27.11.2014 Views

Des 10.indd - De Doorns, Rawsonville, Touwsrivier & Worcester

Des 10.indd - De Doorns, Rawsonville, Touwsrivier & Worcester

Des 10.indd - De Doorns, Rawsonville, Touwsrivier & Worcester

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Breede Vallei Munisipaliteit

Desember 2010 Rekening Uitgawe 2

CONTACT U Q H A K A M S H E L WA N O

K O N T A K

De Doorns Rawsonville Touwsrivier Worcester

’n Unieke en sorgsame Vallei van uitmuntende dienslewering, geleenthede en groei.

Intlambo ekhethekileyo enenkathalo, egqwesayo kuniko-zinkonzo, ivulela amathuba kwaye iphuhlise.

A unique and caring Valley of service excellence, opportunities and growth.

Ken die Munisipaliteit

Missie van BVM

• Om volhoubare en bekostigbare dienste in ’n veilige en gesonde omgewing te lewer en

terselfder tyd sosiale en ekonomiese welstand te bevorder deur deelnemende regering

en ’n toegew yde diens- georiënteerde benadering.

• Om die personeel te koester as die Munisipaliteit se mees waardevolle bate en sleutel tot

dienslewering.

Direktorate

Die Breede Vallei Munisipaliteit se administrasie is verdeel onder vyf direktorate, te wete die Kantoor van die Munisipale

Bestuurder, Finansiële Dienste, Openbare Veiligheid en Gemeenskapsontwikkeling, Korporatiewe Dienste en Operasies. In

hierdie uitgawe gaan KONTAK begin om in breë trekke die verantwoordelikhede van elke direktoraat uit te lig.

Die vier Direktorate wat onder die

Munisipale Bestuurder resorteer,

sal in die loop van die volgende uitgawes

van KONTAK in meer detail

bespreek word.

Munisipale Bestuurder

DIe poste en funksies wat direk onder

die beheer van die Munusipale Bestuurder

sorteer, word op die volgende

bladsy in breë trekke bespreek.

Mnr AA Paulse

Operasies

Openbare Veiligheid &

Gemeenskapsontwikkeling

Finansies

Korporatiewe

Dienste

Mnr W Visser

Dr W R Murray

Mnr D McThomas

Mr M Gagu

Die redaksie wens al die inwoners van die Breede Vallei ’n geseënde en voorspoedige

Kersseisoen toe. Geniet die ruskans en wanneer u die pad aandurf,

ry asseblief versigtig.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!