04 Stamouers.pdf - familiestories.co.za
04 Stamouers.pdf - familiestories.co.za
04 Stamouers.pdf - familiestories.co.za
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
Hoofstuk 2

Stamouers in Koos en Annie se

voorgeslagte

Die Vereenigde Oostindische Compagnie

(VOC)

Oriëntering

As Suid-Afrikaanse stamouers word geneem diegene wat die

eerste geslag was wat in Suid-Afrika kinders gehad het of met

kinders in die Kaap aangekom het. In sommige gevalle, soos met

die slawe, is dit dikwels moeilik om die eerstes wat hier kinders

gehad het, te bepaal.

Van die Suid-Afrikaanse stamouers se voorgeslagte in hulle lande

van herkoms, is tot ‘n sekere mate reeds bekend. Daar mag hier

en daar na hierdie voorsate verwys word, maar hierdie storie

word beperk tot die Suid-Afrikaanse stamouers.

Die VOC het vanaf 1602 tot 1799 bestaan.

Dit het die Kaap as ‘n verversingpos

tussen Nederland en die VOC se Oosterse

besittings, met Batavië as hoofkwartier,

gestig in 1652.

Die VOC het ook Ceylon, Java, Malakka

(Maleisië), Makassar, Ternate, Banda en

Ambon beheer. Hy het handelstasies in

Ceylon, Bengale, Soerat, Thailand en aan

die Persiese Golf gehad.

Die VOC het die Kaap regeer. Hier was ‘n

Politieke Raad wat die hoogste

gesagsliggaam was. Afhangende van rang

het die Kaapse Goewerneur of iemand op

die besoekende skepe as voorsitter van

die Politieke Raad opgetree.

Die Raad van Justisie het

regsaangeleenthede hanteer. Strawwe

wat die VOC kon oplê, het die doodstraf

ingesluit.

Die VOC het ook sake soos die toekenning

van grond aan nedersetters en die heffing

van belastings hanteer.

In 1799 het die VOC ontbind a.g.v. sy

bankrotskap en die bates en laste is deur

die Nederlandse Regering oorgeneem.

As die voorouers van Koos en Annie geneem word en telkens

weer die man en vrou van die voorgeslagte, kom ‘n mens by baie

stamouers. In ‘n redelik geslote gemeenskap, soos aan die Kaap,

kom dieselfde stamouers dikwels meer as een keer in ’n

voorouerlys voor.

Koos en Annie se voorouerlys

Heelwat persone wat familiegeskiedenis navors, stel ‘n

voorouerlys op. Dit bestaan meesal uit die name en genealogiese

gegewens van al die betrokke voorouers. So ‘n voorouerlys word

nie hier verstrek vir Koos en Annie nie en wel om die volgende

redes:

o

Dit kan nie op een bladsy uiteengesit word. Inderdaad

kan dit baie bladsye met baie gegewens beslaan wat vir

die gewone leser verwarrend kan wees.

o Die genealogiese gegewens oor die persone in so ‘n

voorouerlys is in ‘n groot mate reeds beskikbaar in

navorsing oor bepaalde vanne of algemene publikasies

soos die Suid-Afrikaanse Geslagsregisters. Om al die

gegewens hier te verstrek sal in die meeste gevalle ‘n

herhaling wees van wat reeds beskikbaar is.

o

Dit val nie binne die bestek van hierdie navorsingsprojek

om die voorouerlys met al sy gegewens na te vors en op

te stel nie.

© A. M. Martin, J. J. Martin en R. J. du Preez Koos en Annie se Stamouers

Eerste Konsep
Gedeelte van Voorouerlys van Koos en Annie van der Walt se

kinders

Hieronder is ‘n gedeelte van die voorouerlys van Koos en Annie se oudste dogter. Daar is by hulle die oudste

dogter begin om gegewens oor beide Koos en Annie in te sluit. Soos uit die voorbeeld gesien kan word, word

die ouers van iemand telkens verstrek. So hou die lys aan vertak tot by die stamouers. Afhangende van die

getal geslagte wat daar in die land was, kan die lys voorsiening vir 1022, 2044, ens. moontlikhede vir voorouers

maak. Daar sal egter nie soveel verskillende voorouers wees nie, omdat dieselfde voorouers op verskeie plekke

voorkom.

