04.05.2013 Views

Laerskool Bredasdorp - bredasdorpprim.co.za

Laerskool Bredasdorp - bredasdorpprim.co.za

Laerskool Bredasdorp - bredasdorpprim.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Assessering 2.2

Laerskool Bredasdorp

Graad 6 12 Mei 2011

Natuurwetenskappe Opgestel deur: Susan Baker

Die mens se vermoë om te beweeg is ‘n interaksie tussen die mens se bene, spiere,

en kraakbeen. Jy gaan hierdie eienskap van die mens op beide ‘n akademiese en

tegnologiese vlak ondersoek. Gebruik die vier verskillende werksblaaie wat aan jou

verskaf is om hierdie opdrag te voltooi. Na die afloop van hierdie opdrag sal jy die

proses van beweging in die mens baie beter verstaan.

LEERUITKOMSTE

Leeruitkoms 1: Wetenskaplike ondersoek

• Beplan ondersoek: Soek die fokus vrae vir ondersoeke en beskryf die tipe inligting

wat nodig is om hierdie vrae te beantwoord.

• Doen ‘n ondersoek en versamel inligting: Doen eenvoudige eksperimente en

notuleer die bevindinge.

• Evalueer sy bevindinge en kommunikeer dit ‘n op ‘n effektiewe wyse: Bring bevinding

in lyn met die fokus vraag.

Leerduitkoms 2: Wetenskaplike kennis en begrip

• Herroep betekenisvolle inligting: Beskryf onderskeidende kenmerke.

• Katogoriseer inligting: Katogiseer voorwerpe en organismes op grond van twee

veranderlikes.

JOU OPDRAG MOET DIE VOLGENDE INSLUIT:

1. Defineer die verskil tussen ‘n endoskelet en ‘n eksoskelet – gebruik die

inligting in jou handboek op bladsy 54. Jy mag ander bronne ook raadpleeg.

2. Verskaf die mediese skets wat jy gekies het van byskrifte. Gebruik die

korrekte terminologie.

• Bene

• Spiere

Belangrik!!! Wanneer jy hierdie inligting soek, maak gebruik van die

volgende sleutel woorde onder Google images: , anatomical drawings

human body of human body diagram.

3. Kies een van die modelle om te maak(Gebuik die instruksies wat aan julle

verskaf is)

• Arm

• Kakebeen

4. Beantwoord die begripstoets aangaande die artikel van “Diere wat lank

gelede gelewe het.”

5. Gebruik die tabel wat aan julle verskaf is om diere op die prentjies van die

diere te klassifiseer as endoskellet of eksoskellet oraganismes. Beantwoord

ook die twee vrae onder die tabel.

DIE FORMAAT VAN DIE OPDRAG:

• Die konstruksie moet tegnies korrek wees en werk soos die demostrasie

model.

• Die res van die opdrag moet op die werkblaaie wat aan julle verskaf word,

gedoen word.

• Jou naam, van, graad en die model wat jy gekies het om te maak, moet op

die voorblad van die opdrag aangebring word.

• Jy moet die matriks saam met die opdrag inhandig.(let op die matriks hoe

punte toegeken gaan word.)

Matriks – Assesseringstaak 2.2 - Skelette en beweeglikheid

Endoskelette en

eksoskelette

4 punte

Mediese skets met

byskrifte

6 punte

Maak van die model

10 punte

Begriptoets

10 punte

Tabel met vrae

10 punte

4 3 2 1

Die leerder kan

duidelik die verskil

tussen endo- en

eksoskelette

verduidelik.

Die leerder het die

korrekte byskrifte

en terminologie

gebruik.

Die leerders het die

model korrek

gemaak, dit is in

werkende toestand

en dit korrek aan

die klas aangebied.

Die leerder het ‘n

goeie begrip

getoon.

Die is in die

korrekte plekke op

die tabel geplaas.

Die leerder kan tot ‘n

mate die verskil

tussen endo- en

eksoskelette

verduidelik.

Die leerder het die

regte byskrifte

gebruik, maar het

gesukkel met die

korrekte

terminologie.

Die model is in

werkende toestand

en die leerder toon

‘n mate van begrip

by die aanbieding

aan die klas.

Die leerder het ‘n

bevredigende begrip

getoon.

Die meeste van die

diere is op die

korrekte plekke in

die tabel geplaas.

Die leerder sukkel

om die verskil

tussen endo- en

eksoskelette te

verduidelik.

Die leerder het slegs

gedeeltes van die

byskrifte en

terminologie korrek

gehad.

Die model is nie

baie goed gemaak

nie. Gedurende die

aanbieding het dit

duidelik geraak dat

die leerder ‘n

gebroke kennis oor

die onderwerp het.

Die antwoorde op

die vrae was swak

en die leerder het

nie baie begrip oor

die onderwerp

getoon nie.

