12.07.2015 Views

Kruis-en-Dwars 2011-06-24 - Kerkweb.org

Kruis-en-Dwars 2011-06-24 - Kerkweb.org

Kruis-en-Dwars 2011-06-24 - Kerkweb.org

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

25 Junie 2011 Bladsy 7 van 13Nuusblad van die Sinode HoëveldKan ook volledig afgelaai word by ons webblad www.kerkweb.orgDit word aanbeveel dat sinodes ’n span van nie meer nie as vier predikante stuur om asinduksieleiers opgelei te word om die prosesse in hulle eie sinodes te fasiliteer.Die sluitingsdatum vir inskrywing van die kursus is Vrydag 12 Augustus 2011.Die inskrywingsvorm en bankbesonderhede is by http://bronzebaobab.com/induksiewerkswinkel.phpKontak my gerus vir meer inligting.Hartlike groeteRoelfDr Roelf Opperman (kursusleier)roelf.opperman@kameeldrif.ng.org.zaSel: 082 335 11567 SENDINGNUUS7.1 NUUS VAN GEOPENDE DEUREVerwerp deur haar familie, aanvaar deur GodNA INHOUDSOPGAWEHierdie is die getuienis van jong vrou van Indië wat besluit het om Jesus Christus te volg, endie daaropvolgende vervolging wat sy vanaf haar eie familie moes verduur as gevolg van haarbesluit…“Alhoewel ek daarna smag om my familie te sien, kan ek nie huis toe gaan nie. Sedert my familiekookwater oor my uitgegooi het 3 jaar gelede, omdat hul ongelukkig was oor my besluit om Jesuste volg, was ek nog nie weer by die huis nie. Hulle was vreeslik omgekrap toe ek as tiener in2006, Christus as my Verlosser aanvaar het. Ek het opgehou om die familieafgode te aanbid. Ekhet begin om tot God te bid en my Bybel elke dag te lees. Dit het my familie kwaad gemaak enhulle het begin om my te mishandel.“Ek het onlangs drie jaar se studies by die Bybelkollege voltooi en graad gevang. Dit is die kragvan die Here Jesus wat my help om voort te gaan. Ek het ook opleiding ontvang deur die‘Standing Strong Through the Storm’ seminaar in die Churacchandbur Distrik.“As Hindoes is my familie verskriklik gekant teen Christenskap, maar binne God se perfekte wilhet Hy baie definitiewe plan vir my lewe gehad. In September 2006, het God my aangeraaktydens skoolkamp. Predikant het die kamp besoek en oor Johannes 3:16 gepreek. Die Herehet my daardie dag oortuig van my sonde en dat ek Sy verlossing nodig het. Die Heilige Geeshet aan my openbaar dat ek onder Satan se binding was. Ek het Jesus genooi om Heer enVerlosser van my lewe te wees en Hy het my vrygemaak. Ek was gevul met hemelse vreugde!“Ek het daardie dag met soveel vreugde in my hart, myself huis toe gehaas. Ek wou my vreugdemet my pa deel en het gehoop dat hy saam met my sou bly wees. Teen my verwagting, was mypa teleurgesteld en kwaad. Hy wou nie hê ek moet Christen wees nie. Ten spyte van dieteenkanting vanaf my familie, het ek my verhouding met God voortgesit en die verandering in mylewe was opsigtelik. Tog het dit my familie woedend gemaak. Hulle het kos van my weerhou enselfs warm kos op my uitgegooi. Hulle het Bybels uit my hande uit geruk en verbrand – sesBybels altesaam. Hulle het die feit dat ek soos Christen leef, gehaat.“Die marteling het nie daar gestop nie. Ek is ernstig aangerand omdat ek kerkdienste bygewoonhet. Een keer, tydens Kersfees, het my pa my so erg geslaan dat ek half dood was. Terwyl ek opmy siekbed was, het ek die stem van God hoor sê, ‘Verlaat jou familie, vir wie jy lief is, en volgMy.’ Dit was baie moeilike stap vir my, maar ek het besluit om gehoorsaam te wees aan System. Ek het opgestaan en my pa meegedeel dat ek die huis gaan verlaat en by die Bybelkollegegaan studeer en van Jesus leer. Hy was woedend oor die nuus en het gesê dat indien ek my eiepaadjie wil volg, ek nie weer moet terugkeer nie. Evangelis het gehoor van die aaklige toestand waarin ek was en het my gehelp deur my na dieSielmat Bybelkollege, wat ondersteun word deur Geopende Deure, te stuur. Na jaar het ekhuis toe gegaan met die verwagting dat my familie my sou aanvaar. Niks het verander nie.Hulle het my steeds swak behandel en dit het my gedwing om my familie weereens te verlaat.“Twee jaar later het my pa my gradeplegtigheid by die Bybelkollege in die geheim bygewoon – hyhet laat gekom, heel agter gaan sit en weer vroeg geloop. Ek was die eerste gegradueerde in myfamilie, maar hy wou nie eers tóé met my praat nie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!