1

1. Johanna

M S D

2. Tjaart

Petrus

3. Aletta S

4. Anna M

5. Jacobus

6. Aletta

Sophia

7. Anna

Maria

8. Jacoba

Johanna

9. Sarel

Jacob

10. Anna

Catharina

11. Anna

Catharina

12. Martha

Johanna

13. Jacobus

Johannes

14. Maria

Cornelia

15. Andries

Johannes

Harm

2

Koos

Jacobus

Johannes

Van der Walt

g5

3

Annie

Anna Maria

Venter

g4

4

Tjaart Petrus

van der Walt

f3

5

Aletta Sophia

Venter

f11

6

Sarel Jacob

Venter

f6

7

Johanna

Maria Sophia

Dorothea

De Kock

f7

8

16

Stephanus Tjaart van der Tjaart van der Walt d1

Walt e7 17

Anna Francina Buys d2

9

18

Anna Catharina Venter e? Tjaart Pertrus Venter d8

10

Jacobus Johannes Venter e8

11

Anna Catharina Jansen van

19

Anna Catharina Venter e6

20

Jan Adriaan Venter d10

21

Margaretha Johanna Louw f3

22 Stephanus Petrus Jansen van

Vuuren e3

Vuuren f3 23

Cornelia Maria van der Merwe f5

12

24

Jacobus Johannes Venter e8 Jan Adriaan Venter d10

25

Margaretha Johanna Louw f3

13

26 Stephanus Petrus Jansen van

Anna Catharina Jansen van Vuuren e3

Vuuren f3 27

Cornelia Maria van der Merwe f5

14

28

Andries Johannes Harmse de Daniel Jacobus de Kock d5

Kock e2 29

15

Anna Maria Venter e3

Hester Hendrina van der Walt d2

30

Frederik Jacobus Venter d14

31

Anna Sophia Venter e8

Koos en Annie se Stamouers
Suid-Afrikaanse Stamouers wat van Koos en Annie se voorouers is.

Koos en Annie se voorouers wat ook Suid-Afrikaans stamouers is, word in die tabel hieronder weergegee.

Notas:

o

o

o

o

Die kolomme vir die man en vrou dui die stamouers aan, ongegeag daarvan of hulle getroud was of

nie. Heelwat van die stamouers het meer as een huwelik aangegaan, maar hier word slegs die man en

vrou genoem wat die ouers van die voorsate van Koos en Annie was.

In die eerste twee kolomme word alternatiewe name ook aangedui en die tydstip waarop die

betrokkenes in die Kaap aangekom het.

Die kolomme “VDW” en “VEN” verwys na Van der Walt en Venter . Die kolom waarin daar ‘n kruisie

voorkom dui aan aan wie van Koos en Annie se kante van die gesin die voorouers is.

Die kolomme oor die herkoms dui aan waarvandaan die persone afkomstig was. Grense het baie

gewissel oor tyd. So het dele van Vlaandere op verskillende tye onder verskillende lande ressorteer en

is dele daarvan tans in België, Frankryk en Nederland.

KOOS EN ANNIE SE STAMOUERS IN SUID-AFRIKA

MAN VROU VDW VEN Herkoms

Man

Herkoms

Vrou

Bezuidenhout, Wynand

Leenderts

Kaap: Vermeld in 1668

Boschouwer, Pieter 1

Reeds in 1683 in Kaap

Bosman, Hermanus

Kaap: 1707

Botha, Frederik (Both)

Kaap: 1678

Bouwer, Johann Ludwig

(Bauer)

Kaap: 1724

Burger, Barend

(Berndt Burcherdt)

Kaap: Vermeld in 1691

Buys, Barend

Kaap: 1715

Campher, Lourens (Lorenz)

Kaap: Vermeld in 1690

Cloete, Gerrit b2

Gerrits, Jannetje X X Nederland Nederland

Gabrielsz, Adriaenje X X Nederland Kaap

De Villiers, Elizabeth X Nederland Kaap

Kickers, Maria

X X Duitsland Nederland

Weesmeisie

Burger, Cornelia X X Duitsland Kaap

Van der Merwe, Maria

(Marritje)

