13.07.2015 Views

UJ_EkoFinWet_INFO2012_AFR

UJ_EkoFinWet_INFO2012_AFR

UJ_EkoFinWet_INFO2012_AFR

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

PROGRAMHONNEURSGRAADPROGRAMME**** Eiendomswaarderingen -BestuurFinansiële BestuurFinansiële Beplanning*** InternasionaleHandel en FinansiesBeleggingsbestuur*** Monetêre enFinansiële Ekonomie*** Owerheidsektor Ekonomieen OntwikkelingTOELATINGSVEREISTESBCom (Finansies) met Eiendomswaarderingen -Bestuur III OF'n verwante kwalifikasie op dieselfde vlak.BCom (Finansies) OF 'n verwante kwalifikasie met'n programspesifieke minimum vaardigheidsvlakop NKR-vlak 6 in Rekeningkunde en FinansiëleBestuur. Applikante sal onderwerp word aan 'nkeuringsproses.BCom (Finansies) OFenige verwante kwalifikasie wat oor 'nprogramspesifieke minimum vaardigheidsvlak opNKR-vlak 6 in Finansiële Beplanning en Suid-Afrikaanse Belasting beskik. Applikante salonderwerp word aan 'n keuringsproses.BCom kwalifikasie op NKR-vlak 6 met Ekonomieas hoofvak op NKR-vlak 6, en 'n minimum van65% vir Ekonomie 3.BCom (Finansies) OF'n verwante kwalifikasie met 'n programspesifiekeminimum vaardigheidsvlak op NKR-vlak 6 inBeleggingsbestuur. Applikante sal onderwerp wordaan 'n keuringsproses.BCom kwalifikasie op NKR-vlak 6 met Ekonomieas hoofvak op NKR-vlak 6, en 'n minimum van65% vir Ekonomie 3.BCom kwalifikasie op NKR-vlak 6 met Ekonomieas hoofvak op NKR-vlak 6, en 'n minimum van65% vir Ekonomie 3.KONTAKPERSOON TELEFOONEPOSProf N Smith 011 559 1511 nsmith@uj.ac.zaMnr K Thomas 011 559 2708 kthomas@uj.ac.zaMnr CD Anschutz 011 559 3902 cdanschutz@uj.ac.zaProf L Greyling 011 559 2057 lgreyling@uj.ac.zaMnr N Oberholzer 011 559 3483 nielo@uj.ac.zaProf L Greyling 011 559 2057 lgreyling@uj.ac.zaProf L Greyling 011 559 2057 lgreyling@uj.ac.za*** Handel en Ontwikkeling BCom kwalifikasie op NKR-vlak 6 met Ekonomieas hoofvak op NKR-vlak 6, en 'n minimum van65% vir Ekonomie 3.Prof L Greyling 011 559 2057 lgreyling@uj.ac.za08* Die Departement kan die student verplig om 'n oorbruggingskursus te voltooi indien die student nie aan toegangsvereistes voldoen wat spesifieke vakkennis van Rekeningkunde, Belasting en Ouditkunde behels nie.** Toegang sal verleen word aan kwalifiseerende studente in besit van 'n baccalaureus kwalifikasie wat alle modules insluit, volgens vereistes neergelê deur die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAIGR)en wat erken word deur die Onafhanklike Beheerraad vir Ouditeure.*** Voorbereidende studie en 'n toelatingseksamen word deur die Departement as voorvereiste gestel word.**** Studente met ‘n kwalifikasie op NKR-vlak 6 of hoër, sal vir die program oorweeg word onderworpe aan die suksesvolle voltooiing van die Artikulasie Program in Eiendom en ‘n keuringsproses.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!