13.07.2015 Views

BRAND - OES EN MIED

BRAND - OES EN MIED

BRAND - OES EN MIED

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

(ii)die optrede van enige wettig ingestelde owerheid by die beheer, voorkoming of onderdrukkingvan, of terwyl daar op enige ander wyse gehandel word met, enige gebeurteniswaarna in (i) hierbo verwys wordMet dien verstande dat hierdie uitbreiding nie die volgende dek nie:(a)(b)(c)(d)(e)verlies of skade wat in die Republiek van Suid-Afrika en Namibië plaasvindgevolglike of onregstreekse verlies of skade van enige aard of beskrywing hoegenaamd,behalwe verlies aan huurgeld indien dit spesifiek verseker isverlies of skade wat spruit uit totale of gedeeltelike staking van werk of die vertraging ofonderbreking of staking van enige proses of werksaamheidverlies of skade wat veroorsaak word deur permanente of tydelike besitsontneming wat spruituit konfiskering, kommandering of rekwisisie deur enige wettig ingestelde owerheidverlies of skade wat verband hou met of veroorsaak word deur enige gebeurtenis waarna inAlgemene uitsondering 1(A)(ii), (iii), (iv), (v) of (vi) van hierdie polis verwys word of enigeoptrede van enige wettig ingestelde owerheid by die beheer, voorkoming of onderdrukkingvan, of terwyl daar op enige ander wyse gehandel word met, sodanige gebeurtenis.Indien die maatskappy uit hoofde van voorbehoudsbepaling (a), (b), (c), (d) of (e) beweer dathierdie afdeling nie verlies of skade dek nie, rus die las op die versekerde om die teendeel tebewys.Besondere voorwaardes1. Spoorweg en ander subrogasieDie versekerde word nie benadeel deur die ondertekening van die Transnet se Besteldiensvrywaringinsake gevaarlike persele of ander ooreenkomste met die Transnet-Administrasiebetreffende private sylyne of soortgelyke ooreenkomste met ander staatsliggame nie.2. HuurdersDie maatskappy se aanspreeklikheid teenoor die versekerde word nie geraak deur enige optrede ofversuim aan die kant van enige eienaar van ‘n gebou of enige huurder (behalwe die versekerde)wat sonder die versekerde se medewete geskied nie. Die versekerde moet die maatskappy egtervan enige sodanige optrede of versuim wat strydig is met die bepalings, uitsonderings ofvoorwaardes van hierdie afdeling in kennis stel sodra hy daarvan bewus word en is verantwoordelikvir enige bykomende premie wat betaalbaar is vanaf die datum waarop enige verhoogde risiko deurdie maatskappy aanvaar word.3. BrandbluskosteEnige koste wat verband hou met die blus of bestryding van brand, word geag skade aan dieversekerde eiendom te wees en is betaalbaar benewens enige ander betaling waarvoor diemaatskappy ingevolge hierdie afdeling aanspreeklik mag wees met dien verstande dat dieversekerde regtens aanspreeklik is vir sodanige koste en die versekerde eiendom deur brandbedreig isMet dien verstande dat:die maatskappy se aanspreeklikheid nie R10 000 (tien duisend rand) sal oorskry nie of die bedragvermeld in die bylae.AGRIPLUS (<strong>BRAND</strong> - <strong>OES</strong> <strong>EN</strong> <strong>MIED</strong>) Uitleg 03 (Bladsy 4 van 6) 12/2010

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!