23.09.2013 Views

SKOOL BYBELONDERRIG - GR 5 - Christelike Biblioteek

SKOOL BYBELONDERRIG - GR 5 - Christelike Biblioteek

SKOOL BYBELONDERRIG - GR 5 - Christelike Biblioteek

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

SKOOL

BYBELONDERRIG - GR 5 September 2010

Les 12 & 13 TOTAAL: 65

NAAM: _________________________________

Instruksies:

1. Vul EERSTENS jou naam en van in.

2. Lees elke vraag noukeurig voordat jy antwoord en antwoord volledig.

3. Beantwoord al die vrae op hierdie vraestel.

4. Skryf netjies en leesbaar.

5. Lekker skryf!

lm/C:\Documents and Settings\Linda\My Documents\2010\VAN HEERDEN, PETRA\TOETS EN EKSAMENS\GR 5 - SEPTEMBER 2010.wpd

VRAAG 1: Omkring die korrekte antwoord deur die regte alfabetletter te omkring:

1.1 Dié fees is elke jaar gevier om die volk se omswerwinge in die woestyn

te gedenk: (1)

a) loofhuttefees

c) pinkster

b) pasga

d) jubeljaar

1.2 Die fees is elke jaar gevier om die uittog uit Egipte te gedenk: (1)

a) loofhuttefees

b) pasga

c) pinkster

d) jubeljaar

1.3 Die graan van die nuwe oes word aan die HERE geoffer: (1)

a) loofhuttefees

b) pasga

c) pinkster

d) jubeljaar

1.4 'n Rusdag aan die HERE gewy: (1)

a) versoendag

b) Sabbatdag

c) Sabbatjaar

d) pinkster

1.5 Die grond kry kans om te rus: (1)

a) loofhuttefees

b) Sabbatdag

c) Sabbatjaar

d) jubeljaar

1.6 Erfgrond word teruggegee en Israelitiese slawe word vrygestel: (1)

a) loofhuttefees

b) versoendag

c) pinkster

d) jubeljaar

1.7 Die hoëpriester gaan die Allerheiligste binne: (1)

a) loofhuttefees

b) groot versoendag

VRAAG 2: Onderstreep die korrekte antwoord tussen hakies:

c) pasga

d) pinkster [7]

2.1 Die eerste hoëpriester was (Eleasar / Abraham / Aäron / Esegiël). (1)

2.2 Die priesters kom uit die stam van (Ruben / Juda / Levi / Josef / Dan). (1)

2.3 In die Allerheiligste het die volgende gestaan:

(reukofferaltaar / sewe-armige kandelaar / tafel met toonbrode / verbondsark. (1)

2.4 In die Heilige het die volgende gestaan:

(reukofferaltaar / sewe-armige kandelaar / tafel met toonbrode / verbondsark /

brandofferaltaar / koperwaskom) - onderstreep drie (3) (3)

... / - 2 -

- 2 -

2.5 In die Voorhof het die volgende gestaan:

(reukofferaltaar / sewe-armige kandelaar / tafel met toonbrode / verbondsark /

brandofferaltaar / koperwaskom) - onderstreep twee (2) (2)

2.6 Daar was twee (2) soorte offers, naamlik:

(aandoffer/môre-offer/dankoffer/soenoffer/brandoffer) - onderstreep twee (2) (2)

2.7 Die woord offer beteken (vuur / heenwysing / verbond / geskenk). (1) [11]

VRAAG 3: Vul die korrekte antwoorde in die oop spasies in:

3.1 Die drie (3) dele waaruit die tabernakel bestaan het, was die

_________________________, _________________________ en die

_________________________. (3)

3.2 Noem die voorwerpe wat binne die Verbondsark was:

_________________________, _________________________ en

_________________________. (3)

3.3 Alleen die _________________________ mag ____________________ maal per

jaar, op die ________________________________ in die Allerheiligste ingaan. (3)

3.4 Die ________________________________ het die Heilige van die Allerheiligste

van mekaar geskei. (1)

3.5 Daar was altesaam ____________ (hoeveel) toonbrode in twee (2) stapels op

die tafel met toonbrode wat na die ____________ (hoeveel) stamme verwys. (2)

3.6 Die Leviete het nie grondgebied in die land Kanaän ontvang nie, maar

________________________________ ________________________________. (2)

3.7 Bo-op die borstas wat die hoëpriester gedra het, was daar edelstene met die

name van die ________________________________ daarop. (1) [15]

VRAAG 4: Beantwoord die volgende vrae so volledig as moontlik:

4.1 Waarom was die tabernakel en tempel nie meer nodig ná Jesus Christus se

kruisiging nie? (2)

... / - 3 -

- 3 -

4.2 a) Wat moes die hoëpriester in die Allerheiligste gedoen het? (1)

b) Hoekom moes hy dit doen? (1)

4.3 a) Wanneer het die voorhangsel in die tempel middeldeur geskeur? (1)

b) Wat beteken dit vir ons? (2)

4.4 Waarheen is die brandofferaltaar 'n heenwysing? (2)

4.5 Wat was die werk van die priesters in die Ou Testamentiese tyd? (2)

4.6 Hoe is die hoëpriester 'n heenwysing na Jesus Christus? (2)

[13]

... / - 4 -

Voorhof

Ingang

5.1

5.2

5.3

5.4

5.5

5.6

5.7

5.8

- 4 -

VRAAG 5: Benoem die volgende voorwerpe wat in die tabernakel gestaan het, deur

dit agter die nommer op die lyntjies neer te skryf:

VRAAG 7: Vul die volgende tabel in:

voorwerp betekenis

reukofferaltaar (1)

goue kandelaar (2)

tafel met toonbrode (2)

[8]

[5]

... / - 5 -

- 5 -

VRAAG 7: Benoem die volgende nommers: [6]

TOTAAL 65

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!