16.09.2013 Views

Untitled - KCM Kenneth Copeland Ministries South Africa

Untitled - KCM Kenneth Copeland Ministries South Africa

Untitled - KCM Kenneth Copeland Ministries South Africa

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

wat ons het, is die sondaarsprobleem. Dit is die mens se

keuse. Al wat ons moet

doen, is om geregtigheid te

kies en weg te stap van die

sondeprobleem.

Dit is tyd om volgens

hierdie openbaring te begin

leef. Jy was ‘n sondaar – jy

is vergewe – en jy is nou sy

handewerk, in Christus

Jesus geskep! Staan vas in

hierdie wete, en vergeet

van jou verlede. Sover dit

God aangaan, is jou verlede verby en vergete. Nou moet

jy dit net vergeet!

Jou verlede het aan die kruis gesterf. In Galásiërs

2:20 stel die apostel Paulus dit so: “Ek is met Christus

gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in

my.” Terwyl ek een dag Bybel gelees het, het ek op 2

Korinthiërs 7:2 afgekom waar die apostel Paulus aan die

kerk in Korinthe skryf: “Maak vir ons ruimte in julle harte.

Ons het niemand onreg aangedoen nie, ons het niemand

benadeel nie, ons het op niemand voordeel behaal nie.

“Toe ek dit lees, was ek verras, en sê: “Here, hier vang

ek Paulus uit waar hy ‘n leuen vertel! Ek weet hy het

mense benadeel en onreg aangedoen. Hy het die

25

Wanneer ‘n

persoon gered

word, word hy in

die regte

verhouding met

God geplaas en

deur die Gees van

God herskep asof

sonde nooit

bestaan het nie!

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!