13.07.2015 Views

BRAND - OES EN MIED

BRAND - OES EN MIED

BRAND - OES EN MIED

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

(v)in enige struktuur wat nie heeltemal toegebou en onder dak is nie(b)(c)lugvaartuie of ander lugtoestelle of voorwerpe daaruit laat valbotsing deur diere of voertuie met uitsluiting die vernietiging of beskadiging vansodanige diere, voertuie of eiendom in of op sodanige voertuie.Hierdie uitbreiding dek nie die volgende nie:(a)(b)slytasie of geleidelike agteruitgangvernietiging of beskadiging veroorsaak of vererger deur:(i)(ii)(iii)lekkasie of vloeiing uit enige sprinkelaar- of storttoestel in die geboue hierkragtensverseker of in geboue wat eiendom bevat wat hierkragtens verseker isinsakking of grondverskuiwingversuim deur die versekerde om alle redelike voorsorgmaatreëls te tref vir dieinstandhouding en veiligheid van die versekerde eiendom en vir die beperkingvan enige vernietiging of skade tot ‘n minimum.2. AardbewingVernietiging of skade deur brand of andersins van of aan die versekerde eiendom regstreeksveroorsaak deur aardbewing met die uitsluiting van enige verlies of skade (behalwe verlies ofskade deur brand) wat regstreeks of onregstreeks uit enige mynbedrywighede voortspruit.3. Spontane ontbrandingSkade alleen deur brand aan die geheel of ‘n gedeelte van die versekerde eiendom (tenopsigte waarvan hierdie uitbreiding van toepassing is) veroorsaak deur die eie spontanegisting, natuurlike verhitting of selfontbranding van sodanige versekerde eiendom.B. Ten opsigte van eiendom in transitoVerlies of skade aan eiendom in transito (insluitende ruvoer en pitte) vanaf die plaas tot lewering bydie naaste spoorwegstasie, depot, agent of opberger of tydelike opberging asook terwyl in diestroperMet dien verstande dat:behalwe vir verlies as gevolg van brand sal die versekerde aanspreeklik wees vir die eerste R500(vyfhonderd rand) ten opsigte van iedere en elke eis.C. Kwaadwillige beskadigingHierdie afdeling is uitgebrei om skade te dek wat regstreeks veroorsaak word deur of deur middelvan of as gevolg van die opsetlike of voorbedagte of moedswillige daad van enige persoon watgepleeg word met die doel om sodanige skade te veroorsaak, behalwe skade aan:(a)roerende eiendom wat(i)(ii)gesteel wordbeskadig word in ‘n poging om dit of ‘n deel daarvan te verwyder uit enige perseel watdeur die versekerde besit of geokkupeer wordAGRIPLUS (<strong>BRAND</strong> - <strong>OES</strong> <strong>EN</strong> <strong>MIED</strong>) Uitleg 03 (Bladsy 2 van 6) 12/2010

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!