06.05.2013 Views

Kwagganuus 6 - Hoërskool Outeniqua

Kwagganuus 6 - Hoërskool Outeniqua

Kwagganuus 6 - Hoërskool Outeniqua

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

NR 6/2012

HOëRSKOOL OUTENIQUA

POSBUS 181, GEORGE 6530 • Tel: 044-874 4156 • faks: 086 635 7336 • http://www.outeniqua.co.za/

18 MEI 2012

AKADEMIE

Aangeheg is die eksamenrooster

vir die Junie-eksamen. Die eksamen

begin vir die matrieks op

Vrydag, 1 Junie en vir die res van

die skool op Maandag, 4 Junie.

Ons wil graag sien dat elke

leerder volgens sy/haar potensiaal

presteer en daarom doen ek

‘n beroep op elkeen om baie goed

vir die eksamen voor te berei.

Daar is nog op Saterdag, 2 Junie

wintersport teen Langenhoven

Gimnasium. Die wedstryde vind

by ons plaas.

Septembereksamen vir gr. 12 begin

op 3 tot 26 September en begin

vir grade 8 tot 11 op 10 tot 26

September. Dit is ‘n volwaardige

eksamen en die leerders gaan

oor al die die werk wat hulle reeds

die jaar behandel het, skryf.

A F S P R A K E G E D U R E N D E

SKOOLTYE

Indien ouers hulle kinders vir doktersafsprake

wil neem moet daar

vooraf ‘n brief aan die skool gestuur

word. Ongelukkig kan ons nie

toelaat dat leerders die skool verlaat

as ons nie ‘n brief van die ouer

of wettige voog het nie.

Maak gebruik van die hek by Beyers

Tehuis.

BEHEERLIGGAAM

Baie geluk aan die volgende ouers

en personeellede wat tot die beheerliggaam

verkies is:

Mnr. Scholtz Bruwer

Voorsitter

Ds. Michiel Burger

Ondervoorsitter, OOV en 90jarige

fees

Dr. Flip Coetzee

Tesourier

Mnr. Müller Redelinghuys

Dissipline

Mev. Sunita Cilliers

Klere

Mnr. André Coetzer

Sport

Mnr. Daniel Maritz

Fisiese Geriewe

Mev. Belinda Barkhuysen

Opvoeder

Dr. Francois Joubert

Opvoeder

Mev. Rita Biljon

Ondersteuningspersoneel,

Sekretaresse

Mnr. Jan Pienaar (Gekoöpteer)

Koshuise

Mnr. Johann Venter (Gekoöpteer)

Finansies

Baie sterkte met die belangrike

taak en die baie tyd wat julle by die

skool moet spandeer.

1

BLADSY 1 KWAGGAS VIR KWALITEIT

SPORT Baie geluk aan

die leerders wat

die afgelope kwartaal baie goed

presteer het en opgeneem is in die

SWD-spanne. Daar is ook leerders

wat baie hard gewerk het en nie in

die provinsiale spanne opgeneem is

nie. Alles wat met ons gebeur, gebeur

met ‘n doel. So ‘n teleurstelling moet

‘n persoon meer vasberade maak om

uiteindelik jou doel te bereik.

In netbal, hokkie en rugby het meer

as 70 leerders provinsiale kleure verwerf.

Baie geluk!

NETBAL:

o/14: Jolene Gouws, Adri Uys en

Karien Kruger.

o/15: Astrid Prins, Terri-Lynn Cronje,

Sugnét Alberts, Verna-Lee Arries, Lucynda

Booysen, Jo-Ané van Dyk,

Claudia Hall, Marna Schoeman en

Leandré Dekker (skadu).

o/16: Emelie Stander, Simoné Esterhuizen,

Marianne Breytenbach, Jaché

Els, Angelique du Plessis, Chrystelle

Rhode, Jeani Kruger, Lize Coetzee,

Daniëlle Jansen, Mienke Wolfaardt

en Cathy-Ann Morkel.

o/17: Lauren-Kay Andrews en Lauren

Ohlsen (skadu).

o/19: Will-Marie Wolhuter, Anuschka

Zaaiman en Coreen van Rensburg.

HOKKIE (DOGTERS):

o/14A: Kristi Gouws, Zefni Geldenhuys

en Izelle van der Westhuizen.

o/14B: Cindy Louw, Juné Maritz,

Robyn Cunningham, Lara van der

Walt, Kara Strydom en Melissa Loubser.

o/16A: Caroline van der Merwe, Inge

Conradie, Le-Lucia Greyling en Allison

Peterson.

o/16B: Lisa Kayser, Kayla Thirion,

Kayla Ferreira, Carina Pienaar,

Tanya Lingevelder, Charmaine

Botha.

o/18A: Ilse Fourie, Suzaan Steyn,

Karen Burger en Marike Engelbrecht.

o/18B: Lisa Alberts, Carla de Bruin.

Baie geluk aan Karen Burger en Maruchelle

Henning wat tot die Suid-

Kaap Vrouehokkiespan verkies is.

