02.11.2014 Views

Begrotingsrede 2011-2012 Afr 23-02-2011 - Swartland Municipality

Begrotingsrede 2011-2012 Afr 23-02-2011 - Swartland Municipality

Begrotingsrede 2011-2012 Afr 23-02-2011 - Swartland Municipality

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Hier is weereens alle tarief verhogings vir u gerief saamgevat.

3.7 Begrotings- / Bedryftekort

(SLIDE 78)

Weens die geweldige druk wat op die bedryfsbegroting geplaas word en

in ‘n poging om die gemeenskap ‘n aanvaarbare tariefverhoging aan te

bied, word aanbeveel dat ‘n bedrag van R67 272 429 vir finansiele jaar

2011/2012 (‘n bedrag van R66 252 547 vir die jaar 2012/2013, vir die

jaar 2013/2014 ‘n bedrag van R63 926 131.) goedgekeur word.

Die enorme tekort is vir 80% te wyte aan die GRAP berekenings manier

waarin bepaal word dat enige bate wat gebruik word se waarde by

aflossing weer bepaal moet word en dat waardevermindering op daardie

bate bereken moet word. (Die tekort begin eers in 2015/2016 afneem na

R37 178 018) gelukkig is dit nie nodig om die jaarlikse tekort in kontant

te he nie maar indien ons ‘n bate moet vervang wat deel is van hierdie

tekort sal ons moet sorg dat ons daardie geld WEL in kontant beskikbaar

het.as ‘n bydrae vanuit die opgehoopte surplus tot die bedryfsbegroting

goedgekeur word.

Dat, met groot ernst kennis geneem word van die tekort in die

bedryfsbegroting as gevolg van die ontbondeling van bates, en dat

inkomste verkry uit die betaling van diensterekeninge nie meer die

uitgawes van die Raad dek nie.

Die groot bekommernis is dat die tekort op die bedryfsbegroting

noodwendig ‘n moontlike verswakking van dienste aan die gemeenskap

tot gevolg sal kan hê.

Die bekommernis met betrekking tot die voorsiening vir

waardevermindering is tydens die LGMTEC 2-vergadering op 10

Februarie 2011bespreek, en sal weereens tydens die LGMTEC 3-

vergadering in Maart 2011 bespreek word.

Dit kan verder tot gevolg hê dat Swartland nie meer enige “Unfunded

Mandate” kan befonds nie.

Om egter te verseker dat kontant deur die jaar vir bedryfsuitgawes

beskikbaar sal wees, sal departementshoofde en beamptes uitgawes

slegs tot die mees noodsaaklike moet beperk, aangesien die

bedryfsbegroting nie meer kontantgerugsteun is nie.

Mnr. Die Speaker: Dit is duidelik dat vanweë die hoë eise in die

uitgawebegroting en die beperkte inkomstebronne, dat Swartland

Munisipaliteit moeilik finansieel volhoubaar gehou kan word.

Ek stel voor dat ons weereens ‘n mandaat aan die Bestuurspan gee om

‘n 5 jaar finansiële herstelplan aan die Raad voor te le op 5 Mei 2011 ten

einde ‘n poging aan te wend om nie in ‘n finansiële verknorsing te

26

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!