16.09.2013 Views

Untitled - KCM Kenneth Copeland Ministries South Africa

Untitled - KCM Kenneth Copeland Ministries South Africa

Untitled - KCM Kenneth Copeland Ministries South Africa

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Enigiemand wat in Christus is, is ‘n nuwe skepsel, of

skepping. (Die oorspronklike Grieks beteken letterlik hy

is ‘n nuwe spesie wat nog nooit voorheen bestaan het

Enigiemand

wat in Christus

is, is ‘n nuwe

skepsel, of

skepping.

nie.) Hy is in totaliteit herskep.

Die ou dinge is verby, alles is

nuut, en alles is uit God – nie

deels van God en deels van

Satan nie. Party mense dink

‘n Christen is soos ‘n

skisofreen – dat hy beide die

karakter van God en die

karakter van Satan in hom het – maar dit is nie so nie.

Met jou wedergeboorte word jou gees ten volle

hergebore. Dan word dit jou verantwoordelikheid om jou

gedagtes volgens God se Woord te vernuwe en om

beheer te neem oor jou liggaam.

Paulus het aan die gelowiges in Rome, wat

wedergebore, Geesvervulde Christene was, gesê hulle

moet hulle gedagtes met die Woord vernuwe (Romeine

12:2). Hulle geloof was aan almal bekend, maar hulle het

nog nie geleer hoe om hulle gedagtes en liggame met

die Woord te beheer nie. Hy het ook in dieselfde trant

aan die kerk in Efése geskryf: “Julle moet julle met die

nuwe mens beklee en ophou om leuens te vertel en lelik

met mekaar te wees” (Efésiërs 4:24-25). Al hierdie

mense was gelowiges – wedergebore (hulle was die

8

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!