sekondêre skool in Caledon gespeel. Die

leerders van Laerskool Bredasdorp het goed gevaar. The second and last trail was held at Hermanus High School on the

22 nd of February. Die volgende leerders van Laerskool Bredasdorp het die Suid-Boland Skaakspan gehaal: 0/10 Neesha

Marais, Jacques Botha, Chris Cloete en Mecedez Kotze. 0/12: Nev-Lynn Gertse en Duwayne Frans.

Weerbaarheid: me. Anne Barnard

As deel van die maandtemas het ons gedurende Februarie Lief vir die lewe uitgebeeld. Ons het sertifikate gegee vir:

Ek geniet elke dag en Ek is entoesiasties. Gedurende Maart het ons uitgebeeld: Wees positief. Ons het sertifikate

toegeken vir: Ek is ‘n voorbeeld vir ander en Ek lewe 100% as BD. Congratulations to all our learners who received

certificates.

Die BD’s het in die eerste kwartaal hul kaste uitgegooi om ou klere in te samel. Ons kon ’n oorvol vrag aan die ACVV,

Bredasdorp, skenk en so ‘n hele klompie harte bly maak. A huge word of thank you for your cooperation and

enthusiasm in opening your hearts for the less privileged. Ons beplan ‘n uitreik in die tweede kwartaal, om nie net

goedere nie, maar ook diens te lewer aan die gemeenskap.

Huis Eloff: mnr. Henri van den Berg

Huis Eloff het hierdie jaar 10 nuwe leerders bygekry. Ons leerdertal staan tans op 14 permanente inwoners, 2 leerders

wat twee keer per week oorslaap en 3 nasorg-leerders. Ons is opreg dankbaar vir die groei in ons getalle en waardeer u

ondersteuning. We again urge our parents to make use of our facilities. We will gladly take care of your children should

you be away for a couple of days, or if you come home late from work. Please contact our matron, Marinda Galloway, if

you need to make use of such facilities.

Groot dank en waardering aan ons werkers, Goliath, Bettie en Jessica, vir hulle harde werk om ons terrein en geboue

mooi skoon en netjies te hou. Dit word raakgesien en ons is trots op julle!

Personeelsake: me. Delene van den Berg

Op die eerste dag van die nuwe jaar het ds. Cornie van der Merwe die personeel kom toespreek. Hy het elke onderwyser

bemagtig met al die legkaart-stukkies wat nodig mag wees om hierdie jaar die beste onderwysers te wees wat ons

moontlik kan wees.

Laerskool Bredasdorp was bevoorreg om die kwartaal met dieselfde personeel te begin, as waarmee daar in 2012

afgesluit is. We welcomed miss Tereza de Jager back as mrs Tereza Human. Congratulations! May you and your

husband enjoy many happy years together. Mrs Human also moved to our Grade 2E class. Mrs Isabel Matthee will be

leaving us for her new home in Moorreesburg at the end of May, after which mrs Human will be moving back to the Gr. R

class. We are very fortunate to have gained me. Jean Smith, a well-loved and very capable English teacher, to teach the

Gr. 2E class for the rest of 2013. Baie sterkte aan Juf. Isabel met al die voorbereiding vir die trek. Baie, baie dankie vir

jare se diens aan die BD’s.

Mnr. Willie Brooks skakel hierdie jaar ook meer as formele onderwyser in, waar hy Sosiale Wetenskappe, sowel as

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, saam met die Rekenaarklasse hanteer. Hy is ook klasvoog vir Gr 6E en 7E. Baie

sterkte met die uitdagings wat 2013 vir u inhou.

Rolbal... dié woord verwys na ‘n baie gemotiveerde groep van die personeel wat die laaste paar Donderdagaande

Laerskool Bredasdorp se naam hoog gehou het op die Rolbalbaan. Goeie gees is gebou en die kranige span rolbalspelers

het tot dusver goed gevaar in die rolbal-toernooi.

Die personeel van Laerskool Bredasdorp is ‘n groep wat mekaar dra deur ‘n besige kwartaal. Elke personeellid is

bevoorreg om deel te wees van ‘n groep wat as een man saamwerk. Aan die einde van die eerste kwartaal kyk ons met

afwagting vorentoe en weet ons dat die res van 2013 tot nog hoër hoogtes sal lei.

It was a very busy term and the BD’s are looking forward to a well deserved break. Thank you to everyone who

contributed towards making a success of this term. Enjoy the Easter holiday!

Werner van Huyssteen

SKOOLHOOF: LAERSKOOL BREDASDORP

Lêer: BO: Kwartaalbrief Maart 2013

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!