02.09.2013 Views

Lewenswetenskappe Vraestel 2 Memorandum Kopiereg voorbehou Blaai ...

Lewenswetenskappe Vraestel 2 Memorandum Kopiereg voorbehou Blaai ...

Lewenswetenskappe Vraestel 2 Memorandum Kopiereg voorbehou Blaai ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

LEWENSWETENSKAPPE VRAESTEL 2 MEMORANDUM

Lewenswetenskappe Vraestel 2 Memorandum

AFDELING A

Vraag 1

1.1

1.1.1 C √√

1.1.2 C √√

1.1.3 D √√

1.1.4 B √√

1.1.5 B √√ 5 x 2 = (10)

1.2

1.2.1 Populasie √

1.2.2 Sedimentrots √

1.2.3 Rooidataboek √

1.2.4 Volhoubare (metode) √

1.2.5 Inter-spesifieke mededinging/kompetisie√

1.2.6 Nie(-)biodegradeerbare besoedelingselemente √ (6)

1.3

1.3.1 E √

1.3.2 H √

1.3.3 A √

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

Lewenswetenskappe Vraestel 2 Memorandum

1.3.4 G√

1.3.5 B √ (5)

1.4

1.4.1 70° ÷ 360 √ x 100 √ = 19,4√%√ (4)

1.4.2 Koolstofdioksied√, koolstofmonoksied√, stikstof(II)oksiede√ en

koolwaterstowwe√ (slegs eerste TWEE) (2)

1.4.3 deur verbranding van die brandstof/in die uitlaatgasse √ (enige EEN) (1)

1.4.4 Dit kan asma√, allergieë√ en kanker veroorsaak.√ (3)[10]

1.5

1.5.1 3,1√ tot 2,7√ mya/miljoen jaar gelede / 2.7√ tot 3.1√ mya (2)

1.5.2 Die breingrootte het groter geword.√ (1)

1.5.3 500 +500 + 450 +450 + 400 +400 +300 = 3000√ ÷ 7√ = 428,57√ cm 3 √ (4)

1.5.4 Meet die volume van die ruimte√ in die kopbeen van die skedel.√ (2)[9]

1.6

1.6.1 Die gewone sjimpansee en die mens √ omdat hulle ’n meer onlangse

gemeenskaplike voorouer het.√ (2)

1.6.2 Die Ouwêreldbobbejane√ omdat hulle dieselfde gebly het/het nie veel oor tyd

verander nie.√ (2)

1.6.3 (a) 10/11 miljoen jaar gelede √

(b) 20/21 miljoen jaar gelede√ (2)[6]

1.7

1.7.1 Kunsmatige seleksie is die proses waardeur mense doelbewus kies om slegs

daardie organismes te laat verbaster wat aanloklike kenmerke of eienskappe

vertoon.√ (1)

1.7.2 – Verkreukelde vel vir A/die sjarpei√

– Groot grootte of hoogte vir B/die Deense hond (Great Dane)√

– Kort bene vir C/die worshond√ (3)[4]

TOTAAL VRAAG 1: [50]

TOTAAL AFDELING A: [50]

AFDELING B

Vraag 2

2.1

2.1.1 Die mopaniewurm word geëet/is ’n voedselbron.√ (1)

2.1.2 Te veel mopaniewurms is uit hierdie populasies versamel/die populasies is

oorontgin/gierigheid. √ (1)

2.1.3 Motte van die mopaniewurm leef slegs enkele dae en kan nie baie ver trek nie√ en

die mopaniewurmlarwes beweeg baie stadig.√ (2)

2.1.4 Hulle verstaan nie hoe om mopaniewurms op ’n volhoubare wyse te oes nie√ om

te verseker dat daar nog mopaniewurms sal wees wat hulle in die toekoms kan oes

nie.√ (2)

2.1.5 Om slegs sommige van die mopaniewurms te vat√ sodat ander oor is om voort te

plant en eiers te lê√ wat meer mopaniewurms in die toekoms sal lewer. (2)

2.1.6 Hulle kan oorontgin/beskadig word of hul getalle kan afneem.√ (enige EEN) (1)

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

Lewenswetenskappe Vraestel 2 Memorandum

2.1.7 Kweek meer mopaniebome om die kos te voorsien wat nodig is vir die

mopaniewurms om te floreer. √ (1)[10]

2.2

2.2.1 Die verskillende spesies het bekke wat verskillende vorms het.√ (1)

2.2.2 Die verskillende spesies eet verskillende kosse. √

2.2.3

Mutasies√ mag dalk verskille in die vorm van hul bekke veroorsaak het.√ (1)

Die vinkvoorouers moes voor die ander soorte voëls daar aangekom het √

en so het hulle meer onbesette nisse beskikbaar √ en meer tyd gehad om in nuwe

spesies te ontwikkel √ wat aangepas was vir hierdie nisse.