X X Nederland Kaap

Van den Berg, Alida X X Duitsland Kaap

Angela van die Kaap X Duitsland

(Poolse gebied ?) 2

Kaap

Harmans, Catharina X X Duitsland Nederland

Kaap: Nie vermeld

Cloete, Jacob

Raderootjes, Sophia (Fijtje) 4 X X Duitsland Duitsland

c. 1680. 3

Kaap: c. 1657 en weer

Coetzee, Dirk

Van der Schulp, Sara X Nederland Nederland

Kaap: 1679

Cordier, Louis

Kaap: 1688

De Kock, Servaas

Kaap: 1707

De Savoye, Jacques

Kaap: 1688

Martinet, Francoise X X Frankryk Frankryk

Van Booven, Susanna X Nederland Kaap

Du Pont, Christina X Frankryk Frankryk

Koos en Annie se Stamouers
KOOS EN ANNIE SE STAMOUERS IN SUID-AFRIKA

MAN VROU VDW VEN Herkoms

Man

Herkoms

Vrou

De Villiers, Abraham

Gardiol, Susanna X Frankryk Frankryk

Kaap: 1689

De Vries, Hendrik Abraham Zaaiman, Maria X Nederland Mauritius

Kaap: 1708

Des Pres, Hercules

D’Athis, Cecilia X X Frankryk Frankryk

Kaap: 1688

Du Buys, Jean

Sara Jacobs b6 X X Frankryk Frankryk

Kaap: Vermeld in 1688

Du Plessis, Jean Prieur Menanteau, Madeleine X X Frankryk Frankryk

Kaap: 1688

Du Toit, Francois

Seugnet, Susanna X X Frankryk Frankryk

Kaap: 1686

Fouche, Philip

Souchay, Anna X X Frankryk Frankryk

Kaap: 1688

Fourie, Louis

Jordaan, Anna X X Frankryk Kaap

Kaap: c. 1688

Gabrielse, Pn

Catharina van Malabar X X Onbekend Malabar, Indië

Nie getroud met Catharina (c. 1637 – c. 1706 - 9)

Gerrits, Caspar

Speldenbergh, Elsje X X Duitsland Kaap

Kaap: Vermeld in 1695

Helm, Hans

Willemse, Geertuy X X Nederland Nederland

Kaap: 1671

Jacob, Pierre

De Vos, Susanne X X Frankryk Frankryk

Kaap: 1688

Jordaan (Jourdan), Pierre Fouche, Anna X X Frankryk Frankryk

Kaap: 1688

Kemp, Nicolaas

Swerisse, Cecilia 5 X X Batavië Kaap

(Nie getroud met Cecilia

Swerisse nie.)

Kaap: Nie vermeld

Kruger, Jacob

Kemp, Jannetje X X Duitsland Kaap

Kaap: 1713

Louw, Jan Pietersz

Weijman (Weijan), Beatrice 6 X X Nederland Nederland

Kaap: Aan Kaap vermeld 1658

Louw, Pieter

Wendels, Elizabeth (Lijsabeth

Wintdsel) 7 X X Kaap Nederland

Malan Jacques

Kaap: 1688

Maree, Ignace (Ignatius)

Kaap: Nie vermeld

Mostert, Jan

Kaap: 1672 aan Kaap vermeld.

Myburgh, Jan Lamberts

Kaap: 1667

Myburgh, Lambert Lamberts

Kaap: 1667

Nel, Guillaume (Neel)

Kaap:
KOOS EN ANNIE SE STAMOUERS IN SUID-AFRIKA

MAN VROU VDW VEN Herkoms

Man

Herkoms

Vrou

Olivier, Ockert Corneliszoon Verwey, Aletta b2 X X Nederland Nederland

Kaap: 1671

Olivier, Hendrik Cornelisz Verwey, Beatrix b1 X Nederland Nederland

Kaap: 1661

Otto, Michiel (Michael) Siek, Anna Margaretha X Duitsland Kaap

Kaap: 1714

Pal, Helmer

Van Norden, Jacoba X Duitsland Nie verstrek

Kaap: Omstreeks 1692 het hy

skynbaar met sy gesin na

Batavia vertrek, maar kort

daarna teruggekeer. In 1699

verlaat hy die Kaap alleen.

Pasman, Wemmer

Campenaar, Cornelia

X X Duitsland Nederland

1690: Vermeld aan Kaap (Kempenaar)

Piek, Johann Caspar

Hartog, (Maria) Margaretha X X Duitsland Nederland

Kaap: 1712

Prevot, Charles

Le Febre, Maria X X Frankryk Frankryk

Kaap: 1688

Putter, Dietrich (Potter) Visser, Zacharia X Duitsland Kaap

Kaap:
KOOS EN ANNIE SE STAMOUERS IN SUID-AFRIKA

MAN VROU VDW VEN Herkoms

Man

Van der Westhuyzen, Pieter

Kaap: 1662

Van Booven, Jesaias

Kaap: Vermeld 1692

Van Leeuwen, Cornelis

Kaap: 1717

Van Marseveen, Pieter Jansz

Kaap: Nie vermeld.

