04.05.2013 Views

MODULE 4: VOERTUIE - Santam

MODULE 4: VOERTUIE - Santam

MODULE 4: VOERTUIE - Santam

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

72

Voertuig: Isuzu KB 250-bakkie

Registrasienommer: CA1005

Vi-nommer: 555552222

Enjinnommer: KB 112233

Onderstelnommer: KBCH667788

Jaar van vervaardiging: 2001

Bestuurder: Mev. X

Geregistreerde eienaar: Mev. X

Area: Kaapstad

Waarde: R130 000 (Huurkoop by XYZ Bank Kaapstad – huurkoopnr.: 2000002)

Besonderhede

• Hierdie voertuig word hoofsaaklik deur mev. X gebruik. Sy benodig juis ’n ligte afleweringswa (LAW) om die matte wat

sy van die huis af verkoop te vervoer.

• Die voertuig beskik oor ’n Raptor (Vesa-goedgekeurde rathefboomslot) asook ’n fabrieksgeïnstalleerde immobiliseerder.

• Die radio in die bakkie is standaard – ’n Sanyo-radio/bandspeler waarmee die bakkie uitgereik/vervaardig word.

• Die voertuig word oornag in die oprit van die risiko-adres geparkeer.

• Mev. X moet as die enigste genomineerde bestuurder op die polis aangedui word.

• Hierdie voertuig was twee jaar terug tweedehands aangekoop. Mev. X het reeds vier eise ten opsigte van die voertuig

ingedien:

- Twee ten opsigte van ongelukskade en twee ten opsigte van skade aan die kappie waarvan die motief hoofsaaklik was

om die Persiese matte en ornamente te steel.

- Die laaste eis ten opsigte van ongelukskade is so pas afgehandel.

• Mnr. X benodig slegs dekking vir motorhuur in geval van totale en gedeeltelike verlies.

Kopiereg ©Santam Bpk. 2011 Kursuskode: ASSESS – SPP2

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!