12.07.2015 Views

Kruis-en-Dwars 2011-06-24 - Kerkweb.org

Kruis-en-Dwars 2011-06-24 - Kerkweb.org

Kruis-en-Dwars 2011-06-24 - Kerkweb.org

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

25 Junie 2011 Bladsy 10 van 13Nuusblad van die Sinode HoëveldKan ook volledig afgelaai word by ons webblad www.kerkweb.org9.2 CUM UITGEWERS BPK BIED AAN “LAASTE SÊ”Laaste sê is ’n versameling van 31 Sarie-rubrieke uit die pen van wyleIzak de Villiers. Met sy fyn humor wys hy vir lesers die dieper waarheidagter elkedagse dinge. Die ligte stories, wat vanuit ’n Christelike perspektiefgeskryf is, sal lesers boei en laat lag.Izak de Villiers was ’n gewilde skrywer wat lesers oor die hele Suid-Afrikase harte aangeraak het. As skrywer van Sarie se agterblad-rubriek“Laaste sê” het hy talle lesers gedwing om hul tydskrif van agter af telees! En soos hy self gesê het: “Die meeste van ons hou van ’n storie vanliefde en jeug en lente, van die eintlik onmoontlike gemeng met ’n knippiehartseer, of sommer ’n hele eetlepel daarvan.”Laaste sê is ’n versameling van 31 Laaste sê-stukke uit die pen van wyleIzak de Villiers. Met sy fyn humor wys hy vir lesers die dieper waarheidagter elke dag se dinge. Die ligte stories, wat vanuit ’n Christelikeperspektief geskryf is, sal lesers boei en laat lag.Laaste sê is die ideale boek vir Izak de Villiers-aanhangers vanuit dieSarie-geledere, asook vir enig-iemand wat hou van ’n goeie storie uit die pen van iemand watweet waarvan hy praat.ISBN : 978-1-77000-995-0 Prys : R79,95Vrystellingsdatum : Junie 2011 Kategorie : Christelike leefwyseTeikenmark : Algemeen Formaat : 136 x 212 mmBladsye : 136 Omslag : SagtebandBeskikbaar by www.cumboeke.co.za of bestel dit by 0860 110 321.10 VAKATURES10.1 IN KERKBODENA INHOUDSOPGAWEOnthou asseblief van die amptelike bekendmaking van vakatures vir predikante op die kerk seWebtuiste by die skakel http://www.kerkbode.co.za/Vakatures.asp of via die webblad van Sinode10.2 LEWENDE GEMEENTE MAPUTO : VAKATURE VIR LERAARS-EGPAARGemeente:NA INHOUDSOPGAWE Interkerklike gemeente onder toesig van die Igreja Reformada em Moçambique (NG Kerk inMosambiek). Bedien hoofsaaklik Afrikaanssprekendes wat in Maputo en Matola omgewing woon.Die bediening maak ruimte vir gelowiges vanuit alle kerklike tradisies en sluit ook soms bedieningin Engels in. Hoewel die IRM vryheid gee vir andersoortige bediening is goeie verhoudinge ensamewerking met die plaaslike kerk noodsaaklik.Leraarspaar: Egpaar wat1) van uitdaging hou,2) bereid is om opofferings te maak,3) wat gemaklik is om tussen gelowiges met uiteenlopende kerklike agtergronde te bedien enruimte te maak vir die verskeidenheid en4) wat ten opsigte van verblyf en omstandighede binne andersoortige situasie sal kanfunksioneer is welkom om hul CV aan te stuur.Die aansoeker hoef nie noodwendig verbind te wees tot kerk met gereformeerde agtergrondnie maar moet gemaklike onder toesig van die IRM kan funksioneer.Versorging:Salaris en verblyf sal met nuwe leraarspaar uitgeklaar word – die omstandighede hier is uniek!

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!