Van Meerhoff, Pieter

Kaap: Nie vermeld.

Van Vuuren, Gerrit Jansz

Kaap: 1687

Van Wijk, Roelof Adriansz

1677: Vermeld aan Kaap

Van Zyl, Willem

Kaap: 1699

Verwey, Gysbert Dirks

Kaap:
Klasse mense aan die Kaap

“Die Kaap het die Kompanjie se administratiewe strukture in die Ooste oorgeneem.” 15 Dit was kleurblind en

was gebaseer op die volgende werklike statusgroepe: Kompanjieamptenare, burgers en slawe met 'n

tussengroep van vryswartes – vrygestelde slawe.

Saam met die onderskeid tussen Christen en heiden, Europeër en Nie-Europeër “...het die onderskeie

statusgroepe die belangrikste invloed uitgeoefen op die manier waarop die mense in die Kompanjie se gebiede

oor hul plek in die samelewing gedink het.” 16

Die KhoiKhoi was beskou as ‘n groep mense buite die “Nederlandse” gemeenskap en die Hollandse regstelsel

was ook nie op hulle van toepassing nie.

1 Nie in SAG-reeks nie.

2 Kowalski, Mariusz. 2006. Polish Boer Families. Familia Jaargang 43 nr. 2. Bl. 38

3 Booyens, Harry. 2009. Jacob and Fijtje Cloeten “van Ut in ‘t Land van Ceulen”. Familia Volume 46/2009 nr. 1. Bl. 24 en 40.

Jacob Cloete het omstreeks 1671 teruggekeer na Europa en weer omstreeks 1680 in die Kaap aangekom.

4 Booyens, Harry. 2009. Jacob and Fijtje Cloeten “van Ut in ‘t Land van Ceulen”. Familia Volume 46/2009 nr. 1. Bl. 37. Haar

van is op verskillende wyses gespel, waaronder Radegoertgens.

5 Cecilia Swerisse: Moontlik die dogter van Lourens Sweris. Sy trou te Kaapstad op 10.11.1709 Jacob Jans van Vliet van

Harlingen. SAG 4, bl. 236.

6 Robertson, Delia A. Compiler. The First Fifty Years Project. Geraadpleeg 2010. Webwerf http://www.e-family.co.za/ffy.

Geraadpleeg 2012

7 Robertson, Delia A. Compiler. The First Fifty Years Project. Geraadpleeg 2010. Webwerf http://www.e-family.co.za/ffy.

Geraadpleeg 2012.

8 Robertson, Delia A. Compiler. The First Fifty Years Project. Geraadpleeg 2010. Webwerf http://www.e-family.co.za/ffy.

Geraadpleeg 2012.

9 Volgens die omskrywing van stamouers wat in die hoofstuk toegepas word, is Hans Christoffel Snijder en Catharina van

Paliacatta die Snyman stamouers.

10 Christoffel Snyman word vry algemeen as die stamouer van die Snymans aangetoon en daarom word sy naam hier

verstrek. Volgens die omskrywing van stamouers wat in die hoofstuk toegepas word, is Hans Christoffel Snijder en

Catharina van Paliacatta die Snyman stamouers.

11

Robertson, Delia A. Compiler. The First Fifty Years Project. Geraadpleeg 2010. Webwerf http://www.e-family.co.za/ffy.

12 Rinken, Lucas G: Electronic SA Genealogical Index e-SAGI - V5.0: DVD. Daar word volgens ‘n bron op e-SAGI aangedui dat

Heinrich Weyers gebore is te Olfen, Nordrheim-Wesfale, Duitsland. SAG I6 dui egter aan dat hy van Epe in Nederland

afkomstig was..

13 Colenbrander, H. T. 1964. De Afkomst der Boeren. Ble. 106 -127.

14 Heese, H. F. 1984. Groep Sonder Grense. Kaapstad: Universiteit van Kaapstad. Bl. 5.

15 Giliomee, Hermann. 2004. Die Afrikaners: ‘n Biografie. Kaapstad: Tafelberg Uitgewers. ISBN 0 624 04181 6. Bl. 4.

16 Giliomee, Hermann. Die Afrikaners: ‘n Biografie. Bl. 4.

Koos en Annie se Stamouers