12.07.2015 Views

Kruis-en-Dwars 2011-06-24 - Kerkweb.org

Kruis-en-Dwars 2011-06-24 - Kerkweb.org

Kruis-en-Dwars 2011-06-24 - Kerkweb.org

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

25 Junie 2011 Bladsy 4 van 13Nuusblad van die Sinode HoëveldKan ook volledig afgelaai word by ons webblad www.kerkweb.orgAlle gemeentes wat belangstel of verdere inligting benodig, word versoek om voor die einde vanJunie hulle name deur te gee na ngkerk@up.ac.za of Posbus 12100, Hatfield, 0028 - vir aandagDr Flip du Toit.NA INHOUDSOPGAWE2.7 UITNODIGING NA SPESIALE ONTBYT VIR LERAARS - 4 AUGUSTUS 20112.7.1 DIE GESKREWE WOORD IN DIE BEDIENINGDit is vir ons by Christelike Uitgewersmaatskappy besondere voorreg om elke dag te ervaar hoeChristelike boeke en Bybels in Suid Afrika gelees word. Ons is bewus van die belangrike rol watdit speel in elke Christen se lewe.Omdat u as predikant en geestelike leier in besondere bediening staan, en die geskrewe woord integrale deel vorm van u bediening, wil ons u hartlik uitnooi na ontbyt waartydensChristelike leesstof en Bybels in perspektief geplaas word in die rol wat dit in u bediening speel.By hierdie geleentheid sal u ook gratis toerustingsmateriaal ontvang om te gebruik in ubediening.Datum : 4 Augustus 2011 Tyd : 08:00 vir 08:30Plek : NG gemeente Moreletapark, Mini Ouditorium, De Villebois Mareuilrylaan 1353,Moreletapark – kaart aangehegRSVP : Jenny Prinsloo voor 15 Julie 2011 by jenny@cum.co.za of 016 440 7005U teenwoordigheid is vir ons belangrik en dit sal vir ons voorreg wees om u as gas te ontvang!SeëngroeteCHRIS H JOHNSENBESTURENDE DIREKTEURCHRISTELIKE UITGEWERSMAATSKAPPYPadaanwysings na die Woodlandssentrum in De Villebois Mareuilrylaan 1353:Op die N1 hoofweg, neem die Rigellaan afrit. Draai by die robot in ’n oostelike rigting naMoreletapark. By die 3de robot draai links in Hans Strijdomrylaan. Ry reguit aan verby 2verkeersligte, by die derde verkeerslig, draai regs in Garsfonteinweg. Ry oor 3 robotte, draai regsby die 4de robot in De Villebois Mareuilrylaan. Die Woodlands Gemeentesentrum lê op linkerkantoorkant die Woodlands Lifestyle Estate. Draai links by die robot en in by die hoofingang van diegemeentesentrum.NA INHOUDSOPGAWE3 SINODE HOËVELD NUUS3.1 NUUS RAKENDE DIE PREDIKANTEKRING 2011bederf.Meer besonderhede volg binnekort.Maak solank reg vir ’n geleentheid om tot verhaal te kom in diebesige bediening!Reël jou datum en program so dat jy in die week van 17 Oktober2011 ’n paar dae kan afknyp om na jouself om te sien ter wille vandie Here se koninkryk en ter wille van die gemeente.’n Werkgroep het al beginbeplan en beoog om onsklompie in die Baviaanskloof teHier is darem solank ’n prentjie of twee. (Om jou lus temaak!)Andre StröhNs. Andre KloppersNA INHOUDSOPGAWE

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!