16.09.2013 Views

Untitled - KCM Kenneth Copeland Ministries South Africa

Untitled - KCM Kenneth Copeland Ministries South Africa

Untitled - KCM Kenneth Copeland Ministries South Africa

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

ons moet dit gebruik! Wanneer jy ‘n fisiese ‘vlies’ uitgooi,

gee jy vir Satan die geleentheid om alles deurmekaar te

krap, want die fisiese wêreld is sy werksplek.

Hier is ‘n driestapformule wat, as jy dit met erns

gebruik, na sukses op elke gebied van jou lewe sal lei.

Niks kan dit keer nie! Alles wat ‘n Christen doen, sal

slaag as hy hierdie stappe volg, want hulle word deur

God gerugsteun!

1. Vind God se wil in jou situasie deur gebed en

meditasie in die Woord.

2. Wanneer jy sy wil gevind het, moenie meer vlees en

bloed raadpleeg nie. Moenie ander vra wat om te

doen nie. Ek mag dalk iets met my vrou of my

personeel bespreek, maar wanneer ons daaroor

gebid het en ek weet wat God se wil is, maak dit nie

saak wat mense daarvan dink of daaroor sê nie.

3. Voltooi daardie taak ten alle koste. Moenie toelaat dat

enigiemand of enigiets in die pad van God se wil kom

nie.

Vir ‘n gelowige om suksesvol te wees, moet hy besef

hy het volle toegang tot Jesus se bediening. Jesus sê in

Johannes 16:13-15: “Maar wanneer Hy gekom het, die

Gees van die waarheid… Hy sal dit neem uit wat aan My

behoort, en aan julle verkondig. Alles wat die Vader het,

is myne; daarom het Ek gesê dat Hy dit sal neem uit wat

48

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!