Baie van die dier is

op die verkeerde

plekke in die tabel

geplaas.

Die leerder het min

of geen begrip van

die verskil tussen

endo- en

eksoskelette nie.

Die leerder het nie ‘n

goeie begrip getoon

toe hy die byskrifte

en terminologie

gebruik het nie.

Die model werk nie.

Gedurende die

aanbieding het dit

duidelik geraak dat

die leerder min of

geen kennis oor die

onderwerp het nie.

Die antwoorde was

swak en die leerder

het min of geen

begrip oor die

onderwerp getoon

nie.

Die meeste van die

diere is op die

verkeerde plekke in

die tabel geplaas.

NATUURWETENSKAPPE

NATUURWETENSKAPPE

GRAAD GRAAD 6

6

ASSESSERINGSTAAK ASSESSERINGSTAAK 2.2

2.2

Skelette en beweeglikheid

NAME:______________________________

GRAAD:____________________________

MODEL:____________________________

INHANDIGINGSDATUM: 21 MEI

Taak 1: Endo- en eksoskelette 4 Punte

Endoskelet:

Eksoskelet:

Taak 2: Mediese skets met byskrifte 6 Punte

Taak 1: Endo- en eksoskelette 4 Punte

Endoskelet:

Eksoskelet:

Taak 2: Mediese skets met byskrifte 6 Punte

Die Skedel

Taak 4: Begripstoets 10 Punte

SKELETTE VAN DIERE WAT LANK

GELEDE GELEWE HET

In Graad 5 het jy geleer van fossiele en diere wat lank voor die mens gelewe het.

Vandag weet die mens van hierdie diere as gevolg van hulle fossiele. ‘n Fossiel is

die versteende gebeendere van ‘n eens lewende organisme.

In dele van KwaZuu-Natal vind ‘n mens fossiele soos die een hier onder.

Hierdie is ‘n foto van ‘n Amoniet. Hierdie skulpdier het ‘n deersnee gehad van 12cm

gehad. Daar was egter fossiele van hierdie organismes gevind met ‘n deursnee van

tot 50 cm.

Wetenskaplikse glo dat hierdie diere en baie ander soos hierdie, eksoskelette gehad

wat die dier se sagte liggaam aan die binnekant beskerm het. Hulle beweer die

diertjie het in die vlak water van ons oseane rondgedryf, waar hulle van plankton

gelewe het. Wanneer hierdie diertjies dan sterf, sink hulle na die modder bodem

waar hulle na miljoene jare in fossiele verander het. Hierdie plekke is vandag etlike

kilometer van die see af en ook baie hoër as seespieël.

Kyk na die volgende fossiel van ‘n Eurioterid. Hierdie organisme kon lengtes van tot

‘n 100cm bereik(1m).

Kyk nou na die Brachiosaurus. Hierdie diere het ‘n 100 miljoen jaar gelede gelewe,

lank voor die tyd van die mamoet(Ice age) of Olifante. ‘n Volgroeide Brachiosaurus

was 16 meter hoog en het lengtes van tot 40 meter bereik! Wetenskaplikes beweer

hierdie diere het ‘n massiewe 100 ton geweeg. Hierdie diere was herbivore en het

dus van plante gelewe. Die onderste gedeelte van die been(van die knie ondertoe)

was langer as ‘n mens en so dik dat jy nie jou arms daarom kon sit nie.

Brachiosaurusse moes geweldig baie plantmateriaal geëet het om hulle massiewe

liggame te onderhou.

Vrae:

1. Het die ammoniet ‘n endoskelet en/of ‘n eksoskelet gehad?

______________________________________________________________(1)

2. Hoekom het ammoniete hierdie tipe skelet nodig gehad?

______________________________________________________________(2)

3. Aan watter dier wat vandag nog lewe, laat die Euripterid jou dink?

______________________________________________________________(1)

4. Watter tipe skelet het die Brachiosaurus gehad?

______________________________________________________________(1)

5. Hoekom sou die Brachiosaurus hierdie tipe skelet nodig hê?(Noem ‘n paar

statistieke uit die leesstuk om jou antwoord te staaf.)

______________________________________________________________(3)

6. As ‘n mens na die diere van daardie tyd kyk kan ‘n mens sien dat daar ‘n

verhouding is tussen die tipe skelet van die dier en sy grootte. Wat is hierdie

patroon?

_________________________________________________________________(2)

Kyk net na die prentjie hieronder waar die mens in verhouding geplaas is met die

Brachiosaurus sodat ons kan agterkom hoe klein ons werklik is in verhouding tot

hierdie merkwaardige dier.

Taak 5: Klassifikasie van diere 10 Punte

1. Koei 2. Vis 3. Padda

4. Hoender 5. Kewer 6. Duisendpoot

7. kriek 8. Kreef 9. Mens

10. Spinnekop

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!