16.09.2013 Views

Untitled - KCM Kenneth Copeland Ministries South Africa

Untitled - KCM Kenneth Copeland Ministries South Africa

Untitled - KCM Kenneth Copeland Ministries South Africa

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

‘n Boodskap van

Kenneth

Copeland

Ek glo die een ding wat meer Christene in

gebondenheid hou as enigiets anders, is ‘n gebrekkige

kennis van geregtigheid. Ongelukkig het ons oor die jare

godsdienstige woorde en terme ontwikkel waaraan ons

totaal verskillende betekenisse in die kerk en in ons

daaglikse lewens heg. Geregtigheid is een van daardie

woorde.

God se verlossingsplan sou waardeloos wees vir

sondige mense as dit nie die krag van geregtigheid

ingesluit het nie. Hierdie geregtigheid is die sleutelwoord

in die openbaring wat die apostel Paulus van Jesus

ontvang het.

Ek glo as jy hierdie boek lees, sal jy verstaan hoekom

dit my meer opgewonde maak om oor God se

geregtigheid en die krag daarvan in ‘n gelowige se lewe

te preek as oor enigiets anders.

5

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!