Hulle toer in Augustus.

HOKKIE (SEUNS):

o/16B: Aldo Calitz, Stephen Claassen,

Neil Dippenaar, Jéandre Joubert

en Kalin Pretorius.

o/16A: Darren Kampher.

o/18B: Charl Kemp, Shaun Supra en

Ewaldt Verster.

o/18A: Ruan Compion en Marinus

Barnard.

RUGBY:

o/16 Grant Kgomo: Niven Langdown,

Curtley Prins, Clayton Kiewiets,

Keanon Tarentaal, Eduard Zandberg,

Wynand de Necker, Riaan Kleyn, Anton

Smit. Afrigter Mnr. Robert Gerber

o/18 Akademiespan: Gergory Nel

o/18 Cravenweekspan: Warrick Gelant,

Duan van der Merwe, Dewald

Human, Remu Malan, Dean van

Vuuren, Tinus Vermeulen (kapt.), Jurgens

Schoeman, Emile Cloete, Roche

Steenkamp, Martin Oosthuizen,

Stefan Grundlingh, Geor Malan,

Leighton Eksteen en Douw Schoeman.

Afrigter: Mnr. Jacques Wolfaardt

2

BLADSY 2 KWAGGAS VIR KWALITEIT

SPORT BIATHLE:

R e i n h a r d

Haupt en Izelle van der Westhuizen

het silwer medaljes by die Wes

Kaap Biathle Kampioenskappe in

die Strand verower.

MUURBAL:

20 spelers wat onlangs in Bloemfontein

aan die SA Platteland toernooi

deelgeneem het, is in die SWD

-span opgeneem:

Craynouw Erasmus, Monré Swanepoel,

Willem Oosthuizen, Regardt

Ferreira, Gideon Maasz, Gerrit

Meyer, Erwee Swanepoel, JP

Louw, Lian de Oliveira, Michael van

Greunen, Diwan de Kock, Michelle

van der Walt, Inge Schutte, Maryke

Maré, Denise Robertson, Moné

Rautenbach, Bianca Herbst,

Liandré Campher en Leana Botes.

Die volgende spelers word opgeneem

in die SA Plattelandspan

wat vanaf 23 tot 27 Junie aan die

ITP toernooi sal deelneem. Baie

sterkte!

Leana Botes, Michelle van der

Walt, Inge Schutte (reserwe), Gerrit

Meyer, Erwee Swanepoel, JP

Louw, Denise Robertson en Liandré

Campher.

Die afgelope kwartaal het ons verskeie

wedstryde gespeel waarvan

ons 11 gewen, 7 gelykop gespeel

het en 13 verloor.

TEL NO : 044 884 0966

FAX NO : 044 884 0977

E-MAIL : outeniquaref@telkomsa.net

REÜNIE: OUD-KWAGGAS VAN 1972

Ons is dringend opsoek na al ons 1972

matrikulante!! Ons wil graag besonderhede

uitstuur aangaande die komende

1972-reünie op 27 en 28 Julie.

Vir meer inligting, sien die webblad of

kontak mnr Johan Botha by 083 634

0329.

REÜNIE DATUMS:

1982: 1-2 Junie

1972: 27-28 Julie

2002: 3-4 Augustus

1962: 12-13 Oktober

PERSONEEL PRESTEER OOK!!

Me A Lubbe verower ‘n brons medalje

by die Interprovinsiale Aksienetbaltoernooi

te Nelspruit.

Mnr S Erasmus word ingesluit in die

Muurbal SA Plattelandspan.

Baie geluk!

3

BLADSY 3 KWAGGAS VIR KWALITEIT

FINANSIES

Skoolgeld is betaalbaar vanaf Januarie tot Oktober. 50% moet nou reeds

betaal wees. Hou asseblief by die bedrag volgens u onderneming. Indien

u probleme ondervind kan u mev J Venter kontak. Baie dankie aan die

getroue betalers.

Koshuisgelde is streng aan die begin van elke kwartaal vooruitbetaalbaar.

Uitstaande losiesgeld kan lei tot uitsetting uit die koshuis.

U word ook herinner aan die betaling van die Gasvryheidstudiegelde.

Indien u nie van die skool se debiet-orderstel gebruik maak nie, vra ons dat

wanneer u ‘n direkte deposito in die skool se bankrekening maak, u asseblief

u skoolrekeningnommer (bv. VDW007) as verwysing gebruik FNB

Tjekrek: 62093763673. Faks bewys van betaling aan 086 635 8377.

FISIOTERAPEUT

Die fisioterapeut op ons terrein, Anke Oosthuizen, is elke dag vanaf

08:30 tot 17:00 gedurende die week by tel. nr. 074 512 0295 beskikbaar.

KWAGGAS VIR KWALITEIT - DIE SKOOL VIR ELKE KIND

Kwaggagroete.

BESOEK ONS WEBWERF:

http://www.outeniqua.co.za/

4

BLADSY 4 KWAGGAS VIR KWALITEIT

EKSAMENROOSTER JUNIE 2012

5

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!