Hulle was beter aangepas as enige van die ander voëls.√ (enige TWEE) (2)

2.2.4 Die vinke op die vasteland sou meer kompetisie gehad het √ vir beskikbare nisse

van beter aangepaste diere/voëls.√ OF

Daar was minder verskeidenheid√ van kosse√ op vasteland. (2)[6]

2.3

2.3.1

Australopithecus

africanus

Gorilla gorilla Homo sapiens

Vorm van oogtande

– groot of klein?

Klein√ Groot√ Klein√

Voorkop – regop of Reguit√ Skuins√ Reguit√

skuins?

Posisie van riwwe

bokant die oogkas –

hoog of laag?

Laag√ Hoog√ Laag√

Werwelkolom –

horisontaal of

vertikaal?

Vertikaal√ Horisontaal√ Vertikaal√

2.3.2 Regop √ – dit het ’n vertikale werwelkolom soos die moderne mens.√

(12)

(2)[14]

Totaal Vraag 2: [30]

Vraag 3

3.1

3.1.1 Die diversiteit/aantal en verskeidenheid spesies plant- en dierelewe binne ’n

spesifieke gebied of land√ (1)

3.1.2

Tabel toon die aantal spesies plante en diere wat in Suid-Afrika voorkom

Soort plant of dier Aantal spesies

Blomdraende plante 20 300

Soogdiere 243

Voëls 800

Amfibieë en reptiele 370

Visse 2 220

Insekte 80 000

Assesseringsmiddel om die tabel te assesseer

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

Lewenswetenskappe Vraestel 2 Memorandum

Tabel is korrek geteken Nee – 0 punt Ja - 1 punt

Eerste kolom se

byskrifte is korrek

Nee – 0 punt Ja - 1 punt

Tweede kolom se

byskrifte is korrek

Nee – 0 punt Ja - 1 punt

Inligting in eerste

kolom almal

teenwoordig en korrek

Nee – 0 punt Ja - 1 punt

Data in tweede kolom

almal teenwoordig en

korrek

Nee – 0 punt Ja - 1 punt

Korrekte opskrif/titel Nee – 0 punt Ja - 1 punt

3.1.3

(6)

Habitatverlies of -agteruitgang;√ oorbenutting van hulpbronne (insluitende jag en

wilddiewery); √ oorname deur uitheemse spesies;√ besoedeling,

klimaatsverandering√ (sien slegs eerste DRIE na) (3)

(10)

3.2

3.2.1 Die bewys word in die fossielrekord verskaf. (1)

3.2.2 Massauitwissings√ (1)

3.2.3 Biodiversiteit neem af.√ (1)

3.2.4 – Globale afkoeling van die planeet gedurende ystydperke

– Globale verwarming/verhitting

– Landmassas kom bymekaar/skei as gevolg van kontinentale

verskuiwing/plaattektonika – grootskaalse vulkaniese uitbarstings

– Afname in suurstof in die oseane

– Siektes

(sien slegs eerste DRIE na) (3)

3.2.5 Daar is baie vakante ekologiese nisse beskikbaar√ en organismes met aanpassing

wat hulle help om hierdie nisse te ontgin√ ontwikkel deur die proses van

natuurlike seleksie.√ (3)[9]

3.3

3.3.1 Gelyksoortige strukture is anatomiese strukture in verskillende organismes wat

basies dieselfde struktuur het√, oorgeërf van ’n gemeenskaplike voorouer,√ maar

verskillende funksies verrig√. Voorbeelde van gelyksoortige strukture in die

diagramme is die mens se voorste ledemaat√ en die walvis se vin√ (of ’n vlermuis

se vlerk).

(enige DRIE [verduideliking] +1 punt vir voorbeeld) (4)

3.3.2 Analoogstrukture is anatomiese strukture in verskillende diere wat onafhanklik

ontwikkel het/’n ander oorsprong het√ maar lyk asof dit fisies soortgelyk is,

aangesien dit vir dieselfde doel/funksie gebruik word.√ Voorbeelde van

analoogstrukture in die diagramme is die insek se vlerk√ en die vlermuis.√ (4)

3.3.3 Onontwikkelde strukture is anatomiese strukture wat geen oënskynlike funksie

het nie√, maat wat lyk soos strukture wat hul voorouers lank gelede gehad het√.

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

Lewenswetenskappe Vraestel 2 Memorandum

’n Voorbeeld van ’n onontwikkelde struktuur in die diagram is die pelvisgordel

van ’n walvis.√ (3)[11]

Totaal Vraag 3: [30]

TOTAAL AFDELING B: [60]

AFDELING C

Vraag 4

4.1

4.1.1 Die aantal bakterieë sou toegeneem het√ omdat menslike afval bakterieë bevat.√

(2)

4.1.2 Die toename in bakterieë√ het tot ’n afname √ in die suurstofkonsentrasie gelei.

Dit is omdat die bakterieë suurstof uit die water verwyder.√ (3)

4.1.3 Die toename in die getal bakterieë het ’n toename in die konsentrasie nitraatione√

in die water veroorsaak. Dit is omdat die bakterieë die organiese materiaal √ in

die afval in anorganiese voedingstowwe√ soos nitraatione afbreek√. (4)

