16.09.2013 Views

Untitled - KCM Kenneth Copeland Ministries South Africa

Untitled - KCM Kenneth Copeland Ministries South Africa

Untitled - KCM Kenneth Copeland Ministries South Africa

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Aangeneem in die Geliefde

Ons kom nie op goeie voet (in die regte verhouding)

met God deur goeie gedrag nie. Ons kom daar deur

geloof in Jesus Christus en sy verlossingswerk op

Golgota. Wanneer ons Jesus se offer aanvaar en Hom

die Here van ons lewens maak, neem God ons aan. Hy

moet! Jy sien, God het reeds Jesus se werk aan die kruis

aanvaar. Hy het dit as goed be-oordeel, Jesus verheerlik

en Hom aan sy regterkant laat sit in die hemel. Hy noem

Jesus “God” en het Hom aangestel in die hoogste

posisie in die heelal. Daarom is die Vader verplig om

ons aan te neem wanneer ons Jesus aanneem. Ons

gedrag het absoluut niks daarmee te doen nie.

Kom ons kyk na 2 Korinthiërs 5:19: “… dat God in

Christus die wêreld met Homself versoen het deur hulle

hul misdade nie toe te reken nie…” Met ander woorde,

12

hoofstuk hoofstuktwee

hoofstuk

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!