27.11.2014 Views

Des 10.indd - De Doorns, Rawsonville, Touwsrivier & Worcester

Des 10.indd - De Doorns, Rawsonville, Touwsrivier & Worcester

Des 10.indd - De Doorns, Rawsonville, Touwsrivier & Worcester

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Kantoor van die

Munisipale Bestuurder

Mnr A.A. Paulse

Kantoor van die

Munisipale Bestuurder:

Mnr AA Paulse

Tel: 023 349 2602

Faks: 023 342 6765

E-pos: apaulse@bvm.gov.za

Assistent:

Me Monica Mdabuli

Tel: 023 348 2602

Faks: 023 348 2667

Epos: mmdabuli@bvm.gov.za

Municipal Manager

Internal Audit

Ombudsman

Executive Councillor

Support Services

(New)

Strategic Services

& Governance

(New)

Community

Development

Coordinator (New)

Organisational

Performance

Management

Die sertifikaat wat aandui

dat die Munisipaliteit sy sake

goed bestuur.

IDP

Special

Programmes

(Name change)

Corporate

Communication

& Marketing

Operations Public Safety & Community Development Finance Corporate Services

DIE MUNISIPALE BESTUURDER

Die munisipale Bestuurder dien as Hoof

van die Aministrasie en is die rekenpligtige

beampte van die Munisipaliteit. Die volgende

afdelings is aan die Kantoor van die

Munisipale Bestuurder verbonde:

Oudit

Die oudit afdeling hou toesig oor die Raad

se stelsels en prosedures en neem die nodige

stappe om korrupsie en wanadministrasie

te voorkom.

Geïntegreerde Ontwikkelingsplan

Munisipaliteite is in terme van die Grondwet

verantwoordelik vir ontwikkelingsgerigte

belanning. Dit beteken dat die

publiek gekonsulteer moet word oor sake

wat hul onderskeie gemeenskappe raak.

Die GOP is daarop gerig om ’n regverdige

toedeling van skaars bronne te verseker

ten einde volhoubare groei, gelykheid en

die bemagtiging van gemeenskappe te

bevorder.

Prestasiebestuur

’n Munisipaliteit moet meganismes daarstel

om sy prestasie te monitor en te hersien

ten einde doeltreffende en verantwoordbare

administrasie te verseker. Net soos in

die geval van die GOP val hierdie funksie

onder die Munisipale Bestuurder en is die

Raad aan die publiek verantwoordbaar.

Kommunikasie

Weens die ontwikkelingsgerigte aard van

plaaslike bestuur word horisontaal, op

voetsoolvlak met gemeenskappe geskakel.

Beamptes moet in terme van tersaaklike

wetgewing en die Raad se rentmeesterskap

oor sake wat die gemeenskap raak,

kommunikeer. Kommunikasie is veel meer

as die deurgee van inligting, dit gaan primêr

oor die behoeftes van die betrokke gemeenskappe

en individue in wie se diens die Raad

optree. Die gemeenskap moet geken en

erken word. Dit is die kommunikasiearm

van die Raad se plig om toe te sien dat

geleenthede vir die publiek geskep word

om aan plaaslike regering deel te neem.

Benewens die openbare deelname funksie

is die Kommunikasie Afdeling ook vir korporatiewe

kommuniksie en publikasies

ver-antwoordelik.

Die Raad se Ombudspersoon is ook aan die

Munisipale Bestuurder verantwoordelik.

K

Algemene

Telefoon nommer:

023 348 2600

G. Stalmeester

Ward 10 - DA

In die vorige uitgawe van

die KONTAK is verkeerdelik

aangedui dat Raadslid Stalmeester

van die ANC is. Hy is

egter van die DA.

Algemene Faksnommer:

023 347 3671

Webblad:

www.bvm.gov.za

Breede Vallei Munisipaliteit

Desember 2010 Rekening Uitgawe 2

CONTACT U Q H A K A M S H E L WA N O

K O N T A K

De Doorns Rawsonville Touwsrivier Worcester

’n Unieke en sorgsame Vallei van uitmuntende dienslewering, geleenthede en groei.

Intlambo ekhethekileyo enenkathalo, egqwesayo kuniko-zinkonzo, ivulela amathuba kwaye iphuhlise.

A unique and caring Valley of service excellence, opportunities and growth.

Ken die Munisipaliteit

Missie van BVM

• Om volhoubare en bekostigbare dienste in ’n veilige en gesonde omgewing te lewer en

terselfder tyd sosiale en ekonomiese welstand te bevorder deur deelnemende regering

en ’n toegew yde diens- georiënteerde benadering.

• Om die personeel te koester as die Munisipaliteit se mees waardevolle bate en sleutel tot

dienslewering.

Direktorate

Die Breede Vallei Munisipaliteit se administrasie is verdeel onder vyf direktorate, te wete die Kantoor van die Munisipale

Bestuurder, Finansiële Dienste, Openbare Veiligheid en Gemeenskapsontwikkeling, Korporatiewe Dienste en Operasies. In

hierdie uitgawe gaan KONTAK begin om in breë trekke die verantwoordelikhede van elke direktoraat uit te lig.

Die vier Direktorate wat onder die

Munisipale Bestuurder resorteer,

sal in die loop van die volgende uitgawes

van KONTAK in meer detail

bespreek word.

Munisipale Bestuurder

DIe poste en funksies wat direk onder

die beheer van die Munusipale Bestuurder

sorteer, word op die volgende

bladsy in breë trekke bespreek.

Mnr AA Paulse

Operasies

Openbare Veiligheid &

Gemeenskapsontwikkeling

Finansies

Korporatiewe

Dienste

Mnr W Visser

Dr W R Murray

Mnr D McThomas

Mr M Gagu

Die redaksie wens al die inwoners van die Breede Vallei ’n geseënde en voorspoedige

Kersseisoen toe. Geniet die ruskans en wanneer u die pad aandurf,

ry asseblief versigtig.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!