4.1.4 Die aantal alge√ het toegeneem√ in die water en meer suurstof geproduseer√ deur

fotosintese. √ OF

Ander vars√ water wat suurstof bevat, is bygevoeg deur takriviere√ wat in die

rivier inlei.√ OF

Die getal bakterieë√ het afgeneem√ en dus is minder√ suurstof uit die water

verwyder.√ (enige ENKELE rede plus korrekte verduideliking) (4)

4.1.5 ’n Gebrek aan suurstof√ vir (sellulêre) respirasie√ (2)

4.1.6 Die uitwerking van ’n rioolstorting behoort minder ernstig te wees√ in die winter.

By laer temperature sal die bakterieë ’n laer metaboliese snelheid hê √ en dus

minder suurstof uit die water verwyder. (2)

4.1.7 – Deur die water te drink√

– Deur in die water te bad/swem√

– Om water te gebruik om klere te was, ens. (of enige ander redelike antwoord).√

(3)

4.1.8 Cholera√, ingewandskoors√, hepatitis A√, gastro-enteritis√, buikloop√,

bloubabasindroom√ enige ander siekte wat deur waterbesoedeling veroorsaak

word (sien slegs eerste TWEE na) (2)

4.1.9 Hulle moet die water suiwer deur dit te kook√ of deur chloortablette by te voeg/

watersuiweringspille√ of deur ’n filter te gebruik√ (enige TWEE) (2)

4.1.10 Die plaaslike munisipaliteit √ of die mense in beheer van die

rioolsuiweringsaanleg.√ (enige EEN) (1)[25]

4.2

Moontlike antwoorde:

• Wat kan die inwoners doen?

Die inwoners van ’n gemeenskap kan ’n komitee vorm√ wat as

waghondorganisasie kan optree√ om ’n oog te hou oor die watergehalte deur dit

self na te gaan of deur iemand te betaal om dit van tyd tot tyd na te gaan.

Hulle kan demonstrasies/ander massaoptredeveldtogte organiseer√ indien die

watergehaltekwessie nie deur die plaaslike munisipaliteit/regering aangespreek

word nie.√

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

Lewenswetenskappe Vraestel 2 Memorandum

Hulle kan regsoptrede√ teen die plaaslike munisipaliteit loods√ indien kwessies

rondom watergehalte nie aangespreek word nie en mense siek word/verlies aan

inkomste ervaar, ens.

(ENIGE van die redes met verduideliking) (2)

• Wat kan verslaggewers doen?

Hulle kan ondersoek instel√ na presies wat aan die gang is om die

watergehalteprobleem te verduidelik en verslag√ te doen oor hul bevindings.

Hulle kan mense in hulle gemeenskap opvoed√ oor hoe om gekontamineerde

water te hanteer/oor wat hul wetlike en burgerlike regte is/oor wie om te kontak

indien hulle ’n probleem met watergehalte ondervind.√

(ENIGE van die redes met verduideliking) (2)

• Regskenners/prokureurs wat by die gemeenskap betrokke is

Hulle kan aanbied om lede van hul gemeenskap√ in enige regsgeding teen die

plaaslike munisipaliteit/regering te verteenwoordig.√

Hulle kan op die hoogte kom met√ die regsaspekte van watergehalte wat aan die

publiek voorsien word, en kontak maak met die munisipaliteit/rioolwatersuiweringsaanleg

om hulle te vra om met hulle te skakel indien enige probleme opduik.√

(ENIGE van die redes met verduideliking) (2)

• Plaaslike raadslede

Hulle moet verseker dat voldoende stelsels√ in plek is om rioolstortings te

voorkom.√

Hulle moet verseker dat hulle mense aanstel wat gekwalifiseerd√ en in staat is om

die werk te doen of ’n rioolsuiweringsaanleg te bedryf.√

Hulle moet gereeld kontak hê√ met hul gemeenskappe en na enige probleme

luister wat die mense rakende watergehalte wil aanroer.√

(ENIGE van die redes met verduideliking) (2)

• Parlementslede

Hulle moet verseker dat wette√ en beleide in plek is om die publiek teen

rioolstortings te beskerm.√

Hulle moet verseker dat genoeg geld toegeken word√ om goeie infrastruktuur van

rioolsuiweringsaanlegte in stand te hou om die kanse te verminder dat

rioolstortings in die toekoms sal voorkom.√

(ENIGE van die redes met verduideliking) (2)

• Lede van omgewingsorganisasies

Hulle kan openbare bewustheid√ oor die gevare verbonde aan gekontamineerde

water vir die mens se gesondheid en ander lewensvorme kweek.√

Hulle kan watermassas moniteer√ wat met riool gekontamineer mag wees en ’n

databasis byhou van die inligting wat hulle versamel.√

(ENIGE van die redes met verduideliking) (2)

2 x 6 = (12)

NOTA: GEEN punte sal toegeken word ’n aksie wat herhaal word nie; punte word slegs

toegeken vir die eerste maal dat die optrede beskryf word.

(3)[15]

Totaal Vraag 4: [40]

TOTAAL AFDELING C: [40]

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!